Aimpod te wen in fondsinsameling

Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Eugene »

Nico Harris het goedgunstiglik vir ALRHA ’n Aimpod geskenk vir uitloting om fondse vir ALRHA bymekaar te maak.

Dit gaan soos volg werk, elke lootjie kos R50 en na dat die POP na my gestuur is by eugene@africanlrhunters.co.za, sal ek aan jou ’n nommer toeken en vir jou terugstuur. Vir elke kaartjie van R50 wat jy koop, kry jy 'n nommer.

Inbetalings kan in die volgende bankrekening gedoen word:

ALRHA
Nedbank
Rekeningnommer: 1083771760
Takkode: 101267 (00 moet bykom vir party banke)

Die trekking sal plaasvind op 11 April 2015 tydens ALRHA se AGM en elke ALRHA lid wat ’n kaartjie gekoop het en die AGM bywoon, sal ’n addisionele gratis kaartjie ontvang wat sal deel vorm van die trekking.

Enige iemand is welkom om deel te neem, nie net ALRHA lede nie.

Hier is fotos van die Aimpod:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20002_zpswvtcrozf.jpg

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20003_zpsakbkfhap.jpg

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20004_zpswzg4qpky.jpg

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20005_zpskdlhx6nh.jpg
Aim small, miss small
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Eugene »

Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Aim small, miss small
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by FCLoretz »

Eugene wrote:Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Eugene,

Wat kos die aimpod as jy dit nuut wil koop?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Eugene »

FCLoretz wrote:
Eugene wrote:Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Eugene,

Wat kos die aimpod as jy dit nuut wil koop?
FC, eks nie seker nie, meer as R50! Ek dink hier by R900 rond? G&G versprei hulle.
Aim small, miss small
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Geno »

Ons verkoop hulle teen R800.00
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Hugo »

Ek sal verseker n kaartjie of 2-3 koop einde van die maand!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Alwyn »

Eugene wrote:Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?

Dis soos ons Jag Kompitisie vir LERS SA waar niemand R100 wil betaal om n dag jag tewen vir n SWB.... :):

viewtopic.php?f=135&t=39098
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Riaan Kriel »

Lyk my geld is maar skaars die tyd van die maand en die skoolvakansie lê voor ++>:
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Klopper »

Bump!! Dis nie meer lank voor die trekking nie!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Eugene »

Bump!!!

Nog net 2 weke oor!
Aim small, miss small
User avatar
Fonsie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Fonsie »

Eugene, ek sal 2 x neem, POP oppad na jou toe.
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Eugene »

Eerstens, baie dankie aan Nico Harris vir die skenk van die Aimpod vir hierdie loting.

Tweedens, baie dankie aan almal wat hierdie kompetisie ondersteun het. Daar is in totaal 31 kaartjies verkoop.

Die Aimpod is gewen deur Jacus Visagie, kaartjie nommer 23.
Aim small, miss small
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Aimpod te wen in fondsinsameling

Post by Klopper »

Damn ek het duim vas gehou vir daai een :laugh: Geluk Jacus geniet hom!
Post Reply