dieselpomp service kid 3.2 nissan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
dieselpomp klaar!!!!!!!! ek het 'n goeie swear...en marinus wie die werk doen. kannie glo hy het so baie moeite gedoen vir my.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10846701_10152928986146672_568333276_n1.jpg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10846701_10152928986146672_568333276_n1.jpg
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
en my swaer was so oulik om solank die tralie raam te sweis.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10867061_10152928917586672_347965049_n1.jpg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10867061_10152928917586672_347965049_n1.jpg
HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Mooi man! Jy gaan daai wa geniet!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
bakkie het gestart, nou net timing reg stel. more oggend, toets, en wheel alingment
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Casman
Ek hoop nou regtig van harte die bakkie is nou eksie perfeksie en gee jou nou net oneindige plesier en moeite vrye kilos ou maat. Geniet hom.
Groetnis
Wout
Ek hoop nou regtig van harte die bakkie is nou eksie perfeksie en gee jou nou net oneindige plesier en moeite vrye kilos ou maat. Geniet hom.
Groetnis
Wout
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
dankie wout!!
ek hoop ook so!!
bakkie is nou so te se 100%.
hul sit nog more fanbelt op.
ek hoop ook so!!
bakkie is nou so te se 100%.
hul sit nog more fanbelt op.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Cassie jy kan nou daai Nissan verkoop en n lekker wins maak. Daai bakkies verkoop vir baie geld. Jy sal miskien net so n R1000 moet op betaal vir n nuwe Ford.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Cassie, vergewe maar vir Heinz. Hy is in die Transvaal en dit lyk my die lug tas hom aan!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Hier vanaf nog panelbeaters toe om die duik daar by die modderskerm reg te maak of gaan dit deel wees van die camo-patrone wat hy nog moet krycassie_calvinia wrote:en my swaer was so oulik om solank die tralie raam te sweis.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10867061_10152928917586672_347965049_n1.jpg
Baie geluk, hoop hy is nou reg en dat jy hom lekker in die veld sal kan gebruik
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
die deal is om duik uit te haal. maar, daar is nie nou meer tyd nie.
as ek bakkie nou eers sub a verf, gaan mens dit nie eers sien. dit lyk nou net erg omdat die wheel artch los is. hom draai ek sommer met press draad vas.
sal hier oor die winter bakkie rooi spray. wil hom netjies hou
as ek bakkie nou eers sub a verf, gaan mens dit nie eers sien. dit lyk nou net erg omdat die wheel artch los is. hom draai ek sommer met press draad vas.
sal hier oor die winter bakkie rooi spray. wil hom netjies hou
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
oom, ek sal maar vir oom Heinz vergewe...solank hy weer kom kuier
HOU HOM DAAI DIKTE
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Heinz Petersen wrote:Cassie jy kan nou daai Nissan verkoop en n lekker wins maak. Daai bakkies verkoop vir baie geld. Jy sal miskien net so n R1000 moet op betaal vir n nuwe Ford.
Ek dink oom is reg, die dun lug hier bo laat hom hallusineer. 'n Ander opsie, of verklaring, vir sy los pratery is daar in Gauteng vlieg so baie vliegtuie rond dat hy het vroeg al begin om iets te vat toe die vliegtuig oor isPWV wrote:Cassie, vergewe maar vir Heinz. Hy is in die Transvaal en dit lyk my die lug tas hom aan!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Mooi Cassie, geniet die motor!
Gooi foto op as vlekkie saam ry.
Gooi foto op as vlekkie saam ry.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
ja, hoop nie dit vat te lank nieKalahari wrote:Mooi Cassie, geniet die motor!
Gooi foto op as vlekkie saam ry.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
after fotos sal vanaand, of more hier wees!!
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Kan die Kaapse manne dalk 'n dieselpomp diensverskaffer naby Pringlebaai aanbeveel? 'n Vriend van my het probleme met sy Pajero se dieselpomp en is tans daar op vakansie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Bump! (My eerste "bump")Johan Nel wrote:Kan die Kaapse manne dalk 'n dieselpomp diensverskaffer naby Pringlebaai aanbeveel? 'n Vriend van my het probleme met sy Pajero se dieselpomp en is tans daar op vakansie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
More Johan
Ek dink jy gaan beter responce kry as jy 'n nuwe topic begin.
Sterkte
Ek dink jy gaan beter responce kry as jy 'n nuwe topic begin.
Sterkte
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Johan bel vir Mario Fourie op 0829283210.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan
Ek vra om verskoning Hennie & Cassie as ek nou onvanpas opgetree het. Ek het gereken dat die onderwerp relevant is. Dankie Ruaan, ek stuur dit vir hom aan. Dit wil voorkom asof daar net een diensverskaffer op Mitsubishi Pajero dieselpompe is, en dit blyk Allen Black van Johannesburg te wees. 'n Nuwe dieselpomp verkoop vir R72000 by die agente.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter

