SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Hi Manne
Van ons, aan julle! Dankie vir julle ondersteuning!
Ons het ons kruit se prys verlaag.
Asseblief bel die winkel om te hoor of daar voorraad is.
Alle kruit word streng volgens SAPS regulasies verkoop.
First come - first serve!
E&OE.
Stellenbosch 0861114330
Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
S335, S355, S365, S385

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Dankie ek sien jul die week en ek het n langs lys
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Hoe wens ek nou dat ek naby n S&O was 
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Ek kry sommer n bruin streep in my onderbroek.
Windhoek pryse is R 400-00 n blik

Windhoek pryse is R 400-00 n blik
Groete, Willie
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
wat van s121
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Ja nee Willie, ons betaal te veel vir kruit die kant.Williel wrote:Windhoek pryse is R 400-00 n blik
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Johan, kan ons die kruit daar koop en oorbring of is die grens regulasies teen dit.
Groete, Willie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Willie, ek is nie seker oor die wettigheid nie, maar miskien kan jy iewers 'n blik "vergeet" in jou voertuig as jy self oor die grens ry.
Jammer, kan nie 100% antwoord vir jou gee nie.
Jammer, kan nie 100% antwoord vir jou gee nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Johan
Hou vas Rietfontein het nie snuffelhonde nie, as ek deurkom sal dit met blikke en slagdoppies wees.
Ek kan darem nie dink dat daar regulasies teen dit sal wees nie. MAW as jy als anders volgens wet doen. Bv hoeveel rondtes mag jy heen en weer ry?

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!
Carl, ek glo mens sal seker met alles wettig kan ry, ek skerm en koes maar net die ekstra papierwerk. Rietfontein sal seker werk, kortste pad na my ook. Ek is nie seker oor die rondtes ammo nie, ek skat 100 vir die algemene jagter, ek kon (moes) 200 rondtes vir die skiet in Bloem saamvat, maar het brief daarvoor gehad en ook op die in/uitvoer permitte aangedui.Carl wrote:Johan