Totsiens ou grote!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Totsiens ou grote!
Netjies Geno,
Jy weet ek is eerder Ford ou as Toytoy.
Maar in my book is Cruizer nie Toytoy nie en sal enige dag een van daai menere wou besit.
Hoop hy gee jou maklik 500 000km.
Jy weet ek is eerder Ford ou as Toytoy.
Maar in my book is Cruizer nie Toytoy nie en sal enige dag een van daai menere wou besit.
Hoop hy gee jou maklik 500 000km.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1651
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Totsiens ou grote!
My broer se eerste LandCruiser was gehijack... hyt net oor die 700 000km op die clock gehad. My broer was lekker moerig, hy reken hy het hom toe net ingery en hulle het mekaar goed verstaan!
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Totsiens ou grote!
Baie mooi Geno. Geniet hom.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Totsiens ou grote!
Perfect colour for hunting in the moonlight
Enjoy it, but I know that you will miss the comfort of the gezuzu, These ox-wagons were never built for comfort, but WORK, they can do.
Show us pictures when you camo it, if you are going to.
Show us pictures when you camo it, if you are going to.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Totsiens ou grote!
Baie mooi Geno. Geniet hom.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Totsiens ou grote!
Daai Skezoosboks het jou darem deur diep waters getrek, hoop hy kry n sagte plekkie om te gaan le
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Totsiens ou grote!
Baie geluk Geno. Jy gaan nou maak dat daar baie nuwe Jakkals jagters in die mark gaan kom. Hulle gaan sien hier kan hulle geld maak en nuwe Cruisers koop. Jy moet vir hulle sê dit is hoekom jy getrou het, dat jou vrou vir jou 'n Cruiser kan koop. Sterkte en geniet hom.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Totsiens ou grote!
Mooi man!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Totsiens ou grote!
Geluk mater.Hy lyk bitter nentjies, leer ma vir cruiser om nie die cruiser te eet nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Totsiens ou grote!
Gister 'n draai gery met die nuwe lorrie.
8km/L brandstof verbruik gekry na 120km snelweg, 80km grondpad, 45km veld ry, en 80km gewone teerpad.
Heel in my skik. DIe Isuzu het my 8.5km/L gegee.
O ja, sommer die bakkie vol bloed gesmeer ook. Lila het 'n BWB bul wat kruppel was met die Dasher gestamp op 190y, en my een pel het 'n jongerige vlakvarkie geskiet.
//images.tapatalk-cdn.com/15/05/11/e5d73386d7fe5492b9d251b88b0a0aba.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Totsiens ou grote!
Lekker Geno
Geluk met AL die drie nuwe rydinge! 2015, wat n jaar, wat n jaar.
Groetnis
Wout
Geluk met AL die drie nuwe rydinge! 2015, wat n jaar, wat n jaar.
Groetnis
Wout
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Totsiens ou grote!
Hel maar jyt nou mooi gemaak, en Lila ook sommer. Baie geluk ou maat, mag jy derduisende kilos saam met jou Cruizer geniet.
Veiligheid eerste manne!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Totsiens ou grote!
netjies, jou kleinkinders sal nog met daai bakkie ry hulle is gebou om te hou.
Cruisers is duur maar min voertuie hou hul waarde so goed oor die lang termyn. Het jy die V8 oorweeg enigsins?
Cruisers is duur maar min voertuie hou hul waarde so goed oor die lang termyn. Het jy die V8 oorweeg enigsins?
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Totsiens ou grote!
Geluk Geno. Jy sal maak dat ek ook wil begin jakkalsjag - dalk kan ek dan ook 'n Cruiser bekostig.
Mooi loop
Mooi loop