Bakkie jag met diesel bakkie

Post Reply
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Bakkie jag met diesel bakkie

Post by pietjacobs »

Middag almal,

Ek ry 'n 2.5dCi. Nou ek het nog altyd petrol bakkies gery en dis waarmee ek nog altyd gejag het ook. Nou met die diesel, as jy nou springbokke jag, dan is die bakkie mos aan en af die hele tyd. Maak dit nie die turbo seer of pla dit nie.

Jammer maar my kennis op engines is gevaarlik, dus die vraag :-[

Groete,
Piet
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by Philip_R »

Nee wat dit sal nie skade maak nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by ROBBIE1 »

Piet ek kan nie komentaar oor die turbo lewer nie, maar wat ek wel gesien het, die diesel enjin raas baie meer as n petrol, jy gaan nie so naby kom soos met n petrol nie.
stan man

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by stan man »

robbie koop iets anders as n isuzu dan is die geraas minder.
sorry ek moes net.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by ROBBIE1 »

Jong Frans dis nes jy se, 2.8 Td Izuzu vat die koek, ma die Toyota D4D 4x4 wat ek het ook nie leka nie. Ekt hom gechip en n 76mm pyp laat opsit, nou klink hy nes die Zuz. Die Sani petrol is die wenner, jy bekruip n ding tot op hom!
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by Bakkies303 »

Ek dink die grootste probleem met turbo's is as hulle warm gewerk is en jy hom dan skielik afsit. Die rede om hom te laat idle is om hom af te koel. As jy jag twyfel ek of hy so warm gaan raak, behalwe as jy die bokke probeer doodry en nie skiet nie. Ek mag verkeerd wees, maar dit is hoe ek dit verstaan.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by cassie_calvinia »

die rede vir idle, is as jy hom afsit, hol hy sonder olie.
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by johans »

Bakkies303 wrote:Ek dink die grootste probleem met turbo's is as hulle warm gewerk is en jy hom dan skielik afsit. Die rede om hom te laat idle is om hom af te koel. As jy jag twyfel ek of hy so warm gaan raak, behalwe as jy die bokke probeer doodry en nie skiet nie. Ek mag verkeerd wees, maar dit is hoe ek dit verstaan.
stem saam,veral die nuwe enjins se tegnologie is ook al baie beter,maar dis nogsteeds raadsaam om te laat idle as jy langpad gery het
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by henning »

Soos reeds gese, moet nie worry oor idle tensy jy teen n hoe spoed gery het soos op n snelweg.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by pietjacobs »

Baie dankie almal. Nou het ek ook sommer iets geleer oor Turbos

Groete
Piet
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bakkie jag met diesel bakkie

Post by PWV »

Het dit nog nooit ervaar dat die bakkie of die bokke moan as ek van 'n diesel af skiet nie. ;)
Post Reply