Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Danie, ek weet nie hoe is Mazda se diens nie, hul het mos nou gesplit van Ford so die dealerships is nou seker minder. Ek het self nie n Mazda nie ma my pa sin al baie gery. Hy het nog net lof vir die mense. Tweedehandse waarde weet ek ook nie, maar die Mazda's is goed geprys in vergelyking met ander SUV's. Ford Eco Sport is basies net n Fiesta op stelte vir meer geld. Groete