side by side of UTV

Post Reply
karoo boer
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm

side by side of UTV

Post by karoo boer »

Halo

Ek soek bietjie raad asb. Ek wil graag n Side by Side koop en hom inrig vir jakkals jag op my plaas...

My problem is egter my hele plaas se paaie is twee spore wat oor die jare met n bakkie uitgery is. As ek die goed so kyk gaan hulle dan nie spoor nie en mens gaan vreeslik ruk en pluk as jy ry. Is dit so? en kan mens nie spacers insit wat maak dat hy spoor sodat mens kan ry op twee spoor paaie nie?

Enige raad sal welkom wees!

Groete
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: side by side of UTV

Post by Boskamper »

Jammer as ek stupid klink, maar wat is n "Side by Side" ???
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: side by side of UTV

Post by PWV »

Boskamper wrote:Jammer as ek stupid klink, maar wat is n "Side by Side" ???
Wonder of dit 'n motorbike met 'n sidecar is? Karooman, sit 'n foto op asseblief.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: side by side of UTV

Post by Eugene »

Boskamper wrote:Jammer as ek stupid klink, maar wat is n "Side by Side" ???
Dis een van daai "quad" karretjies waar die sitplekke langs mekaar sit.
Aim small, miss small
karoo boer
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm

Re: side by side of UTV

Post by karoo boer »

N yamaha rhino of polaris ranger is voorbeelde daarvan is soos n taai offroad golfkar
DinoF
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm

Re: side by side of UTV

Post by DinoF »

Koop daai Rhino as die koste jou nie afskrik nie. Hy het baie meer werk op n plaas as n gewone quad. lek uitry,krippe check en pype regmaak. Hy is betroubaar ook.

Weet nie van Jakkals nie maar as ek gaan beeste kyk met die rhino kom hulle uit nuuskierigheid na hom toe . Spraar klomp tyd. Hulle soek my ek soek hulle nie.
karoo boer
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm

Re: side by side of UTV

Post by karoo boer »

dinof spoor hy mooi in n gewone twee spoor pad of vang hy die middel mannetjie?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: side by side of UTV

Post by Eugene »

karoo boer wrote:dinof spoor hy mooi in n gewone twee spoor pad of vang hy die middel mannetjie?
Dink hy gaan minder vang as gewone quad!
Aim small, miss small
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: side by side of UTV

Post by vossie1 »

Kyk na www.toyscom.co.za. Gs moon
DinoF
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm

Re: side by side of UTV

Post by DinoF »

Die opmerking hier bo is korrek. Hy spoor baie beter as n quad en n middelman het my nog nooit gepla nie. My swaer het ook een gekoop en sy bakkie staan nou . Ek het op n stadium so amper 9 kilos per liter gekry maar nou kry ek so 7. Gedink dis dalk iets wat jy sal wil weet ook.

Groete

Dino Fourie
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: side by side of UTV

Post by Skywalker »

More Karoo Boer

Ons het n Linhai op die plaas gehaad waarmee ons alles gedoen het van voer uitsit tot uitskiet. Die model het die tipper bak gehaad (nie elektries nie). Hy het regtig lekker gewerk 4x4 en als dit was nou nie n Rhino of n Big Red nie maar hy kon orals ry en nog plekke wat ek nie sou aandurf met die bakkie nie. Om na jou probleem te kyk, ons het ook baie sand en klip padjies wat ook maar uitgery is met die bakie deur die jare en hy het mooi geloop daso, sy wiele is so bietjie nader aan mekaar as n bakie maar kon nogsteets in die padjies pas. Ander probleem was dat hy gereeld gediens moes word en dan moes die ding gelaai word en dorp toe gesleep word ons kon dit self doen maar soos n gewone voertuig kort hy ook maar n "stamp" in sy boekie.

Dis hoe hulle lyk
http://www.linhaisa.co.za/side-x-sides.html

My pa het toe maar so outjie aangeskaf vir die plaas :P
IMG-20150311-WA0009 (600 x 450).jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: side by side of UTV

Post by Carl »

Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens. ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: side by side of UTV

Post by Skywalker »

Carl wrote:Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens. ;)
Haha kom ons hoop maar so, wat ek jou kan se is dat ek julle NIE sal laat weet as hy wel breek (of vassit) nie. :-X
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: side by side of UTV

Post by Eugene »

Skywalker wrote:
Carl wrote:Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens. ;)
Haha kom ons hoop maar so, wat ek jou kan se is dat ek julle NIE sal laat weet as hy wel breek (of vassit) nie. :-X
Of deur 'n Ford uit 'n sloot gesleep moet word nie.... >:+
Aim small, miss small
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: side by side of UTV

Post by Skywalker »

Eugene wrote:
Skywalker wrote:
Carl wrote:Hy kan ten minste self in die dorp uit kom vir 'n diens. ;)
Haha kom ons hoop maar so, wat ek jou kan se is dat ek julle NIE sal laat weet as hy wel breek (of vassit) nie. :-X
Of deur 'n Ford uit 'n sloot gesleep moet word nie.... >:+
e153816a3ff99e7570f19ea7f826c005.gif

Haha sjoe sjoe Stefaans moenie jou nou sien nie ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Post Reply