Die herlaai "expert"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13603
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die herlaai "expert"
Kyk net die primers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Die herlaai "expert"
Dan kry jy daai experts wat laai tot die primer uit pop en dan so 1gr terug. Ek het so twee weke terug met so man gesêls by die baan. Nodeloos om te sê ek het op die baan langsaan gaan skiet 
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek doen dit maar gewoonlik met my KD as ek nie n chrony by die skietbaan het nie hoekom sal ek n mallet saam vat 
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Die herlaai "expert"
JusVdWalt wrote:As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Half grein minder en jy is weer reg ...FCLoretz wrote:JusVdWalt wrote:As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg., so ek is nie meer veilig nie. Ek moet myne hard mo3r om hom oop te kry
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Die herlaai "expert"
Dankie pel. Soek jy van my loads hulle is baie akkuraat.VdWalt wrote:Half grein minder en jy is weer reg ...FCLoretz wrote:JusVdWalt wrote:As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg., so ek is nie meer veilig nie. Ek moet myne hard mo3r om hom oop te kry
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Die herlaai "expert"
Nee kerels, hulle sou mos nie die doppe so groot gemaak het as ons dit net half-vol kuit moes gooi nie..... Maak vol manne, maak vol

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Die herlaai "expert"
Tot die kruit by die bek van die dop uitkom dan "compress" jy hom met die punt!!!
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Die herlaai "expert"
Kom ek laai n foto op om die grappe bietjie minder te maak..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die herlaai "expert"
Dopvulling en kompressie is nie 'n probleem nieDuracell wrote:Nee kerels, hulle sou mos nie die doppe so groot gemaak het as ons dit net half-vol kuit moes gooi nie..... Maak vol manne, maak vol![]()
![]()
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die herlaai "expert"
Hierdie fotos is basies wat ek, in my herlaai onkunde, onlangs vir 'n plaaslike koeelvervaardiger probeer sê het toe hy verklaar dat hy net die doppe en die primers dophou vir druk..... Doppe en primers gaan jou wys daar is tekens van druk, maar nie hoeveel nie!
Spoed gaan vir jou alles sê! Ek sien ook op 'n ander draad dat Wouter genoem het dat die forum nie kan pa staan vir herlaai raad wat hier gegee is nie. Sommige manne gebruik 'n ander man se lading net so in hulle geweer, sonder om te toets of die max TPL darem ooreenstem.... Nie 2 gewere se kamers is dieselfde nie, dit weet ek nou uit dure ondervinding...

Last edited by Eugene on Tue Feb 10, 2015 2:08 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7565
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Die herlaai "expert"
Eugene
Jy is absoluut reg. Jaracal kan ook ongelukkig nie pa staan vir al die helaai experts hier nie, al wil ons.
Groetnis
Wout
Jy is absoluut reg. Jaracal kan ook ongelukkig nie pa staan vir al die helaai experts hier nie, al wil ons.
Groetnis
Wout
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Die herlaai "expert"
Hein M. wrote:Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...
Snaaks genoeg Hein. Al die gewere wat ek al gesien het wat "ontplof" het was Mausers. Twee K98 en een M95
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ja...Gromit wrote:Hein M. wrote:Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...
Snaaks genoeg Hein. Al die gewere wat ek al gesien het wat "ontplof" het was Mausers. Twee K98 en een M95
Die post is nou nie juis as feitelik korrek bedoel nie... As jy so tussen die lyne lees
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Elkeen van my sinne is 'n gruwelike versinselHein M. wrote:Ja...Gromit wrote:Hein M. wrote:Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...
Snaaks genoeg Hein. Al die gewere wat ek al gesien het wat "ontplof" het was Mausers. Twee K98 en een M95
Die post is nou nie juis as feitelik korrek bedoel nie... As jy so tussen die lyne lees
Dit is darem onder "Funnies"
Last edited by Hein M. on Tue Feb 10, 2015 3:38 pm, edited 1 time in total.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek slaan ook nie regtig my slot met 'n stuk hout oop nie...Hein M. wrote:
Elkeen van my sinne is 'n gruwelike versinsel
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Die herlaai "expert"
The case must be full so that there is no movement in powder, so that when you shoot up or down, the pressures will be the same, if you know what I mean......

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek gooi die hele blik kruit in 'n tupper bak vat dan 'n dop druk hom in die kruit tot hy amper vol is skud hom sodat die kruit mooi gekompakteer is en daar so bietjie spasie is nog vir die koel en druk dan die koel in die dop as hy die mooi diep in wil gaan nie dan ek hom in met die 10 pond hammer en siedaar my patroon is reg om te skiet .Al hierdie af weeg en meet is sommer rubbish mors net ernstige drink tyd op die skiet baan
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Die herlaai "expert"
Been there, done that. Vinnig geleer.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Die herlaai "expert"
Hein M. wrote:Hein M. wrote:Gromit wrote: Ja...
Die post is nou nie juis as feitelik korrek bedoel nie... As jy so tussen die lyne lees
Nee. Ek het hom so.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Die herlaai "expert"
Julle besef seker dat jy moet eers die koeel weeg nadat dit gelaai is
Ons praat nou baie nonsense, netnou glo iemand ons.
Groete
Henning
Ons praat nou baie nonsense, netnou glo iemand ons.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Die herlaai "expert"
Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
nou die dag vra iemand op Facebook uit oor 150gr GMX'e. Ek sê toe ek skiet hul met my 300wm en geniet hul baie. Die man vra toe wat is my lading. Ek antwoord hom dat ek nie vir hom kan gee nie omrede daar te veel veranderlikes is. Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer!Eugene wrote:Hierdie fotos is basies wat ek, in my herlaai onkunde, onlangs vir 'n plaaslike koeelvervaardiger probeer sê het toe hy verklaar dat hy net die doppe en die primers dophou vir druk..... Doppe en primers gaan jou wys daar is tekens van druk, maar nie hoeveel nie!