Die herlaai "expert"

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Carl »

douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer! :):
So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie? ???
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Hein M. »

Carl wrote:
douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer! :):
So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie? ???
Om mee te begin - die 2 gewere se kamers is nie identies nie.
Is die kruit van dieselfde lot?
Is die TPL van julle patrone dieselfde?
Is julle primers dieselfde?
Is die doppe dieselfde fabrikaat?
Is beide dieselfde herlaaiers se lugdruk en temperatuur dieselfde?

ens...
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Flip Nel »

Ek het eenkeer iemand gehelp om te begin herlaai, toe dit kom by TPL, nee vertel hy vir my sy oom het vir hom vertel sorg net dat hy in die magesyn pas dan is hy okay, die oom herlaai vir 3 ander 7mm Rem. en dit werk by almal. Ek sê okay laat hy 'n ou dop so laai sonder kruit, druk dit in die loop en daar kom die dop sonder Koeel terug. Ou was bietjie geskok en sal nie sommer weer net glo wat iemand sê nie.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Pappabeer »

Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Hierdie is die snaakste van al die comments...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by musgrave270 »

Enigste rede hoekom ek begin herlaai het is omdat herlaaide ammo goedkoper is as rak ammo. Terselfde tyd het ek gedog as my slot moeilik begin toe maak as ek 'n nuwe rondte laai moet ek my koeël dieper seat.

En ek was self skuldig hieraan
Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Ek's baie dankbaar ek het Jaracal ontdek
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by tripodmvr »

Pappabeer wrote:
Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Hierdie is die snaakste van al die comments...
Of bel vir Somchem, hulle weet alles want hulle maak die kruit.......!!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Leon Crous »

tripodmvr wrote:
Pappabeer wrote:
Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Hierdie is die snaakste van al die comments...
Of bel vir Somchem, hulle weet alles want hulle maak die kruit.......!!!!!!!!
Ja oom Driepoot, en gelukkig is dieselfde kruit se verskillende "batches" se ontbrandingstempo altyd presies deieselfde!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Eugene »

tripodmvr wrote:
Pappabeer wrote:
Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Hierdie is die snaakste van al die comments...
Of bel vir Somchem, hulle weet alles want hulle maak die kruit.......!!!!!!!!
Oom Marius, dan moet mens natuurlik onthou dat daai maks lading en spoed, net vir versigtigheid daar is! Jy kan mos minstens nog 2 gr bygooi voor jy by die werklike maks kom. Dit werk net soos die maks spoed op die paaie, daai 80 of 120 bordjie is eintlik mos net 'n riglyn, jy kan mos die spoed ry wat jy graag wil ry, daai bordjie is net vir beginners om hulle 'n beginpunt te gee...... >:D
Aim small, miss small
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by douw »

Hein M. wrote:
Carl wrote:
douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer! :):
So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie? ???
Om mee te begin - die 2 gewere se kamers is nie identies nie.
Is die kruit van dieselfde lot?
Is die TPL van julle patrone dieselfde?
Is julle primers dieselfde?
Is die doppe dieselfde fabrikaat?
Is beide dieselfde herlaaiers se lugdruk en temperatuur dieselfde?

ens...
Ek is seker hierdie stelling van Carl, was tong in die kies ;)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7565
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Wouter Roets »

Ludwig

Ek werk liewer met n man wat darem al op QL is as iemand wat al 20 jaar laai vir sy 303 en daarom n absolute kenner is op die herlaai gebied. Die wat al sover gekom het om QL aan te skaf is daar nog voor hoop, maar soos jy absoluut teregtelik se, die program kan op geen manier in afsondering op staat gemaak word nie. Ek sit nou met geval met n persoon waar die QL informasie geensins die fisiese vergrygde data ondersteun nie. Wat dit wel wys is dat daar iets skort en hierdie sou ons nie van bewus gewees as dit nie vir QL was nie. Dat QL wel een van die handigste hulpmiddels is tot ons beskikking is nie altemit nie.

Groetnis
Wout
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Jake1 »

Ek het sweet blou boggerol geweet van herlaai voor ek op Jaracal was. Wou net laai omdat dit kwansuis goedkoper is. Die vrae wat ek hier gevra het was klip klip dom. Ten minste is ek nie skaam om my onkunde te wys nie, as jy nie wil erken jy weet niks van n onderwerp nie kan jy nie leer nie.

n Swaertjie van my laai nou laas 100 koele, met n lading en tpl wat n "omie" vir hom gegee het vir sy 243, sonder om dit eers te toets. Ek het my swaer probeer verduidelik dit is gevaarlik en dat hy dit eers moet toets as ons gesien het dit is binne veilige drukvlakke en dat tpl eers gemeet moet word. My swaer verduidelik my toe daai oom is nou al oud en herlaai al vir jare en jare, die oom SAL weet. Natuurlik kry hy nie die geweer gegroep nie. Hoe ver moet mens gaan om iemand te waarsku en te help?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Carl »

Hein M. wrote:
Carl wrote:
douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer! :):
So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie? ???
Om mee te begin - die 2 gewere se kamers is nie identies nie.
Is die kruit van dieselfde lot?
Is die TPL van julle patrone dieselfde?
Is julle primers dieselfde?
Is die doppe dieselfde fabrikaat?
Is beide dieselfde herlaaiers se lugdruk en temperatuur dieselfde?
ens...
;D Om mee te begin dis nie dieselfde patroon (cartridge) nie wel dieselfde kaliber ;) Hein hierdie is in die Lagspiere afdeling.
Maar ek dink die mods moet skoon maak en dit in die Herlaai afdeling sit.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Jake1 »

Ludwig, ek het self baie lank gevat om te besef mens kan nie sonder n chronograaf herlaai as mens QL wil gebruik nie, dis maar net dom en kortpaaie soek want n chrony maak net sin.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13603
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Capt. Yoda »

Klink my hier is n klomp sussies hier
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Johan Reyneke »

Ek persoonlik dink 'n chrony moet saam met jou herlaaistel gekoop word, as jy begin laai.
Dit is net onmoontlik om veilig te laai as jy nie spoed kan meet nie.
Boeke is teorie en nie praktyk nie. Dit is dieselfde met gewone boek kennis, dit is glad nie te se jy kan dit toepas wat jy in die boek geleer het nie.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Eugene »

Capt. Oblivious wrote:Klink my hier is n klomp sussies hier
Klomp bang gatte! Skep die dop vol en vee hom gelyk met jou knipmes. Druk die koeel in tot waar hy nie meer kan nie en gaan skiet op die baan op 50, 100, 200 en 300. Nou kan jy mos sien hoeveel die koeel elke keer val! Watse nonsens is dit nou moet spoed meet...... >:D >:D >:D
Aim small, miss small
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Armand Steenkamp »

Wouter Roets wrote:Ludwig

Ek werk liewer met n man wat darem al op QL is as iemand wat al 20 jaar laai vir sy 303 en daarom n absolute kenner is op die herlaai gebied. Die wat al sover gekom het om QL aan te skaf is daar nog voor hoop, maar soos jy absoluut teregtelik se, die program kan op geen manier in afsondering op staat gemaak word nie. Ek sit nou met geval met n persoon waar die QL informasie geensins die fisiese vergrygde data ondersteun nie. Wat dit wel wys is dat daar iets skort en hierdie sou ons nie van bewus gewees as dit nie vir QL was nie. Dat QL wel een van die handigste hulpmiddels is tot ons beskikking is nie altemit nie.

Groetnis
Wout
Wout, Ek stem saam met jou en ek verstaan wat jy bedoel. Maar 303 laai leer n man ook n paar baie handige goed. Soos hoe om doppe reg te fire form, waneer n loop klaar is, waneer n loop gepit is, kopspasie hoe om n loop in n bankskroef te buig en al daai klas van >:D >:D dingtjies
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1285
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Riaan Kriel »

Armand Steenkamp wrote:
Wouter Roets wrote:Ludwig

Ek werk liewer met n man wat darem al op QL is as iemand wat al 20 jaar laai vir sy 303 en daarom n absolute kenner is op die herlaai gebied. Die wat al sover gekom het om QL aan te skaf is daar nog voor hoop, maar soos jy absoluut teregtelik se, die program kan op geen manier in afsondering op staat gemaak word nie. Ek sit nou met geval met n persoon waar die QL informasie geensins die fisiese vergrygde data ondersteun nie. Wat dit wel wys is dat daar iets skort en hierdie sou ons nie van bewus gewees as dit nie vir QL was nie. Dat QL wel een van die handigste hulpmiddels is tot ons beskikking is nie altemit nie.

Groetnis
Wout
Wout, Ek stem saam met jou en ek verstaan wat jy bedoel. Maar 303 laai leer n man ook n paar baie handige goed. Soos hoe om doppe reg te fire form, waneer n loop klaar is, waneer n loop gepit is, kopspasie hoe om n loop in n bankskroef te buig en al daai klas van >:D >:D dingtjies
:o Hoekom soveel moeite doen soos om die loop in 'n bankskroef te buig en hoe gemaak as jy in die veld is en nie 'n bankskroef byderhand het nie.... As die 303 nie skiet waar jy mik nie, slaat die loop so lekker harde hou op 'n klip of teen 'n boomstam. Skiet weer 'n "sighter" en slaan weet vanaf die ander kant as hy nou te veel gebuig het.. Na so paar hou sal die geweer self leer om skiet waar jy mik >:D
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Willie »

Ek dink ek is ook 'n "expert" op herlaai. Ek het vir baie jare sommer net met Somchem se boekie by die laer ladings begin, die koel sommer net in gedruk tot bv by die krimp ring. Dan maar primers dop gehou vir druk tekens so so op gewerk na hoer ladings sonder om spoed of tpl te meet. Genadiglik het alles goed verloop :angel:

Nou meet ek spoed, dop kapasiteit, tpl ens ens ens. Ek vra raad by Jaracal en ook die QL manne. Nou ewe skielik sukkel ek om my slot oop te kry >:D Ek dink ek moet maar terug gaan na my "expert" dae ;)
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Chris Swart »

Pappabeer wrote:
Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Hierdie is die snaakste van al die comments...

Nog beter, meet 'n PMP rondte, en maak joune dieselfde lengte.

Ek het al 'n man teegekom wat die "tegniek" gebruik

(En dit was een van die meer intelegente dinge wat hy kwytgeraak het)
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Die herlaai "expert"

Post by Chris Swart »

Onthou

EX is a "Has been" and a spert is "drip under preasure" ;D
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Jake1 »

n PH het vir my gesê, kyk hoe mooi lyk die 375 pmp se round nose "pint" dis nie nodig om daai duur pinte te laai as jy gaan buffel skiet nie, 375 is anyway beste om buffel te skiet omdat hy so vinnig is. Ek joke nie, hy het dit regtig gesê, en nee mnr. grootwildjagter het nog nie n buffel geskiet nie, en soos ek kon aflei nie veel groter as die Rooibokke op sy oom se plaas nie, maar mens skiet glo net kop, hy is so grootgemaak sê hy.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Die herlaai "expert"

Post by Hein M. »

[/quote]

Ek is seker hierdie stelling van Carl, was tong in die kies ;)[/quote]

;D

Hoop so...

Jy kan nie glo hoeveel van my pelle ruil ladings uit nie. Sonder grappies :confused:
Post Reply