Vat so Amarok!

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vat so Amarok!

Post by DWB »

En as ek reg onthou sê FORD se boekie hy is in 'n "inloop" mode tot op omtrent 7500km voor hy sy volle potensiaal unleash.

So ons weet nie wat is wat nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Geno »

DWB wrote:Ons moet net onthou, hulle het die 8 spoed auto met die bi-turbo gehad. Dis mos die flag ship?
Dit was teen Ford se flagship ook...
3.2lt 6-Spoed

Julle Ford manne kan nou maar erken dat julle nie die beste bakkie het nie. ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

Hoor hoe mooi vra hy hulle moet die Ford in 4x4 sit- onmiddellik 30% krag weg.

En moenie sê die Amarok is permanent 4x4 nie- dit is 2 heeltemal verskillende konsepte van 4x4. Ek lees 'n rukkie gelede op 'n 4x4 forum van 'n ou wat nie 'n swaar boot in 'n lang oprit wat opdraande is kon insleep met 'n Amarok nie. Het kort-kort gaan staan as die koppelaar/ratkas kombinasie oorverhit en eers weer 'n uur moes staan voor daar ratte is.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Geno »

https://scontent-a-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/v/t1.0-9/10847792_10205566464027779_8759918279499135084_n.jpg?oh=b745526d566ee131058264f5acf6720e&oe=55093A40
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Capt. Yoda »

n Pel het eendag vir my gese as jy n vinnige kar soek koop n vinnig kar.Jy koop mos nie n bakkie om rond te dice nie maar daai Hilux lyk wild
Ek het dam ook al taamlik met al 2 gery en ek weet nie so mooi of die Amarok so sterk is nie
Last edited by Capt. Yoda on Mon Dec 08, 2014 3:21 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vat so Amarok!

Post by DWB »

Geno, nee ek sgee nie om nie, 'n wen is 'n wen.

Ek wonder maar net oor die vergelyking.

Ek sal met 'n smile 'n Amarok ry
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

Fyn Hilux.jpg
Nie manne nie, fyn seuns (lees agterlaaiers).
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Geno »

Chevvy SS wrote:Nie manne nie, fyn seuns (lees agterlaaiers).
uh-huh...

http://memecrunch.com/meme/2QMH3/ford-gay/image.png

http://memecrunch.com/meme/33V7R/oh-you-drive-a-ford/image.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

Hilux11.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Geno »

Jip...

Image
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by PWV »

Nou die dag 'n "sticker" op 'n Rolls Royce gesien: "F#ck the poor"
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Vat so Amarok!

Post by 470rigby »

Moet vir julle 'n eienaardige ding se. Ek het vir lank 'n 2005 Ford DK 4x4 XLE gery (vir 110 000km)
Ek het ratkas probleme gehad, en hy was dors.
Maar, tot vandag het ek nie 'n bakkie bestuur wat so goed op 'n grondpad gery het nie
Het julle hieroor enige ervaring??
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

1524564_1519717718266946_8163461956230373993_n.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by NEGE3 »

470rigby wrote:Moet vir julle 'n eienaardige ding se. Ek het vir lank 'n 2005 Ford DK 4x4 XLE gery (vir 110 000km)
Ek het ratkas probleme gehad, en hy was dors.
Maar, tot vandag het ek nie 'n bakkie bestuur wat so goed op 'n grondpad gery het nie
Het julle hieroor enige ervaring??
Ek ry 'n 2007 model Ford 2.5 Diesel Montana. Ek het al Isuzu, Toyota en Colt gery. Nog nie een het my langs die pad gelos nie. Ek het met almal gaan jag en gaan hengel. Grondpad en teerpad gery. Hulle was almal op hulle tyd gediens en versorg. Ek was wel al 'n paar keer saam met 'n vriend Mosambiek toe met sy Mitsubishi Pajero en die voertuig het my baie beindruk op teer, grond, sand en modder paaie.
Groete,
Koos de Beer
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by PWV »

Chevvy, jy en wie is dit?
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Pappabeer »

PWV wrote:Chevvy, jy en wie is dit?

Whahaha!!!
Burn van die jaar Oom Pieter! Burn!!!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

PWV wrote:Chevvy, jy en wie is dit?
Jammer om oom Pieter teleur te stel; ek ry mos nie Hilux nie. Weens vrees vir viktimisasie sal ek nie oom se familie hier openbaar nie.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Vat so Amarok!

Post by 375fanatic »

Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,

Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
hulle plak karre op hulle stickers :laugh: :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Vat so Amarok!

Post by 375fanatic »

Geno wrote:https://scontent-a-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/v/t1.0-9/10847792_10205566464027779_8759918279499135084_n.jpg?oh=b745526d566ee131058264f5acf6720e&oe=55093A40
click click maak vir my a sandwitch

ek hoor die Toyota kom in pienk uit volgende jaar >:D >:D
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Capt. Yoda »

Chevvy SS wrote:
Fyn Hilux.jpg
Nie manne nie, fyn seuns (lees agterlaaiers).

fyn seuns lmga!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply