Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Thoei

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Thoei »

Hi manne

Is daar nie n video van die race waar Fly gehardloop het nie?

Groette Thoei
Thoei

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Thoei »

Hi Manne foto van my wintie wat ek van Stefan gekry het,hy groei by die dag.Hy hou van Eet! :police:

[img width=800 height=600]http://i1194.photobucket.com/albums/aa3 ... 011051.jpg[/img]


Groette Thoei
Last edited by Thoei on Sat Jan 08, 2011 3:05 pm, edited 1 time in total.
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Stephan »

Hi Thoei

Jou reuntjie groei baie mooi , lyk of hy n baie groot hond gaan word. Sal bietjie uitvind of ons n deel van video kan opsit van die race waar fly hardloop. sal laat weet.

groete
KAMAKASI
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by KAMAKASI »

Ja,dit is iets om te sien! Ek was bevoreg genoeg om al die races(darby en nasionale race) bytewoon. Wys die manne hoe lyk en klink dit! My nekhare het geruis soos die van n ontstelde weerwolf!
Thoei

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Thoei »

Hi Manne nou wat gaan aan dat dit so stil is met die Honne manne? :)

Ek wil graag weet van watse ouderdom af moet ek my wintie laat begin hardloop(oefen) ens?


Groette Thoei
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Foxhound »

hallo Theoi

Praat met Greyhound, hys die Guru op daai gebied, eintlik enige gebied van Winties

Groete
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Foxhound »

dagse kerels

Wat is die  honde manne so stil die laaste tyd, wil maar net n suksesaandjie met julle deel wat ek, Stephan en Kamakasie gisteraand beleef het,

Jakkie is ingeroep op ou staatmaker van 'n javelina op kaal stuk grond tussen mielielande,15min toe is dit net tande,

Kieterkat ook langs sonneblomland ingeroep met javelina gekombineer met springhaas 2, sommer lekker hard ingekom en toe klap die skote

Maar hier is die 2 Boggers

Mnr die jakkie wat lelikke tande gewys het

Image

en kietsie wat vinnig gek@k het

Image

Groete
Last edited by Foxhound on Tue Feb 22, 2011 12:24 pm, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
HOUNDDOG

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by HOUNDDOG »

Foxhound

Baie goed gedoen julle! Bly as die honde manne sulke goeie welslae kry. Lyk sommer na n lekker groot jakkals daardie het jy hom geweeg?

Thoei

Ek begin my honde al van so 6 maande af uitgaan maar voor dit kry hul ook gereeld oefening.
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Foxhound »

More manne

Die jakkie vanoggend vir die 2de agtereenvolgende dag naby skaapkraal gekry, my broer die ou vasgetrek met sy S.W.O.T team

Oscar de la Hoya is te siene in die agtergrond

[img width=560 height=420]http://i772.photobucket.com/albums/yy7/ ... 2-0651.jpg[/img]
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
JWO
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by JWO »

Moontlike toekomstige jagters!!!
Jis jacques
Hier is n paar foto's van my jag honde, as jy dit dalk kan aan stuur vir die
manne in die karoo en die manne wat saam met jou skiet sal dit gaaf wees.

Ek vra R800 'n hond.  Mense kan my kontak by 0834147008.  Hulle is pointer,
rifrug, bluetick kruising.
Hulle gaan baie goeie spoorsny honde maak.
Dankie
Graham Willers



Ek kry nie die fotos gelaai nie.  Laat weet maar as iemand belangstel, dan e-pos ek die fotos.

Groete
JWO
Graham W
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Fri Apr 01, 2011 10:03 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Graham W »

hi almal ek is nuut op die forum, dit is my honde wat hierbo geadveteer is, die ma is n rifrug bluetick kruis en die pa is n gsp. alby is werkende honde die pa op voels en die ma op spoor as iemand fotos will sien kan julle vir my n e-pos stuur. ek moet nog uitwerk hoe om fotos te plaas
groete graham
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Beyers »

Jenna is nou net uitgesit. Lewer vrot van die kanker :'(
[img width=560 height=349]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... /Jenna.jpg[/img]
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by JPS »

Jammer om te hoor Byers, dis maar altyd sad maar vir die beste partykeer.
Groete
JP
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Beyers »

Gelukkig onthou mens die goeie tye. Sy was 'n uitstekende koedoe jagter, al was sy 'n pointer.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by BLOK »

Dis altyd hartseer, mens word lief vir hulle soos vir jou eie kindrs. Sterkte

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by skaapwagter »

Beyers
Baie jammer om te hoor van jou hond, my suster moes ook vandag haar hond uitsit, baie trane was betrokke...
my simpatie
Skaapwagter ("diff lock" of Willem Schalk is my buurman op Murraysburg)
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
Greyhound.Racer

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Greyhound.Racer »

Beyers wrote: Jenna is nou net uitgesit. Lewer vrot van die kanker :'(
[img width=560 height=349]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... /Jenna.jpg[/img]
Jammer om dit te hoor Beyers..
Lennard
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Tue Apr 06, 2010 7:41 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Lennard »

Mijn oude teef is vorig jaar augustus dood gegaan.

Maar sinds de winter heb ik een nieuwe, whippet-greyhound, lief, brutaal, grote prooidrift en supersnel!

[img width=560 height=315]http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_4769.jpg[/img]

[img width=560 height=315]http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_4635.jpg[/img]

[img width=560 height=315]http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_4773.jpg[/img]
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by tafjak »

Lennard

Jong, maar dit is lekker om jou Nederlandse Taal te lees en ek hoop almal verstaan dit. Sal nogal self daarvan hou dat dit 'n "trade mark" van jou moet wees om meer van jou taal uit te vind en te leer. Miskien moet ek my eendag verdedig(self verstaanbaar maak) teen 'n paar Nederlanders. :D

Mooiloop daar in die verre.

Taffie
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Biker »

Beyers
Jammer oor Jenna. Sterkte ou maat ons weet hoe voel dit om so dier wat dae saam in die veld was te verloor.
Groete Biker
Speedhound

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Speedhound »

hELL!IM LOOKING FOR THE BEST GRAYHOUND BREEDER.I need a quality speed grayhound
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Izak H »

Naand manne

Ja, ek moes vandag afskeid neem van my "lewensmaat" van die afgelope 14 jaar, saam het ons groot hoogtes beleef en op ver paaie gestap.

" Ben, That'll do ! "

Image

Image
Last edited by Izak H on Sun Jun 26, 2011 11:27 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Monrique (SJ) »

Izak H

Jammer om te hoor. Sterkte

Groetnis
Ambessa

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Ambessa »

Hallo Izak H
Izak H wrote:...vandag afskeid neem van my "lewensmaat" van die afgelope 14 jaar, saam het ons groot hoogtes beleef en op ver paaie gestap.

" Ben, That'll do ! "
Sterkte met die loop vorentoe. Ons weet hoe dit voel my maat...

Ambessa
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Post by Gerhard »

Izak,

Jammer om te hoor...

Dis nooit lekke nie.  :-[
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply