Die mediese prof stap saam met 'n groep studente deur 'n hospitaalsaal en toets hul diagnostiese vermoe. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde.
By een van die beddens verloop die toets so:
Professor: Simptome?
Student: Hoofpyn, seerkeel en hoe koors, professor.
- Diagnose?
- Verkoue, professor.
- Behandeling?
- Disprin, professor.
- Dosis?
- Koning, professor
Diagnose
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Diagnose
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Diagnose
Waar is die dae toe baas nog baas was...?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Diagnose
"......,maar brandewyn, hap, hap so aan sy gat!" 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Diagnose
Het nou lekker gelag!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Diagnose
Storie gehoor iemand was op n groot jagplaas paar jaar terug, hulle sien toe die Amerikaners van voor af kom met n Cruiser, toe skree die amerikaanse vroutjie vir hulle vuis in die lig: "dous ies koning." Die storie kom toe uit die Amerikaners het die vorige aand saam met die boertjies gebraai, die boertjies het haar toe so lelik geleer en vir haar gesê dit beteken heel iets anders...... 
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Diagnose
'n Pel van my neem 'n Aussie en sy vriendin saam op 'n voorsitjag. Toe ons die 3 by hulle sitplek aflaai skree die een man vir hom dat hy moet onthou as die meisie "No" skree beteken dit "stop" en nie "dadelik" nie. Nodeloos om te se^ het almal op die bakkie hulle geskeur van die lag, hy het bloedrooi gebloos en die Aussie en sy meisie was clueless.