Die herlaai "expert"

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13603
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Capt. Yoda »

Kyk net die primers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Rudie »

Dan kry jy daai experts wat laai tot die primer uit pop en dan so 1gr terug. Ek het so twee weke terug met so man gesêls by die baan. Nodeloos om te sê ek het op die baan langsaan gaan skiet ;D
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by VdWalt »

As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Hein (Haan) »

Ek doen dit maar gewoonlik met my KD as ek nie n chrony by die skietbaan het nie hoekom sal ek n mallet saam vat ;D
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by FCLoretz »

VdWalt wrote:As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg.
Jus :): , so ek is nie meer veilig nie. Ek moet myne hard mo3r om hom oop te kry ;)
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by VdWalt »

FCLoretz wrote:
VdWalt wrote:As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg.
Jus :): , so ek is nie meer veilig nie. Ek moet myne hard mo3r om hom oop te kry ;)
Half grein minder en jy is weer reg ... ;)
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by FCLoretz »

VdWalt wrote:
FCLoretz wrote:
VdWalt wrote:As jy die slot met ligte tikkie van 'n hout mallet kan oop kry is jy nog reg.
Jus :): , so ek is nie meer veilig nie. Ek moet myne hard mo3r om hom oop te kry ;)
Half grein minder en jy is weer reg ... ;)
Dankie pel. Soek jy van my loads hulle is baie akkuraat.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1285
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Riaan Kriel »

Nee kerels, hulle sou mos nie die doppe so groot gemaak het as ons dit net half-vol kuit moes gooi nie..... Maak vol manne, maak vol >:D ::) ++>:
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by mossie »

Tot die kruit by die bek van die dop uitkom dan "compress" jy hom met die punt!!!
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by phb »

Kom ek laai n foto op om die grappe bietjie minder te maak..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Carl »

Duracell wrote:Nee kerels, hulle sou mos nie die doppe so groot gemaak het as ons dit net half-vol kuit moes gooi nie..... Maak vol manne, maak vol >:D ::) ++>:
Dopvulling en kompressie is nie 'n probleem nie ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Eugene »

Hierdie fotos is basies wat ek, in my herlaai onkunde, onlangs vir 'n plaaslike koeelvervaardiger probeer sê het toe hy verklaar dat hy net die doppe en die primers dophou vir druk..... Doppe en primers gaan jou wys daar is tekens van druk, maar nie hoeveel nie!

Spoed gaan vir jou alles sê! Ek sien ook op 'n ander draad dat Wouter genoem het dat die forum nie kan pa staan vir herlaai raad wat hier gegee is nie. Sommige manne gebruik 'n ander man se lading net so in hulle geweer, sonder om te toets of die max TPL darem ooreenstem.... Nie 2 gewere se kamers is dieselfde nie, dit weet ek nou uit dure ondervinding...
Last edited by Eugene on Tue Feb 10, 2015 2:08 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7565
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Wouter Roets »

Eugene

Jy is absoluut reg. Jaracal kan ook ongelukkig nie pa staan vir al die helaai experts hier nie, al wil ons.

Groetnis
Wout
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Hein M. »

Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Frikkie Coetzee »

Hein M. wrote:Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...

Snaaks genoeg Hein. Al die gewere wat ek al gesien het wat "ontplof" het was Mausers. Twee K98 en een M95
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Hein M. »

Gromit wrote:

Ja...

Die post is nou nie juis as feitelik korrek bedoel nie... As jy so tussen die lyne lees :)
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Hein M. »

Hein M. wrote:
Gromit wrote:
Hein M. wrote:Veilige ladings is net vir ouens met Amerikaanse gewere. Ek het gehoor dat Mauser aksies nie oopskiet nie.
Ek het destyds my kortloop haelgeweer se spoed met nr.1 probeer toets, maar toe werk die storie nie lekker uit nie. Was die einde van my chrony-stories...

Snaaks genoeg Hein. Al die gewere wat ek al gesien het wat "ontplof" het was Mausers. Twee K98 en een M95
Ja...

Die post is nou nie juis as feitelik korrek bedoel nie... As jy so tussen die lyne lees :)
Elkeen van my sinne is 'n gruwelike versinsel 8)

;D

Dit is darem onder "Funnies" :D
Last edited by Hein M. on Tue Feb 10, 2015 3:38 pm, edited 1 time in total.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by VdWalt »

Hein M. wrote:
Elkeen van my sinne is 'n gruwelike versinsel 8)
Ek slaan ook nie regtig my slot met 'n stuk hout oop nie...
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Wayne »

The case must be full so that there is no movement in powder, so that when you shoot up or down, the pressures will be the same, if you know what I mean...... :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by NicoSmit »

Ek gooi die hele blik kruit in 'n tupper bak vat dan 'n dop druk hom in die kruit tot hy amper vol is skud hom sodat die kruit mooi gekompakteer is en daar so bietjie spasie is nog vir die koel en druk dan die koel in die dop as hy die mooi diep in wil gaan nie dan ek hom in met die 10 pond hammer en siedaar my patroon is reg om te skiet .Al hierdie af weeg en meet is sommer rubbish mors net ernstige drink tyd op die skiet baan
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by pietbak »

Been there, done that. Vinnig geleer.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Frikkie Coetzee »

Hein M. wrote:
Hein M. wrote:
Gromit wrote: Ja...

Die post is nou nie juis as feitelik korrek bedoel nie... As jy so tussen die lyne lees :)

Nee. Ek het hom so.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by henning »

Julle besef seker dat jy moet eers die koeel weeg nadat dit gelaai is >:+

Ons praat nou baie nonsense, netnou glo iemand ons.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Jake1 »

Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by douw »

Eugene wrote:Hierdie fotos is basies wat ek, in my herlaai onkunde, onlangs vir 'n plaaslike koeelvervaardiger probeer sê het toe hy verklaar dat hy net die doppe en die primers dophou vir druk..... Doppe en primers gaan jou wys daar is tekens van druk, maar nie hoeveel nie!

Spoed gaan vir jou alles sê! Ek sien ook op 'n ander draad dat Wouter genoem het dat die forum nie kan pa staan vir herlaai raad wat hier gegee is nie. Sommige manne gebruik 'n ander man se lading net so in hulle geweer, sonder om te toets of die max TPL darem ooreenstem.... Nie 2 gewere se kamers is dieselfde nie, dit weet ek nou uit dure ondervinding...
nou die dag vra iemand op Facebook uit oor 150gr GMX'e. Ek sê toe ek skiet hul met my 300wm en geniet hul baie. Die man vra toe wat is my lading. Ek antwoord hom dat ek nie vir hom kan gee nie omrede daar te veel veranderlikes is. Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer! :):
Post Reply