PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Lekker maak julle ouens my smile so vroeg op 'n sondag oggend.

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Ronnie
Onthou maar die een; Losers moan about their best, while winners goes home and f*&s the prom queen!
Groetnis
Wout

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Goeie genade accsa, of as ek reg is heet jy Jacques.
Dit moet moeilik wees om jy te wees.
As jy nie met jou intrapslag op die forum, minder as n jaar terug, moan oor Safari en Outdoor wat die verbruiker holrug ry nie, kraak jy ander ouens se gewere, scopes en ringe af, uit onkunde en met taktlose stellinge met hordes uitroeptekens agterna.
Nou doen jy dit weer op hierdie draad. En ergste van alles is dat jy nog nie n ou plekkie aan die binnekant het om jou special headsup vooraf te kry nie.
Hier is vir jou nuus. Niemand skuld jou n Special nie. Dit is n vrye mark daarbuite, en selfs al is daar mense vooraf laat weet daarvan, dan is dit die handelaar se prerogatief om dit te doen.
Julle mense wat so kla oor vergunnings wat in die bedryf gebeur is net soos ons land se nuwe kiesers wat staak vir wat hulle glo hulle toekom.
Groei nou asseblief 'n paar testikels, en hou op kla. Vind vinniger uit oor specials, of kry n beter inkomste, dat jy ook na hartelus kan koop sonder om te kla.
Voorspoed met jou lot, ek sou ook so baie gekla het as ek jy was.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Manus1
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Oct 08, 2013 3:52 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Dankie Safari &Outdoor vir die mooi special en BRILJANTE DIENS.
Ek is nou ook n .243win ryker.
Ek het die advertensie eers donderdag aand gesien na n woelige dag (en was erg bekommerd dat ek dit gemis het) en het vroeg Vrydag vir Stefan n epos gestuur. Gelukkig was daar nog een oor. Die res is geskiedenis.
Weereens baie dankie vir julle onbaatsugtige opoffering met die specials. :-)

BSA METEOR Mk2 4.5mm
Evanix blizzard S10 5mm
Weirach HW 50 5.5mm
Inferno 225lb kruisboog
Brno ZKK601 270win
Ruger M77 mk1 .338 win mag
Zabala Eibar S/S20Br
Astra S/S 16Br
Evanix blizzard S10 5mm
Weirach HW 50 5.5mm
Inferno 225lb kruisboog
Brno ZKK601 270win
Ruger M77 mk1 .338 win mag
Zabala Eibar S/S20Br
Astra S/S 16Br
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Bitter waar WoutWouter Roets wrote:Ronnie
Onthou maar die een; Losers moan about their best, while winners goes home and f*&s the prom queen!![]()
Groetnis
Wout
Onthou egter, dat soms en net soms, stel hy dalk nie belang in die prom queen nie,want die ou het dalk n oog op die tamboermajoor
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Dalk is die Tamboermajoor goedkoper as die Prom Queen, wat net sekere kliënte spesiaal behandel?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Aangesien julle manne die boot wil laat vaar... dan maak ons so.
Ek het die laaste jaar+- 3maande tot datum, oor n 100k gespandeer by SO. Ek was n lojale klient... volgens my... maar dis net my opinie.
Wat vir my snaaks is en dit het 3 keer gebeur, is dat sekere manne emails/ nuus kry wat ander nie kry nie. Jy kan dit met bestuur op neem en hulle maak beloftes om dit reg te maak maar dan gebeur dit nie.
1. Ek het soos baie ander mense CCI primers op " Back order" gesit. Nadat die eerstes in gekom het, was ek nie laat weet of het enige gekry nie. Ek is mooi beloof dat die groot voorraad binnekort sal in wees en dat bestuur my self op die lys sal sit en laat weet. Weer het die CCI primers in gekom en ek is niks laat weet nie... Toe ek vra hoekom ek nie laat weet word nie, kyk hulle op die papier lys en se my naam is nie op nie. Hulle kyk toe op die rekenaar en daar is my back order nogsteeds.... al 5000 van hulle. Bestuur verstaan dit weereens nie....
2. Ek koop in PTA toe een " Rifle sleeve" en vra toe vir nog.... ek word gese als is uit verkoop. Ek kyk toe later op die webwerf en die wys daar is stock/voorraad. Ek ry na die winkel en vra toe wat aangaan.... die rekenaar wys toe daar is in die "Kaap". Ek sit dit toe op back order weereens... en word gese hulle sal my bel.... n week gaan verby... niks nuus nie. Ek ry na die winkel toe.... nee se hulle dis nog nie daar nie. Ek loop verby die rak om kruit te koop... en hier hang die "rifle sleeves".... hmmmm.
Weereens bespreek ek dit met bestuur...
3. Die laaste mail wat ek gekry het van SO was die "Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU" van stefan@so.co.za 12 Feb. Maar geen "PRE SEASON RIFLE CLEARANCE" email nie. Ek sien die special op Jaracal.... maar geen mail nie. Nadat ek n vriend vat om n geweer te koop... en ek noem dit vir bestuur dat ek weereens nie die mail gekry het nie.... met bewyse, verstaan hulle dit nie. Trek die skouers op.
Nogal net snaaks.... ne? Snaaks dat ek net 2k spandeer by Humansdorp en hulle mails kom deur en vinnig ook. Diens verskil seker soos mense verskil.
Daar is mense wat werk by SO in PTA wat puik diens gee en ook help, en ek sal mense na hulle bly verwys... Dankie aan oom Kasie, oom John en Jason.

Pappabeer wrote:Goeie genade accsa, of as ek reg is heet jy Jacques.
Dit moet moeilik wees om jy te wees.
As jy nie met jou intrapslag op die forum, minder as n jaar terug, moan oor Safari en Outdoor wat die verbruiker holrug ry nie, kraak jy ander ouens se gewere, scopes en ringe af, uit onkunde en met taktlose stellinge met hordes uitroeptekens agterna.
Nou doen jy dit weer op hierdie draad. En ergste van alles is dat jy nog nie n ou plekkie aan die binnekant het om jou special headsup vooraf te kry nie.
Hier is vir jou nuus. Niemand skuld jou n Special nie. Dit is n vrye mark daarbuite, en selfs al is daar mense vooraf laat weet daarvan, dan is dit die handelaar se prerogatief om dit te doen.
Julle mense wat so kla oor vergunnings wat in die bedryf gebeur is net soos ons land se nuwe kiesers wat staak vir wat hulle glo hulle toekom.
Groei nou asseblief 'n paar testikels, en hou op kla. Vind vinniger uit oor specials, of kry n beter inkomste, dat jy ook na hartelus kan koop sonder om te kla.
Voorspoed met jou lot, ek sou ook so baie gekla het as ek jy was.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Pappabeer, "Hier is vir jou nuus. Niemand skuld jou n Special nie. Dit is n vrye mark daarbuite, en selfs al is daar mense vooraf laat weet daarvan, dan is dit die handelaar se prerogatief om dit te doen."
Jy is 100% reg met die stelling... wonder maar net of mense hulle woord moet hou as hulle iets onderneem het?
Jy is 100% reg met die stelling... wonder maar net of mense hulle woord moet hou as hulle iets onderneem het?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Boys
Vir die van julle wat gewonder het as iemand verwys na die "Almal is f&$#@up, behalwe ek" sindroom, wel hier is hy nou baie mooi uitgespel. Ek skud net my kop!
Groetnis
Wouter
Vir die van julle wat gewonder het as iemand verwys na die "Almal is f&$#@up, behalwe ek" sindroom, wel hier is hy nou baie mooi uitgespel. Ek skud net my kop!
Groetnis
Wouter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Praat jy hiervan Wouter?
Of
accsa, baie dankie vir jou R100K aan die winkel. Dit bevonds die bunkers vol Bergers, en Specials vir ons Bandjie Boeties.
Oorweeg dalk ook om in jou Spam te kyk of jy nie, soos ek, dalk per ongeluk jou S&O eposse daar laat beland het nie. Ek het dit egter nie nodig nie, want saam met n paar ander word ek telefonies laat weet van die goed voor die eposse gestuur word.
Ofacssa wrote:Warne is junk!!!!! Baie gesukkel en als is dadelik reg na ek Leupold op gesit het. n Scope moet van bo na onder in die ringe vas trek!
my 2c....
acssa wrote:Ken jy n dokter wat mooi steke kan insit? Onthou om tandarts voordele hoer te maak by medies.
Manne julle moet mos help hier...
Ek het n 300 Weatherby Mark V gehaad.... net met hout kolf. 1. Daai goed skop lekker... 20 skote.. en as jy so snaakse smaak in jou mond kry, as jou oog bank nog nie bloei nie teen daai tyd nie, het jy harsingskidding.
Daai 20 MOA rail gaan ook nie lekker werk saam Zeiss nie... Ek het daai toets ook al gedop! Ek het op 300m 1.5m hoog geskiet met 243 WIN... en die Zeiss se verstelling is te min. +-32 klinks/8duim/moa op 100 yards(so iets)
Daai loop is ook te dun vir ver skiet... en wat gaan dit kos om die loop en kolf te verander... as jy nog die geweer moet afbetaal...
Gooi my nou maar met klippe die wat wil!
Of
Iemand het eenkeer gesê, dis nie wat jy sê nie, maar hoe.acssa wrote:Ek wil begin om te se ek wil nie enige handelaars sleg maak nie.
Ek voer soms motor parte in... vir motorsport, en het redelik geleer van invoere.
1. EK het n Butler Creek skouer band gekoop in Woodlands Boulevard shopping mall (pta) vir R325. Die selfde band kos by n ander groot geweer winkel in PTA R480. Soortgelyke papier teikens wat R25 kos by die groot winkel het ek R5 betaal.
Ek kry toe n e-pos dat A Bolt Browning's op special is vir R11995 in PTA, dieselfde gewere is nou te koop in CPT vir R9750 en hulle gee geweer motiveering by.
Ek wil nie eers praat oor "bore snakes" nie.... dit maak seer.
Ek vergelyk die pryse van WINKELS in die VSA, sit lugvrag vervoer en klaring by, belastings (DUTY, ADVOL en VAT) dan kos meeste goed nog steeds 40% minder wat sekere winkels vra. So paar maande terug in Namibia was ek ook by n paar winkels in... 1L longlife melk is 40% duurder daar...maar gewere en toerusting is week baie goedkoper.
Ek begin wonder of van ons nie soms bietjie holrug gery word nie!
accsa, baie dankie vir jou R100K aan die winkel. Dit bevonds die bunkers vol Bergers, en Specials vir ons Bandjie Boeties.
Oorweeg dalk ook om in jou Spam te kyk of jy nie, soos ek, dalk per ongeluk jou S&O eposse daar laat beland het nie. Ek het dit egter nie nodig nie, want saam met n paar ander word ek telefonies laat weet van die goed voor die eposse gestuur word.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Ek is weer so bly ek kry die specials na alles uit verkoop is. Dit spaar my oneindig baie geld. Dankie tog

-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Wat my verstand te bowe gaan, is dat enige iemand, aan n groot genoeg agtervolgingswaansin kan lei, om te glo, dat n maatskapy met 'n half Biljoen rand omset, se CEO,in n raadsvergadering sal sit en sê: vandag stuur ons vir die hele SA, ons pre season clearance specials uit, maar onthou tog om asb nie vir Acssa en sy pêl die mail te stuur nie.!
Aan die anderkant, na wat ek hier oor jou gelees het, sal ek dit tog verstaan!!
Ps! Ons is baie bevoorreg om vir jou ( Acssa) "the last of the big spenders" in ons midde te hê. Dankie vir die voorreg! Ek wens ek kon (net) 'n R100k in daai winkel spandeer!
Aan die anderkant, na wat ek hier oor jou gelees het, sal ek dit tog verstaan!!
Ps! Ons is baie bevoorreg om vir jou ( Acssa) "the last of the big spenders" in ons midde te hê. Dankie vir die voorreg! Ek wens ek kon (net) 'n R100k in daai winkel spandeer!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Daar is nou vir jou n antwoord wat sin maak, so van n boetie af.
kopskoot wrote:Wat my verstand te bowe gaan, is dat enige iemand, aan n groot genoeg agtervolgingswaansin kan lei, om te glo, dat n maatskapy met 'n half Biljoen rand omset, se CEO,in n raadsvergadering sal sit en sê: vandag stuur ons vir die hele SA, ons pre season clearance specials uit, maar onthou tog om asb nie vir Acssa en sy pêl die mail te stuur nie.!
Aan die anderkant, na wat ek hier oor jou gelees het, sal ek dit tog verstaan!!
Ps! Ons is baie bevoorreg om vir jou ( Acssa) "the last of the big spenders" in ons midde te hê. Dankie vir die voorreg! Ek wens ek kon (net) 'n R100k in daai winkel spandeer!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
acssaWouter Roets wrote:Boys
Vir die van julle wat gewonder het as iemand verwys na die "Almal is f&$#@up, behalwe ek" sindroom, wel hier is hy nou baie mooi uitgespel. Ek skud net my kop!
Groetnis
Wouter
Ronald probeer vir jou die omgekeerde van die stelling verduidelik.
Groetnis
Wouter
Le nou maar die tuig neer ou maat want the tribe has spoken.
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Ja nee wragtig! Acssa you win some and you lose some!
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Hel, ek wens net ek het die tyd wat pappabeer het, nevermind die krag om nog te argumenteer.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
30-0kews, dit gaan nie oor wen of verloor nie, ek is maar net verstom dat ek so moet sukkel met "spam en laat slaap ens"
Daar is darem ander handelaars wat na die manne sal kyk wat laat slaap. Ek is net dankbaar ek hoef nie my skoonma in te trek op n forum nie.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Manne, ek het n beleid wat ek probeer navolg, en dit is. As ek nie iets positiefs tot die forum kan bydra nie, dan se ek eerder niks nie.
Met hierdie specials sien ek dit so. Ek sit nie heeldag voor my rekenaar, of op my slimfoon of I -Pad nie, en daarom sal ek ook waarskynlik uit geloose het as ek iets sou wou koop. Net soos ek, is daar baie ander wat ook nie die special vroeg genoeg gesien het, en omdat daar slegs beperkte aanbiedings was op baie gesogte items, sal daar verseker baie manne terleurgestel gewees het. Maar om vuilspel te skreeu gaan my niks in die sak bring. Ek dink enige van ons het n gelyke kans gestaan om van die specials te bekom, maar is in die steek gelaat deur ons eie tegnologiese tekortkomenhede.

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Ek het die specials betyds gesien op Facebook, maar my begroting het my in die steek gelaat..... 
Aim small, miss small
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Ek sien daar is 'n special op Dale Carnegie se boek - "How to wins friends and influence people" op Kalahari.
Dit was lekker om te sien hoe besig die winkel Saterdag was en nogsteeds was daar tyd vir 'n "geheime handdruk" van Ronald en Stef. Gelukkig wou ek net primers en poeier koop.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Carl wrote:Ek sien daar is 'n special op Dale Carnegie se boek - "How to wins friends and influence people" op Kalahari.
Dit was lekker om te sien hoe besig die winkel Saterdag was en nogsteeds was daar tyd vir 'n "geheime handdruk" van Ronald en Stef. Gelukkig wou ek net primers en poeier koop.
en al die tyd dog ek Stef se hand makeer iets, eintlik wil hy my iets se
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Carl wrote:Ek sien daar is 'n special op Dale Carnegie se boek - "How to wins friends and influence people" op Kalahari.
Dit was lekker om te sien hoe besig die winkel Saterdag was en nogsteeds was daar tyd vir 'n "geheime handdruk" van Ronald en Stef. Gelukkig wou ek net primers en poeier koop.
Mens kan 'n perd egter ook net tot by die water sleep!
Dit was lekker om uiteindelik (in lewende lywe) te ontmoet Carl............... ook natuurlik maar net omdat jou vrou saam was
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Ek wou graag die 22-250 in SS gekoop het om mee te speel, maar was te laat, die "secret handshake" wat ek geleer het was net vir afslag op ammo, hyt nie getel gedurende specials nie.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: PRE SEASON RIFLE CLEARANCE
Op watse kneukel druk julle manne?
Hier kan man iets leer
Hier kan man iets leer
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum