Bob Deon Cilliers

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Bob Deon Cilliers

Post by jaracal »

JackalPro Judy/Alan het gevra of iemand vir Deon Cilliers ken. Hy het blykbaar 'n stoel by hulle bestel en betaal maar hulle het geen kontak besonderhede van hom nie.
Laat weet of julle kan help.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Bob Deon Cilliers

Post by wlm »

Dis my skuilnaam, julle kan die stoel maar stuur na Leewkrantz, Williston. ++>: >:+
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Bob Deon Cilliers

Post by jaracal »

::) geen mens mag so 'n kans vat nie.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Bob Deon Cilliers

Post by wlm »

Wie het gepraat van mense??
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bob Deon Cilliers

Post by PWV »

wlm wrote:Dis my skuilnaam, julle kan die stoel maar stuur na Leewkrantz, Williston. ++>: >:+
Jy het weer vandag êrens in 'n bol "wit" getrap! 8)
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bob Deon Cilliers

Post by jamalley »

Hein die enigste Deon Cilliers waarvan ek weet, is 'n wildsboe van Clocolan in die Oos Vrystaat.
Post Reply