So ons weet nie wat is wat nie
Vat so Amarok!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vat so Amarok!
En as ek reg onthou sê FORD se boekie hy is in 'n "inloop" mode tot op omtrent 7500km voor hy sy volle potensiaal unleash.
So ons weet nie wat is wat nie
So ons weet nie wat is wat nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vat so Amarok!
Dit was teen Ford se flagship ook...DWB wrote:Ons moet net onthou, hulle het die 8 spoed auto met die bi-turbo gehad. Dis mos die flag ship?
3.2lt 6-Spoed
Julle Ford manne kan nou maar erken dat julle nie die beste bakkie het nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vat so Amarok!
Hoor hoe mooi vra hy hulle moet die Ford in 4x4 sit- onmiddellik 30% krag weg.
En moenie sê die Amarok is permanent 4x4 nie- dit is 2 heeltemal verskillende konsepte van 4x4. Ek lees 'n rukkie gelede op 'n 4x4 forum van 'n ou wat nie 'n swaar boot in 'n lang oprit wat opdraande is kon insleep met 'n Amarok nie. Het kort-kort gaan staan as die koppelaar/ratkas kombinasie oorverhit en eers weer 'n uur moes staan voor daar ratte is.
En moenie sê die Amarok is permanent 4x4 nie- dit is 2 heeltemal verskillende konsepte van 4x4. Ek lees 'n rukkie gelede op 'n 4x4 forum van 'n ou wat nie 'n swaar boot in 'n lang oprit wat opdraande is kon insleep met 'n Amarok nie. Het kort-kort gaan staan as die koppelaar/ratkas kombinasie oorverhit en eers weer 'n uur moes staan voor daar ratte is.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vat so Amarok!
https://scontent-a-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/v/t1.0-9/10847792_10205566464027779_8759918279499135084_n.jpg?oh=b745526d566ee131058264f5acf6720e&oe=55093A40
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vat so Amarok!
n Pel het eendag vir my gese as jy n vinnige kar soek koop n vinnig kar.Jy koop mos nie n bakkie om rond te dice nie maar daai Hilux lyk wild
Ek het dam ook al taamlik met al 2 gery en ek weet nie so mooi of die Amarok so sterk is nie
Ek het dam ook al taamlik met al 2 gery en ek weet nie so mooi of die Amarok so sterk is nie
Last edited by Capt. Yoda on Mon Dec 08, 2014 3:21 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vat so Amarok!
Geno, nee ek sgee nie om nie, 'n wen is 'n wen.
Ek wonder maar net oor die vergelyking.
Ek sal met 'n smile 'n Amarok ry
Ek wonder maar net oor die vergelyking.
Ek sal met 'n smile 'n Amarok ry
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vat so Amarok!
Nie manne nie, fyn seuns (lees agterlaaiers).
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vat so Amarok!
uh-huh...Chevvy SS wrote:Nie manne nie, fyn seuns (lees agterlaaiers).
http://memecrunch.com/meme/2QMH3/ford-gay/image.png
http://memecrunch.com/meme/33V7R/oh-you-drive-a-ford/image.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vat so Amarok!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vat so Amarok!
Nou die dag 'n "sticker" op 'n Rolls Royce gesien: "F#ck the poor"
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Vat so Amarok!
Moet vir julle 'n eienaardige ding se. Ek het vir lank 'n 2005 Ford DK 4x4 XLE gery (vir 110 000km)
Ek het ratkas probleme gehad, en hy was dors.
Maar, tot vandag het ek nie 'n bakkie bestuur wat so goed op 'n grondpad gery het nie
Het julle hieroor enige ervaring??
Ek het ratkas probleme gehad, en hy was dors.
Maar, tot vandag het ek nie 'n bakkie bestuur wat so goed op 'n grondpad gery het nie
Het julle hieroor enige ervaring??
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vat so Amarok!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Vat so Amarok!
Ek ry 'n 2007 model Ford 2.5 Diesel Montana. Ek het al Isuzu, Toyota en Colt gery. Nog nie een het my langs die pad gelos nie. Ek het met almal gaan jag en gaan hengel. Grondpad en teerpad gery. Hulle was almal op hulle tyd gediens en versorg. Ek was wel al 'n paar keer saam met 'n vriend Mosambiek toe met sy Mitsubishi Pajero en die voertuig het my baie beindruk op teer, grond, sand en modder paaie.470rigby wrote:Moet vir julle 'n eienaardige ding se. Ek het vir lank 'n 2005 Ford DK 4x4 XLE gery (vir 110 000km)
Ek het ratkas probleme gehad, en hy was dors.
Maar, tot vandag het ek nie 'n bakkie bestuur wat so goed op 'n grondpad gery het nie
Het julle hieroor enige ervaring??
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vat so Amarok!
Chevvy, jy en wie is dit?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vat so Amarok!
PWV wrote:Chevvy, jy en wie is dit?
Whahaha!!!
Burn van die jaar Oom Pieter! Burn!!!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vat so Amarok!
Jammer om oom Pieter teleur te stel; ek ry mos nie Hilux nie. Weens vrees vir viktimisasie sal ek nie oom se familie hier openbaar nie.PWV wrote:Chevvy, jy en wie is dit?
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Vat so Amarok!
hulle plak karre op hulle stickersHugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Vat so Amarok!
click click maak vir my a sandwitchGeno wrote:https://scontent-a-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/v/t1.0-9/10847792_10205566464027779_8759918279499135084_n.jpg?oh=b745526d566ee131058264f5acf6720e&oe=55093A40
ek hoor die Toyota kom in pienk uit volgende jaar
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vat so Amarok!
Chevvy SS wrote:Nie manne nie, fyn seuns (lees agterlaaiers).
fyn seuns lmga!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
