Diagnose

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
vratvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am

Diagnose

Post by vratvark »

Die mediese prof stap saam met 'n groep studente deur 'n hospitaalsaal en toets hul diagnostiese vermoe. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde.
By een van die beddens verloop die toets so:
Professor: Simptome?
Student: Hoofpyn, seerkeel en hoe koors, professor.
- Diagnose?
- Verkoue, professor.
- Behandeling?
- Disprin, professor.
- Dosis?
- Koning, professor
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you
- Kipling
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Diagnose

Post by Jake1 »

;D
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Diagnose

Post by VdWalt »

Waar is die dae toe baas nog baas was...?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Diagnose

Post by Gawie(13mm) »

"......,maar brandewyn, hap, hap so aan sy gat!" >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Diagnose

Post by JacquesT (Stompe) »

;D ++>: ++>: ;D
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Diagnose

Post by Finfan »

Het nou lekker gelag!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Diagnose

Post by Jake1 »

Storie gehoor iemand was op n groot jagplaas paar jaar terug, hulle sien toe die Amerikaners van voor af kom met n Cruiser, toe skree die amerikaanse vroutjie vir hulle vuis in die lig: "dous ies koning." Die storie kom toe uit die Amerikaners het die vorige aand saam met die boertjies gebraai, die boertjies het haar toe so lelik geleer en vir haar gesê dit beteken heel iets anders...... ;D
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Diagnose

Post by wlm »

'n Pel van my neem 'n Aussie en sy vriendin saam op 'n voorsitjag. Toe ons die 3 by hulle sitplek aflaai skree die een man vir hom dat hy moet onthou as die meisie "No" skree beteken dit "stop" en nie "dadelik" nie. Nodeloos om te se^ het almal op die bakkie hulle geskeur van die lag, hy het bloedrooi gebloos en die Aussie en sy meisie was clueless.
Post Reply