Watter lading sal jul kies?? 308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by DawieKotze »

Oupa - ek dink nie jy moet jou bekommer oor 'n spoed van 2620 fps met die 150 gr nie. Barnes gee self 'n min spoed van 2475 - 2494 aan vir hulle 165 gr en ek glo nie hulle sal 'n kans vat deurdat die koeëls nie gaan presteer teen daardie spoed nie.

Hoe vêr wil jy dan skiet?

Vanaf hulle website....

Do TSX Bullets always expand on game?

Because our TSX Bullets are solid copper and have a specially engineered nose cavity, it is nearly impossible for them not to expand. The cavity opens up as soon as hydraulic pressure is applied to the nose cavity. Once the bullet strikes flesh, it immediately opens, creating four razor-sharp petals that slice through tissue. Ballistic tests in gelatin show good bullet expansion within the first inch of penetration.

Die TTSX sal heel waarskynlik ook makliker oopmaak agv die tip. Gaan skiet die goed en hou op worry!!

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by LUAN »

Ek glo jy kan darem vir so 2800fps mik met n monolitiese koeel in n .308 sonder dat jy druk probleme sal ervaar.
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Hi Dankie Dawie,

Dink ek moet ma net skiet en kyk wat gebeur... glo ook daar sal nie 'n probleem wees nie.

Ek kan op skiet tot 2800fps maar dan is ek nie meer op die node nie.

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by tripodmvr »

Die Barnes koeëls blom vanaf 1800vps. Jy sal lekker wyd moet skiet voor dit die spoed is wat jou koeël sal hê. Selfs onder dit sal hulle nog steeds die prooi eina maak. Daar is toetse op die Barnes webtuiste van koeëls wat op 1000 treë nog omklink.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Hiso naweek se skiet,

Eks bietjie hoog vir die node moet af kom na 41.00gr 335 - 2643 fps

Foto 100m Barness 150ttsx fps - 2673
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

:confused: Dink die een links bo is seka ma ekke...
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

As mens begin speel met die TPL,

Doen mens dit as jy net uit is op die OBT node soos 1.148 en jou node is1.149? (want 'n 0.1gr is te groot verskil)

Of hoe bepaal mens moet mens nou nader of verder gaan?

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Ek het die antwoord van die TPL in daai draad deur oom tripod gepost, wat Ludwig geskryf het gelees dankie.

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Ben »

Hierdie wat ek tans kry. Selde koels (150gn TTSX) S335 Lot 706 soos gemeet deur chroni.
My loop is wel 24"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Failure is NOT an Option"
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Hiso is myne nou,

Hoop so hy werk die keer. :'(

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Dankie vir die hulp BenR, :)
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Ben »

Plesier,
Dink verander net jou Propelant Solid Density na 1,62!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Weer oor gekalibeer met die verander van 1.62,

Maak .001 verskil op OBT time na 1.148node (node is 1.149) ;D

Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Ben »

Nou moet jy net toets en dan behoort jy baie naby te kom. Hoop dit werk!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Gaan die naweek skiet, dan kom wys ek... :)
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Hein M. »

tripodmvr wrote:Die Barnes koeëls blom vanaf 1800vps. Jy sal lekker wyd moet skiet voor dit die spoed is wat jou koeël sal hê. Selfs onder dit sal hulle nog steeds die prooi eina maak. Daar is toetse op die Barnes webtuiste van koeëls wat op 1000 treë nog omklink.
Skuus dat ek intjip... Od Hijack :D

As jy 'n 168gr (of swaarder) Barnes met die 308 skiet en die bok is 180m ver, dan sal hy nie omklink nie...

Dink nou maar net...
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Ben »

de
Hein M. wrote:

Ek volg nie........
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Hein M. »

BenR wrote:de

Daai punt verloor mos spoed - en op 180m sal dit minder / meer as 1800vps wees?
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Ben »

Het nou nie QT voor my nie, maar as ek reg onthou doen daai koel op 180yds steeds ongeveer 2300f/s. Volgens Barnes steeds genoeg om effektief te wees.
Ek mag verkeerd wees
"Failure is NOT an Option"
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by FCLoretz »

Hein M. wrote:
Daai punt verloor mos spoed - en op 180m sal dit minder / meer as 1800vps wees?
Net gou vinnig op JBM Ballistics rond gekrap. Die spoed op 200 yards sal ongeveer 2167fps wees.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Hein M. »

FCLoretz wrote:
Hein M. wrote:
Daai punt verloor mos spoed - en op 180m sal dit minder / meer as 1800vps wees?
Net gou vinnig op JBM Ballistics rond gekrap. Die spoed op 200 yards sal ongeveer 2167fps wees.
As met S335 laai is die gemiddelde spoed met 'n 168gr. Barnes tussen 2300 en 2600vps volgens Somchem se tabelle- hang van die lading af...
So met 'n stywerige lading sal dit op 180m steeds in die omgewing van 2000vps wees.

Ek wou net seker maak!

Baie dankie!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by FCLoretz »

Hein M. wrote:
As met S335 laai is die gemiddelde spoed met 'n 168gr. Barnes tussen 2300 en 2600vps volgens Somchem se tabelle- hang van die lading af...
So met 'n stywerige lading sal dit op 180m steeds in die omgewing van 2000vps wees.

Ek wou net seker maak!

Baie dankie!
Ek het Oupa se herlaai data soos per sy QL foto gebruik vir die berekening deur JBM ballistics. Dus is die berkeninge met die 150gr koeel gedoen en nie met die 168gr nie.

http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jb ... mp-5.1.cgi

Hier is die skakel na die rekenaar wat ek gebruik het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Hein M. »

FCLoretz wrote:
Hein M. wrote:
As met S335 laai is die gemiddelde spoed met 'n 168gr. Barnes tussen 2300 en 2600vps volgens Somchem se tabelle- hang van die lading af...
So met 'n stywerige lading sal dit op 180m steeds in die omgewing van 2000vps wees.

Ek wou net seker maak!

Baie dankie!
Ek het Oupa se herlaai data soos per sy QL foto gebruik vir die berekening deur JBM ballistics. Dus is die berkeninge met die 150gr koeel gedoen en nie met die 168gr nie.

http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jb ... mp-5.1.cgi

Hier is die skakel na die rekenaar wat ek gebruik het.
Baie dankie vir die link!

Het dit uitgewerk op 2169vps op 200 yards.

Mooiloop!
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by OupaZA »

Hiso die naweek se skiet, dink ek is op amper daar... :o kon ongelukkig nie die naweek spoed meet nie.

Dink die boonste 2 was ma dieselfde fout hehe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Post by Ben »

Vir n jag geweer is daar niks fout.....Mooi man!
"Failure is NOT an Option"
Post Reply