side by side of UTV
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
side by side of UTV
Halo
Ek soek bietjie raad asb. Ek wil graag n Side by Side koop en hom inrig vir jakkals jag op my plaas...
My problem is egter my hele plaas se paaie is twee spore wat oor die jare met n bakkie uitgery is. As ek die goed so kyk gaan hulle dan nie spoor nie en mens gaan vreeslik ruk en pluk as jy ry. Is dit so? en kan mens nie spacers insit wat maak dat hy spoor sodat mens kan ry op twee spoor paaie nie?
Enige raad sal welkom wees!
Groete

Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: side by side of UTV
Jammer as ek stupid klink, maar wat is n "Side by Side" 
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: side by side of UTV
Wonder of dit 'n motorbike met 'n sidecar is? Karooman, sit 'n foto op asseblief.Boskamper wrote:Jammer as ek stupid klink, maar wat is n "Side by Side"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: side by side of UTV
Dis een van daai "quad" karretjies waar die sitplekke langs mekaar sit.Boskamper wrote:Jammer as ek stupid klink, maar wat is n "Side by Side"
Aim small, miss small
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
Re: side by side of UTV
N yamaha rhino of polaris ranger is voorbeelde daarvan is soos n taai offroad golfkar
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: side by side of UTV
Koop daai Rhino as die koste jou nie afskrik nie. Hy het baie meer werk op n plaas as n gewone quad. lek uitry,krippe check en pype regmaak. Hy is betroubaar ook.
Weet nie van Jakkals nie maar as ek gaan beeste kyk met die rhino kom hulle uit nuuskierigheid na hom toe . Spraar klomp tyd. Hulle soek my ek soek hulle nie.
Weet nie van Jakkals nie maar as ek gaan beeste kyk met die rhino kom hulle uit nuuskierigheid na hom toe . Spraar klomp tyd. Hulle soek my ek soek hulle nie.
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
Re: side by side of UTV
dinof spoor hy mooi in n gewone twee spoor pad of vang hy die middel mannetjie?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: side by side of UTV
Dink hy gaan minder vang as gewone quad!karoo boer wrote:dinof spoor hy mooi in n gewone twee spoor pad of vang hy die middel mannetjie?
Aim small, miss small
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: side by side of UTV
Kyk na www.toyscom.co.za. Gs moon
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: side by side of UTV
Die opmerking hier bo is korrek. Hy spoor baie beter as n quad en n middelman het my nog nooit gepla nie. My swaer het ook een gekoop en sy bakkie staan nou . Ek het op n stadium so amper 9 kilos per liter gekry maar nou kry ek so 7. Gedink dis dalk iets wat jy sal wil weet ook.
Groete
Dino Fourie
Groete
Dino Fourie
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: side by side of UTV
More Karoo Boer
Ons het n Linhai op die plaas gehaad waarmee ons alles gedoen het van voer uitsit tot uitskiet. Die model het die tipper bak gehaad (nie elektries nie). Hy het regtig lekker gewerk 4x4 en als dit was nou nie n Rhino of n Big Red nie maar hy kon orals ry en nog plekke wat ek nie sou aandurf met die bakkie nie. Om na jou probleem te kyk, ons het ook baie sand en klip padjies wat ook maar uitgery is met die bakie deur die jare en hy het mooi geloop daso, sy wiele is so bietjie nader aan mekaar as n bakie maar kon nogsteets in die padjies pas. Ander probleem was dat hy gereeld gediens moes word en dan moes die ding gelaai word en dorp toe gesleep word ons kon dit self doen maar soos n gewone voertuig kort hy ook maar n "stamp" in sy boekie.
Dis hoe hulle lyk
http://www.linhaisa.co.za/side-x-sides.html
My pa het toe maar so outjie aangeskaf vir die plaas

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: side by side of UTV
Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens. 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: side by side of UTV
Haha kom ons hoop maar so, wat ek jou kan se is dat ek julle NIE sal laat weet as hy wel breek (of vassit) nie.Carl wrote:Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: side by side of UTV
Of deur 'n Ford uit 'n sloot gesleep moet word nie....Skywalker wrote:Haha kom ons hoop maar so, wat ek jou kan se is dat ek julle NIE sal laat weet as hy wel breek (of vassit) nie.Carl wrote:Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens.
Aim small, miss small
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: side by side of UTV
Eugene wrote:Of deur 'n Ford uit 'n sloot gesleep moet word nie....Skywalker wrote:Haha kom ons hoop maar so, wat ek jou kan se is dat ek julle NIE sal laat weet as hy wel breek (of vassit) nie.Carl wrote:Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens.
Haha sjoe sjoe Stefaans moenie jou nou sien nie