SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Safari Outdoor »

Hi Manne

Van ons, aan julle! Dankie vir julle ondersteuning!
Ons het ons kruit se prys verlaag.
Asseblief bel die winkel om te hoor of daar voorraad is.
Alle kruit word streng volgens SAPS regulasies verkoop.
First come - first serve!
E&OE.

Stellenbosch 0861114330
Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269

S335, S355, S365, S385
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Capt. Yoda »

Dankie ek sien jul die week en ek het n langs lys
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Hein (Haan) »

Hoe wens ek nou dat ek naby n S&O was :(
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Williel »

Ek kry sommer n bruin streep in my onderbroek.

Windhoek pryse is R 400-00 n blik :): :o >:D
Groete, Willie
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by blaser »

wat van s121
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Kalahari »

Williel wrote:Windhoek pryse is R 400-00 n blik
Ja nee Willie, ons betaal te veel vir kruit die kant.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Williel »

Johan, kan ons die kruit daar koop en oorbring of is die grens regulasies teen dit.
Groete, Willie
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Kalahari »

Willie, ek is nie seker oor die wettigheid nie, maar miskien kan jy iewers 'n blik "vergeet" in jou voertuig as jy self oor die grens ry. ;)
Jammer, kan nie 100% antwoord vir jou gee nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Carl »

Johan
Hou vas Rietfontein het nie snuffelhonde nie, as ek deurkom sal dit met blikke en slagdoppies wees.

Ek kan darem nie dink dat daar regulasies teen dit sal wees nie. MAW as jy als anders volgens wet doen. Bv hoeveel rondtes mag jy heen en weer ry?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: SOMCHEM POWDER - STILL THE CHEAPEST!

Post by Kalahari »

Carl wrote:Johan
Hou vas Rietfontein het nie snuffelhonde nie, as ek deurkom sal dit met blikke en slagdoppies wees.

Ek kan darem nie dink dat daar regulasies teen dit sal wees nie. MAW as jy als anders volgens wet doen. Bv hoeveel rondtes mag jy heen en weer ry?
Carl, ek glo mens sal seker met alles wettig kan ry, ek skerm en koes maar net die ekstra papierwerk. Rietfontein sal seker werk, kortste pad na my ook. Ek is nie seker oor die rondtes ammo nie, ek skat 100 vir die algemene jagter, ek kon (moes) 200 rondtes vir die skiet in Bloem saamvat, maar het brief daarvoor gehad en ook op die in/uitvoer permitte aangedui.
Post Reply