So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie?douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer!
Die herlaai "expert"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die herlaai "expert"
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Om mee te begin - die 2 gewere se kamers is nie identies nie.Carl wrote:So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie?douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer!
Is die kruit van dieselfde lot?
Is die TPL van julle patrone dieselfde?
Is julle primers dieselfde?
Is die doppe dieselfde fabrikaat?
Is beide dieselfde herlaaiers se lugdruk en temperatuur dieselfde?
ens...
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek het eenkeer iemand gehelp om te begin herlaai, toe dit kom by TPL, nee vertel hy vir my sy oom het vir hom vertel sorg net dat hy in die magesyn pas dan is hy okay, die oom herlaai vir 3 ander 7mm Rem. en dit werk by almal. Ek sê okay laat hy 'n ou dop so laai sonder kruit, druk dit in die loop en daar kom die dop sonder Koeel terug. Ou was bietjie geskok en sal nie sommer weer net glo wat iemand sê nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Die herlaai "expert"
Hierdie is die snaakste van al die comments...Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Die herlaai "expert"
Enigste rede hoekom ek begin herlaai het is omdat herlaaide ammo goedkoper is as rak ammo. Terselfde tyd het ek gedog as my slot moeilik begin toe maak as ek 'n nuwe rondte laai moet ek my koeël dieper seat.
En ek was self skuldig hieraan
En ek was self skuldig hieraan
Ek's baie dankbaar ek het Jaracal ontdekJake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die herlaai "expert"
Of bel vir Somchem, hulle weet alles want hulle maak die kruit.......!!!!!!!!Pappabeer wrote:Hierdie is die snaakste van al die comments...Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Die herlaai "expert"
Ja oom Driepoot, en gelukkig is dieselfde kruit se verskillende "batches" se ontbrandingstempo altyd presies deieselfde!tripodmvr wrote:Of bel vir Somchem, hulle weet alles want hulle maak die kruit.......!!!!!!!!Pappabeer wrote:Hierdie is die snaakste van al die comments...Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die herlaai "expert"
Oom Marius, dan moet mens natuurlik onthou dat daai maks lading en spoed, net vir versigtigheid daar is! Jy kan mos minstens nog 2 gr bygooi voor jy by die werklike maks kom. Dit werk net soos die maks spoed op die paaie, daai 80 of 120 bordjie is eintlik mos net 'n riglyn, jy kan mos die spoed ry wat jy graag wil ry, daai bordjie is net vir beginners om hulle 'n beginpunt te gee......tripodmvr wrote:Of bel vir Somchem, hulle weet alles want hulle maak die kruit.......!!!!!!!!Pappabeer wrote:Hierdie is die snaakste van al die comments...Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Aim small, miss small
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek is seker hierdie stelling van Carl, was tong in die kiesHein M. wrote:Om mee te begin - die 2 gewere se kamers is nie identies nie.Carl wrote:So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie?douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer!
Is die kruit van dieselfde lot?
Is die TPL van julle patrone dieselfde?
Is julle primers dieselfde?
Is die doppe dieselfde fabrikaat?
Is beide dieselfde herlaaiers se lugdruk en temperatuur dieselfde?
ens...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7565
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ludwig
Ek werk liewer met n man wat darem al op QL is as iemand wat al 20 jaar laai vir sy 303 en daarom n absolute kenner is op die herlaai gebied. Die wat al sover gekom het om QL aan te skaf is daar nog voor hoop, maar soos jy absoluut teregtelik se, die program kan op geen manier in afsondering op staat gemaak word nie. Ek sit nou met geval met n persoon waar die QL informasie geensins die fisiese vergrygde data ondersteun nie. Wat dit wel wys is dat daar iets skort en hierdie sou ons nie van bewus gewees as dit nie vir QL was nie. Dat QL wel een van die handigste hulpmiddels is tot ons beskikking is nie altemit nie.
Groetnis
Wout

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek het sweet blou boggerol geweet van herlaai voor ek op Jaracal was. Wou net laai omdat dit kwansuis goedkoper is. Die vrae wat ek hier gevra het was klip klip dom. Ten minste is ek nie skaam om my onkunde te wys nie, as jy nie wil erken jy weet niks van n onderwerp nie kan jy nie leer nie.
n Swaertjie van my laai nou laas 100 koele, met n lading en tpl wat n "omie" vir hom gegee het vir sy 243, sonder om dit eers te toets. Ek het my swaer probeer verduidelik dit is gevaarlik en dat hy dit eers moet toets as ons gesien het dit is binne veilige drukvlakke en dat tpl eers gemeet moet word. My swaer verduidelik my toe daai oom is nou al oud en herlaai al vir jare en jare, die oom SAL weet. Natuurlik kry hy nie die geweer gegroep nie. Hoe ver moet mens gaan om iemand te waarsku en te help?

"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die herlaai "expert"
Hein M. wrote:Om mee te begin - die 2 gewere se kamers is nie identies nie.Carl wrote:So Douw jy reken nie dit is 'n goeie idee nie?douw wrote:Toe kom ek boonop agter die man skiet 30-06! en wil my lading op sy geweer probeer!
Is die kruit van dieselfde lot?
Is die TPL van julle patrone dieselfde?
Is julle primers dieselfde?
Is die doppe dieselfde fabrikaat?
Is beide dieselfde herlaaiers se lugdruk en temperatuur dieselfde?
ens...
Maar ek dink die mods moet skoon maak en dit in die Herlaai afdeling sit.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ludwig, ek het self baie lank gevat om te besef mens kan nie sonder n chronograaf herlaai as mens QL wil gebruik nie, dis maar net dom en kortpaaie soek want n chrony maak net sin.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13603
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die herlaai "expert"
Klink my hier is n klomp sussies hier
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek persoonlik dink 'n chrony moet saam met jou herlaaistel gekoop word, as jy begin laai.
Dit is net onmoontlik om veilig te laai as jy nie spoed kan meet nie.
Boeke is teorie en nie praktyk nie. Dit is dieselfde met gewone boek kennis, dit is glad nie te se jy kan dit toepas wat jy in die boek geleer het nie.

Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die herlaai "expert"
Klomp bang gatte! Skep die dop vol en vee hom gelyk met jou knipmes. Druk die koeel in tot waar hy nie meer kan nie en gaan skiet op die baan op 50, 100, 200 en 300. Nou kan jy mos sien hoeveel die koeel elke keer val! Watse nonsens is dit nou moet spoed meet......Capt. Oblivious wrote:Klink my hier is n klomp sussies hier
Aim small, miss small
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Die herlaai "expert"
Wout, Ek stem saam met jou en ek verstaan wat jy bedoel. Maar 303 laai leer n man ook n paar baie handige goed. Soos hoe om doppe reg te fire form, waneer n loop klaar is, waneer n loop gepit is, kopspasie hoe om n loop in n bankskroef te buig en al daai klas vanWouter Roets wrote:Ludwig
Ek werk liewer met n man wat darem al op QL is as iemand wat al 20 jaar laai vir sy 303 en daarom n absolute kenner is op die herlaai gebied. Die wat al sover gekom het om QL aan te skaf is daar nog voor hoop, maar soos jy absoluut teregtelik se, die program kan op geen manier in afsondering op staat gemaak word nie. Ek sit nou met geval met n persoon waar die QL informasie geensins die fisiese vergrygde data ondersteun nie. Wat dit wel wys is dat daar iets skort en hierdie sou ons nie van bewus gewees as dit nie vir QL was nie. Dat QL wel een van die handigste hulpmiddels is tot ons beskikking is nie altemit nie.
Groetnis
Wout
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Die herlaai "expert"
Armand Steenkamp wrote:Wout, Ek stem saam met jou en ek verstaan wat jy bedoel. Maar 303 laai leer n man ook n paar baie handige goed. Soos hoe om doppe reg te fire form, waneer n loop klaar is, waneer n loop gepit is, kopspasie hoe om n loop in n bankskroef te buig en al daai klas vanWouter Roets wrote:Ludwig
Ek werk liewer met n man wat darem al op QL is as iemand wat al 20 jaar laai vir sy 303 en daarom n absolute kenner is op die herlaai gebied. Die wat al sover gekom het om QL aan te skaf is daar nog voor hoop, maar soos jy absoluut teregtelik se, die program kan op geen manier in afsondering op staat gemaak word nie. Ek sit nou met geval met n persoon waar die QL informasie geensins die fisiese vergrygde data ondersteun nie. Wat dit wel wys is dat daar iets skort en hierdie sou ons nie van bewus gewees as dit nie vir QL was nie. Dat QL wel een van die handigste hulpmiddels is tot ons beskikking is nie altemit nie.
Groetnis
Wout![]()
dingtjies
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Die herlaai "expert"
Ek dink ek is ook 'n "expert" op herlaai. Ek het vir baie jare sommer net met Somchem se boekie by die laer ladings begin, die koel sommer net in gedruk tot bv by die krimp ring. Dan maar primers dop gehou vir druk tekens so so op gewerk na hoer ladings sonder om spoed of tpl te meet. Genadiglik het alles goed verloop
Nou meet ek spoed, dop kapasiteit, tpl ens ens ens. Ek vra raad by Jaracal en ook die QL manne. Nou ewe skielik sukkel ek om my slot oop te kry
Ek dink ek moet maar terug gaan na my "expert" dae 
Nou meet ek spoed, dop kapasiteit, tpl ens ens ens. Ek vra raad by Jaracal en ook die QL manne. Nou ewe skielik sukkel ek om my slot oop te kry
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Die herlaai "expert"
Pappabeer wrote:Hierdie is die snaakste van al die comments...Jake1 wrote:Jy moet jou tpl stel soos Somchem sê.........
Nog beter, meet 'n PMP rondte, en maak joune dieselfde lengte.
Ek het al 'n man teegekom wat die "tegniek" gebruik
(En dit was een van die meer intelegente dinge wat hy kwytgeraak het)
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Die herlaai "expert"
Onthou
EX is a "Has been" and a spert is "drip under preasure"
EX is a "Has been" and a spert is "drip under preasure"
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Die herlaai "expert"
n PH het vir my gesê, kyk hoe mooi lyk die 375 pmp se round nose "pint" dis nie nodig om daai duur pinte te laai as jy gaan buffel skiet nie, 375 is anyway beste om buffel te skiet omdat hy so vinnig is. Ek joke nie, hy het dit regtig gesê, en nee mnr. grootwildjagter het nog nie n buffel geskiet nie, en soos ek kon aflei nie veel groter as die Rooibokke op sy oom se plaas nie, maar mens skiet glo net kop, hy is so grootgemaak sê hy.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die herlaai "expert"
[/quote]
Ek is seker hierdie stelling van Carl, was tong in die kies
[/quote]
Hoop so...
Jy kan nie glo hoeveel van my pelle ruil ladings uit nie. Sonder grappies
Ek is seker hierdie stelling van Carl, was tong in die kies
Hoop so...
Jy kan nie glo hoeveel van my pelle ruil ladings uit nie. Sonder grappies