dieselpomp service kid 3.2 nissan

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

dieselpomp klaar!!!!!!!! ek het 'n goeie swear...en marinus wie die werk doen. kannie glo hy het so baie moeite gedoen vir my.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10846701_10152928986146672_568333276_n1.jpg
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

en my swaer was so oulik om solank die tralie raam te sweis.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10867061_10152928917586672_347965049_n1.jpg
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by DWB »

Mooi man! Jy gaan daai wa geniet!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

bakkie het gestart, nou net timing reg stel. more oggend, toets, en wheel alingment
HOU HOM DAAI DIKTE
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Wouter Roets »

Casman

Ek hoop nou regtig van harte die bakkie is nou eksie perfeksie en gee jou nou net oneindige plesier en moeite vrye kilos ou maat. Geniet hom.

Groetnis
Wout
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

dankie wout!!
ek hoop ook so!!
bakkie is nou so te se 100%.
hul sit nog more fanbelt op.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Heinz Petersen »

Cassie jy kan nou daai Nissan verkoop en n lekker wins maak. Daai bakkies verkoop vir baie geld. Jy sal miskien net so n R1000 moet op betaal vir n nuwe Ford.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by PWV »

Cassie, vergewe maar vir Heinz. Hy is in die Transvaal en dit lyk my die lug tas hom aan!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Riaan Kriel »

cassie_calvinia wrote:en my swaer was so oulik om solank die tralie raam te sweis.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10867061_10152928917586672_347965049_n1.jpg
Hier vanaf nog panelbeaters toe om die duik daar by die modderskerm reg te maak of gaan dit deel wees van die camo-patrone wat hy nog moet kry >:D ++>:

Baie geluk, hoop hy is nou reg en dat jy hom lekker in die veld sal kan gebruik ;)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

die deal is om duik uit te haal. maar, daar is nie nou meer tyd nie.
as ek bakkie nou eers sub a verf, gaan mens dit nie eers sien. dit lyk nou net erg omdat die wheel artch los is. hom draai ek sommer met press draad vas.

sal hier oor die winter bakkie rooi spray. wil hom netjies hou
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

oom, ek sal maar vir oom Heinz vergewe...solank hy weer kom kuier
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Riaan Kriel »

Heinz Petersen wrote:Cassie jy kan nou daai Nissan verkoop en n lekker wins maak. Daai bakkies verkoop vir baie geld. Jy sal miskien net so n R1000 moet op betaal vir n nuwe Ford.
PWV wrote:Cassie, vergewe maar vir Heinz. Hy is in die Transvaal en dit lyk my die lug tas hom aan!
Ek dink oom is reg, die dun lug hier bo laat hom hallusineer. 'n Ander opsie, of verklaring, vir sy los pratery is daar in Gauteng vlieg so baie vliegtuie rond dat hy het vroeg al begin om iets te vat toe die vliegtuig oor is ++>: >:D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

bbakie is klaar, en betaal! kom more!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Kalahari »

Mooi Cassie, geniet die motor!
Gooi foto op as vlekkie saam ry.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

Kalahari wrote:Mooi Cassie, geniet die motor!
Gooi foto op as vlekkie saam ry.
ja, hoop nie dit vat te lank nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

after fotos sal vanaand, of more hier wees!!
HOU HOM DAAI DIKTE
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Johan Nel »

Kan die Kaapse manne dalk 'n dieselpomp diensverskaffer naby Pringlebaai aanbeveel? 'n Vriend van my het probleme met sy Pajero se dieselpomp en is tans daar op vakansie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Johan Nel »

Johan Nel wrote:Kan die Kaapse manne dalk 'n dieselpomp diensverskaffer naby Pringlebaai aanbeveel? 'n Vriend van my het probleme met sy Pajero se dieselpomp en is tans daar op vakansie.
Bump! (My eerste "bump")
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by HennieC »

More Johan
Ek dink jy gaan beter responce kry as jy 'n nuwe topic begin.

Sterkte
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by ruaanb »

Johan bel vir Mario Fourie op 0829283210.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Johan Nel »

Ek vra om verskoning Hennie & Cassie as ek nou onvanpas opgetree het. Ek het gereken dat die onderwerp relevant is. Dankie Ruaan, ek stuur dit vir hom aan. Dit wil voorkom asof daar net een diensverskaffer op Mitsubishi Pajero dieselpompe is, en dit blyk Allen Black van Johannesburg te wees. 'n Nuwe dieselpomp verkoop vir R72000 by die agente.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply