Totsiens ou grote!

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Totsiens ou grote!

Post by Geno »

Manne,
So het dit tyd geraak dat ek die Isuzu waarmee ek die laaste 5 jaar of so jakkalse gejag het moet vervang.
Die man raak nou lank in die tand, en verloor so raps te vinnig waarde op sy huidige ouderdom en kilos.

Het darm Donderdag-aand vir oulaas 6 jakkalse geskiet van hom af. Jan-Hendrik was saam gewees.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Last_Ride.jpg

Wat ek die meeste gaan mis, is die rygemak (veral op grondpaaie), brandstof verbruik en cruise control.
Wat ek die minste gaan mis, is die lae grondvry-hoogte.

Ek glo darm die volgende voertuig sal my so paar honderd duisend probleemvrye kilometers laat CRUISE
;)

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by cassie_calvinia »

'n mens voel maar so bietjie sleg.
ek het selfs die landy gemis...al was dit net bietjie
HOU HOM DAAI DIKTE
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Supacow »

Isuzu jou yster!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by joe rocket »

So jou nuwe voertuig in n landcruiser jy gaan baie lekker in hom cruise!
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by NicoSmit »

hopelik diesel
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by tripodmvr »

Nuwe vrou, nuwe bakkie, wat nog??????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by G-force »

Geno daai Isuzu het darem lekker sagte suspensie gehad ek stem.Baie nice bakkie gewees.
Die cruiser gaan mooiloop dit weet ek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Carl »

Lekker Geno geniet hom!

N.s O ja chip, sommer 2!!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Totsiens ou grote!

Post by Frederik »

Ja nee weet hoe voel dit maar gelukkig het jy iets om na uit te sien.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Geno »

NicoSmit wrote:hopelik diesel
Jip. 4.2 Diesel
tripodmvr wrote:Nuwe vrou, nuwe bakkie, wat nog??????
Ek kry nou net solank alles wat ek wil hê voor die kinders kom ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Totsiens ou grote!

Post by ruaanb »

Net vir interessantheid vir die manne wat Isuzu's het. As jy wil laat lig,etc. of enige ander snaakse pyn het praat met die manne by Dune Offroad - http://www.duneoffroad.co.za/. Hulle het al vergeet wat ander manne nog moet leer van Isuzu's.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Hein (Haan) »

Geno wrote:
NicoSmit wrote:hopelik diesel
Jip. 4.2 Diesel
tripodmvr wrote:Nuwe vrou, nuwe bakkie, wat nog??????
Ek kry nou net solank alles wat ek wil hê voor die kinders kom ;D
Baie slim ;D ek wens mens kan tyd ook eenkant sit om later te gebruik. ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Totsiens ou grote!

Post by theedge »

Hoop die nuwe bring ook soveel genot
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Louis102 »

Toema Geno, nou't jy 'n rêrige bakkie.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1651
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Totsiens ou grote!

Post by BeesBreet »

Stuur bietjie fotos van hoe jy die nuwe trok gaan toerus! Asb
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by cassie_calvinia »

geno, nou kry ek jou jammer! jy gaan eindelose problem he! volgens die verkoopsyfers.
wag eerder so maand of 2 voor jy koop, tot Toyota se syfers weer beter lyk, dan sal die cruiser ook weer beter wees.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Geno »

Cassie,
Ek steur my nie aan daardie syfers nie.
Ek kyk eerder na dit wat ek kan kry vir hom die dag as hy 300,000km op het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by cassie_calvinia »

dit is darm waar!. my pa het ons 2.4hilux vir meer verkoop as waarvoor hy hom gekoop het, met 450 000km op die klok
HOU HOM DAAI DIKTE
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Louis102 »

Mens verkoop nie 'n Cruiser nie, jy laat tree hom af ...
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by NicoSmit »

Gaan jy die nuwe Cruiser ook weer cammo wrap?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Geno »

Louis102 wrote:Mens verkoop nie 'n Cruiser nie, jy laat tree hom af ...
Is so Oom Louis,
Maar mens weet nooit wat vorentoe gebeur wat maak dat man goed moet verkoop om ander gate toe te stop.

NicoSmit wrote:Gaan jy die nuwe Cruiser ook weer cammo wrap?
Ek het 'n plan met hom. Sal julle later wys.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Totsiens ou grote!

Post by Pappabeer »

Geno wrote: Maar mens weet nooit wat vorentoe gebeur wat maak dat man goed moet verkoop om ander gate toe te stop.
Baie goedkoper as om jou Cruiser te verkoop...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Carl »

++>: Dewald dis nou net koffie op die keyboard!! Jy sal laat die man stress.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Spanner »

Mirena ... Is dit wat jy gebruik om jou vrou te laat "chip"? ;D
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Totsiens ou grote!

Post by Geno »

Hier's hy nou!

//images.tapatalk-cdn.com/15/05/08/4194335fa29f9fe6aafa2f29627f6ba9.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply