Watter lading sal jul kies?? 308
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Oupa - ek dink nie jy moet jou bekommer oor 'n spoed van 2620 fps met die 150 gr nie. Barnes gee self 'n min spoed van 2475 - 2494 aan vir hulle 165 gr en ek glo nie hulle sal 'n kans vat deurdat die koeëls nie gaan presteer teen daardie spoed nie.
Hoe vêr wil jy dan skiet?
Vanaf hulle website....
Do TSX Bullets always expand on game?
Because our TSX Bullets are solid copper and have a specially engineered nose cavity, it is nearly impossible for them not to expand. The cavity opens up as soon as hydraulic pressure is applied to the nose cavity. Once the bullet strikes flesh, it immediately opens, creating four razor-sharp petals that slice through tissue. Ballistic tests in gelatin show good bullet expansion within the first inch of penetration.
Die TTSX sal heel waarskynlik ook makliker oopmaak agv die tip. Gaan skiet die goed en hou op worry!!
Groete
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Ek glo jy kan darem vir so 2800fps mik met n monolitiese koeel in n .308 sonder dat jy druk probleme sal ervaar.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Hi Dankie Dawie,
Dink ek moet ma net skiet en kyk wat gebeur... glo ook daar sal nie 'n probleem wees nie.
Ek kan op skiet tot 2800fps maar dan is ek nie meer op die node nie.
Groete
Dink ek moet ma net skiet en kyk wat gebeur... glo ook daar sal nie 'n probleem wees nie.
Ek kan op skiet tot 2800fps maar dan is ek nie meer op die node nie.
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Die Barnes koeëls blom vanaf 1800vps. Jy sal lekker wyd moet skiet voor dit die spoed is wat jou koeël sal hê. Selfs onder dit sal hulle nog steeds die prooi eina maak. Daar is toetse op die Barnes webtuiste van koeëls wat op 1000 treë nog omklink.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Hiso naweek se skiet,
Eks bietjie hoog vir die node moet af kom na 41.00gr 335 - 2643 fps
Foto 100m Barness 150ttsx fps - 2673
Eks bietjie hoog vir die node moet af kom na 41.00gr 335 - 2643 fps
Foto 100m Barness 150ttsx fps - 2673
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
As mens begin speel met die TPL,
Doen mens dit as jy net uit is op die OBT node soos 1.148 en jou node is1.149? (want 'n 0.1gr is te groot verskil)
Of hoe bepaal mens moet mens nou nader of verder gaan?

Ek het die antwoord van die TPL in daai draad deur oom tripod gepost, wat Ludwig geskryf het gelees dankie.
Groete
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Hierdie wat ek tans kry. Selde koels (150gn TTSX) S335 Lot 706 soos gemeet deur chroni.
My loop is wel 24"
My loop is wel 24"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Failure is NOT an Option"
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Hiso is myne nou,
Hoop so hy werk die keer.
Groete
Hoop so hy werk die keer.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Dankie vir die hulp BenR, 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Plesier,
Dink verander net jou Propelant Solid Density na 1,62!
Dink verander net jou Propelant Solid Density na 1,62!
"Failure is NOT an Option"
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Weer oor gekalibeer met die verander van 1.62,
Maak .001 verskil op OBT time na 1.148node (node is 1.149)
Dankie
Maak .001 verskil op OBT time na 1.148node (node is 1.149)
Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Nou moet jy net toets en dan behoort jy baie naby te kom. Hoop dit werk!
"Failure is NOT an Option"
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Gaan die naweek skiet, dan kom wys ek... 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Skuus dat ek intjip... Od Hijacktripodmvr wrote:Die Barnes koeëls blom vanaf 1800vps. Jy sal lekker wyd moet skiet voor dit die spoed is wat jou koeël sal hê. Selfs onder dit sal hulle nog steeds die prooi eina maak. Daar is toetse op die Barnes webtuiste van koeëls wat op 1000 treë nog omklink.
As jy 'n 168gr (of swaarder) Barnes met die 308 skiet en die bok is 180m ver, dan sal hy nie omklink nie...
Dink nou maar net...
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
de
Ek volg nie........Hein M. wrote:Skuus dat ek intjip... Od Hijacktripodmvr wrote:Die Barnes koeëls blom vanaf 1800vps. Jy sal lekker wyd moet skiet voor dit die spoed is wat jou koeël sal hê. Selfs onder dit sal hulle nog steeds die prooi eina maak. Daar is toetse op die Barnes webtuiste van koeëls wat op 1000 treë nog omklink.
As jy 'n 168gr (of swaarder) Barnes met die 308 skiet en die bok is 180m ver, dan sal hy nie omklink nie...
Dink nou maar net...
"Failure is NOT an Option"
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Daai punt verloor mos spoed - en op 180m sal dit minder / meer as 1800vps wees?BenR wrote:deEk volg nie........Hein M. wrote:Skuus dat ek intjip... Od Hijacktripodmvr wrote:Die Barnes koeëls blom vanaf 1800vps. Jy sal lekker wyd moet skiet voor dit die spoed is wat jou koeël sal hê. Selfs onder dit sal hulle nog steeds die prooi eina maak. Daar is toetse op die Barnes webtuiste van koeëls wat op 1000 treë nog omklink.
As jy 'n 168gr (of swaarder) Barnes met die 308 skiet en die bok is 180m ver, dan sal hy nie omklink nie...
Dink nou maar net...
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Het nou nie QT voor my nie, maar as ek reg onthou doen daai koel op 180yds steeds ongeveer 2300f/s. Volgens Barnes steeds genoeg om effektief te wees.
Ek mag verkeerd wees
Ek mag verkeerd wees
"Failure is NOT an Option"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Net gou vinnig op JBM Ballistics rond gekrap. Die spoed op 200 yards sal ongeveer 2167fps wees.Hein M. wrote:
Daai punt verloor mos spoed - en op 180m sal dit minder / meer as 1800vps wees?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
As met S335 laai is die gemiddelde spoed met 'n 168gr. Barnes tussen 2300 en 2600vps volgens Somchem se tabelle- hang van die lading af...FCLoretz wrote:Net gou vinnig op JBM Ballistics rond gekrap. Die spoed op 200 yards sal ongeveer 2167fps wees.Hein M. wrote:
Daai punt verloor mos spoed - en op 180m sal dit minder / meer as 1800vps wees?
So met 'n stywerige lading sal dit op 180m steeds in die omgewing van 2000vps wees.
Ek wou net seker maak!
Baie dankie!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Ek het Oupa se herlaai data soos per sy QL foto gebruik vir die berekening deur JBM ballistics. Dus is die berkeninge met die 150gr koeel gedoen en nie met die 168gr nie.Hein M. wrote:
As met S335 laai is die gemiddelde spoed met 'n 168gr. Barnes tussen 2300 en 2600vps volgens Somchem se tabelle- hang van die lading af...
So met 'n stywerige lading sal dit op 180m steeds in die omgewing van 2000vps wees.
Ek wou net seker maak!
Baie dankie!
http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jb ... mp-5.1.cgi
Hier is die skakel na die rekenaar wat ek gebruik het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Baie dankie vir die link!FCLoretz wrote:Ek het Oupa se herlaai data soos per sy QL foto gebruik vir die berekening deur JBM ballistics. Dus is die berkeninge met die 150gr koeel gedoen en nie met die 168gr nie.Hein M. wrote:
As met S335 laai is die gemiddelde spoed met 'n 168gr. Barnes tussen 2300 en 2600vps volgens Somchem se tabelle- hang van die lading af...
So met 'n stywerige lading sal dit op 180m steeds in die omgewing van 2000vps wees.
Ek wou net seker maak!
Baie dankie!
http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jb ... mp-5.1.cgi
Hier is die skakel na die rekenaar wat ek gebruik het.
Het dit uitgewerk op 2169vps op 200 yards.
Mooiloop!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Hiso die naweek se skiet, dink ek is op amper daar...
kon ongelukkig nie die naweek spoed meet nie.
Dink die boonste 2 was ma dieselfde fout hehe
Dink die boonste 2 was ma dieselfde fout hehe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Watter lading sal jul kies?? 308
Vir n jag geweer is daar niks fout.....Mooi man!
"Failure is NOT an Option"