JackalPro Judy/Alan het gevra of iemand vir Deon Cilliers ken. Hy het blykbaar 'n stoel by hulle bestel en betaal maar hulle het geen kontak besonderhede van hom nie.
Laat weet of julle kan help.
Groete
Bob Deon Cilliers
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Bob Deon Cilliers
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bob Deon Cilliers
Dis my skuilnaam, julle kan die stoel maar stuur na Leewkrantz, Williston.

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Bob Deon Cilliers
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bob Deon Cilliers
Wie het gepraat van mense??
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Bob Deon Cilliers
Jy het weer vandag êrens in 'n bol "wit" getrap!wlm wrote:Dis my skuilnaam, julle kan die stoel maar stuur na Leewkrantz, Williston.![]()
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Bob Deon Cilliers
Hein die enigste Deon Cilliers waarvan ek weet, is 'n wildsboe van Clocolan in die Oos Vrystaat.
