As ons braai

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

As ons braai

Post by Gamkaboer »

Ek is self skuldig
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: As ons braai

Post by Finfan »

Maar mammie daar sal nog later gebraai word!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: As ons braai

Post by andre007 »

My kinders sê '' as Pa op n Saterdag middag vra dat ons die vuur moet hoog pak en pa skud daai boksie vuurhoutjies meer as 2 maal eet ons eers Sondag oggend!" >:+
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: As ons braai

Post by Finfan »

andre007 wrote:My kinders sê '' as Pa op n Saterdag middag vra dat ons die vuur moet hoog pak en pa skud daai boksie vuurhoutjies meer as 2 maal eet ons eers Sondag oggend!" >:+
Ja kyk braai gaan mos nie net oor eet nie, dit gaan mos oor die atmosfeer, samesyn en knertsie ook :laugh:
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: As ons braai

Post by matewis »

Braai is so finaal...
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: As ons braai

Post by PaulM »

Soos hulle sê, 'n braai is 'n byeenkoms waar die vleis 'n bietjie rou en die gaste 'n bietjie gaar is....
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1882
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: As ons braai

Post by Ratel »

Nou gaan ons braai....... ><)
Maak 'n verskil
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: As ons braai

Post by Jacquesb »

Mens kan elke dag braai maar dan gaan jy nie elke dag heeldag kan braai nie.
Dit gaan die base moerig maak.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: As ons braai

Post by Scrappies »

Ek is meer n ou wat hou van n skilpad braai

Min vleis en baie dop
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5141
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: As ons braai

Post by Pvdw »

Nee hel, as eknteen 8 nog nie geeet het nie verloor ek my eetlus. Niks fout met die lekker vuur en kuier nie maar eet wil ek eet. Sodra die vleis im my bord is brand die vlamme weer hoog vir die kuier
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: As ons braai

Post by Cobus(Cobb) »

Vuur brand hoog, steek paar doppe, as die kole reg is wil ek braai, ons kan later weer verder kuier, en dop vat ens ens.......die ge 11uur etery sit nie lekker by my nie.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5141
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: As ons braai

Post by Pvdw »

Koos ek en jy moet tog eendag saam gaan jag.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: As ons braai

Post by JacquesT (Stompe) »

My vrou weet as daar 3 sakke sekelbos is moet sy maar vir haar 'n worsbroodjie maak.
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: As ons braai

Post by NetEk »

Ons bou nou al twee vure deesdae een vir braai en een vir kyk........... Dis die voordeel van jou eie braaiplek bou dan maak jy daai kyk vuur so dat jy die kolle mooi onder kan uithaal en sit net nog op.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: As ons braai

Post by mossie »

Stem saam met Cobus en PVdw. Baie ouens dink dit is lekker, maar ek voel nogal vir die mense wat daar sit en smeek dat daar gebraai moet word en wanneer die manne blink soos die oggendster uiteindelik tot braai kom is selfs hulle nie meer lus nie.
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
Post Reply