Probleem olifante!!!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Probleem olifante!!!
Daar het vanmiddag 2 olifante deur die draad deurgebreek. Wil hulle so gou as moontlik verwyder voor hulle skade maak. Watse wettige opsies het ons? Hulle moet so gou as moontlik af. Skiet sal die maklikste wees. Hoe kry mens permit so gou as moontlik?
Groete
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleem olifante!!!
Natuurbewaring Limpopo - of waar is jy? (geen wonder ek hamer altyd so dat 'n persoon se profiel darem die streek wys waarin hy bly)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleem olifante!!!
Ja oom Tripod dwaalboom in Limpopo. Bel mens hulle of hoe maak mens?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Probleem olifante!!!
Hier is al hulle telefoon nommers
Probeer maar met een van ons mense daar praat.
NATURE CONSERVATION
HEAD OFFICE, POLOKWANE
NAME TELEPHONE CELLULAR FAX E-MAIL
Permit Office 015-291-3727 015-295-5018
Jack Seakamela 0152907175 082-446-7019 seakamelatj@ledet.gov.za
James Baloi 0152907172 079-493-6190 baloirj@ledet.gov.za
Alder Chimanzia 015-290-7176 071-858-4345
Patricia Maesela 0152907084 071-688-3685 015-295-3979
Deon Von Wielligh 015-290-7081 082-802-1242
Sam Makhubele 015-290-7000 082-904-5874
Lutricia Ledwaba 0152907168 0716883712
REGIONAL OFFICES IN LIMPOPO
CAPRICORN
POLOKWANE
NAME TELEPHONE CELLULAR FAX E-MAIL
Anton Van Wetten 0152974149 082-904-5859 086-620-2626
Rosina Rammai 0152973839 073-081-1265 086-620-2684
Lyle Wiggins 0152974149 0836287610 0866504010
VHEMBE
Cendra Malivhoho 0828889853
LOUIS TRICHARDT
Tiny Sinden 0155160002 082-904-5870 015-516-0089
Alan McMurtrie 0155160066 082-904-5812 015-516-0089
MUSINA
Leon De Jager 015-534-2307 082-904-5862 015-534-0123
Rina 015-534-3235
MOPANI
Themba Khambani 082-446-7016
TZANEEN
Mr. Mametja 015-307-1195 082-459-0108 015-307-1196
KLASERIE
Mametja 015-793-2471 082-459-0108 015-793-2572 Bert Howard 0152932574 0828024189
PHALABORWA
Dirk De Klerk 082-801-0013
WATERBERG
MOKOPANE
Loffie Malherbe 015-491-8011 015-491-8140
NYLSTROOM
Gerhard De Beer 014-717-5383 082-809-8862 014-717-5200
LEPHALALE
Ronnie Haywood 082-809-8864 014-763-1733 Elsie 014-763-2886 082-568-3998
Kenva Mboweni
THABAZIMBI
Jan Ntlama 082-888-9861
Elias Nkuna 082-888-9852
SEKHUKUNE
GROBLERSDAL
Johannes Mahlaela 015-633-5890 082-801-1494 015-633-5153
ORIGHSTAD
Daniel Manamela 0828011495

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleem olifante!!!
Baie dankie waardeer
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Probleem olifante!!!
Die eienaar van die olifante moet in kennis gestel word want hy is verantwoordelik vir die skade of terugplaas van waar hulle vandaan kom. Die diere kan nie geskiet word nie en jy sal ook nie so gou n skadepermit kry nie. Onthou dat n dier, soos die olifante, wat geeien kan word nie jou eiendom is soos bv n koedoe wat oor die draad gekom het nie.
Groete
Dawie
Groete
Dawie
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Probleem olifante!!!
Laat ek hulle vir jou kom platskiet. Ons kan later omverskoning vra
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleem olifante!!!
Dankie dawie gaan eers met natuurbewaring praat en hoor wat hulle se. Dink daar is n redelike kans dat hulle self sal uitbreek deur die aand. Sal dit eintlik verkies
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Probleem olifante!!!
Raakvattertjiekopskoot wrote:Laat ek hulle vir jou kom platskiet. Ons kan later omverskoning vra
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Probleem olifante!!!
Kopskoot laat weet as ek moet kom "back up " vir jou... ek help graag 
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Probleem olifante!!!
Jaag hulle terug met 'n helikopter! Ek neem aan hulle kom van Bots kant af?Eduard Venter wrote:Daar het vanmiddag 2 olifante deur die draad deurgebreek. Wil hulle so gou as moontlik verwyder voor hulle skade maak. Watse wettige opsies het ons? Hulle moet so gou as moontlik af. Skiet sal die maklikste wees. Hoe kry mens permit so gou as moontlik?
Groete
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Probleem olifante!!!
Kopskoot ek bring my 22-250 vir backup!!!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleem olifante!!!
Olifante het die draad gebreek en is uit na ander plaas toe. Al skade wat ons het is 2 dele van die wildsheining wat af is. Hopelik het daar nie van ons wild uitgegaan nie. Een van die werkers se vir ons die olifante het n swarte doodgetrap iewers. Hoe waar dit is weet ek nie.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Probleem olifante!!!
Bly jyt reggekom, hoop maar vir jou part jyt nie wild verloor deur die draad nie.Eduard Venter wrote:Olifante het die draad gebreek en is uit na ander plaas toe. Al skade wat ons het is 2 dele van die wildsheining wat af is. Hopelik het daar nie van ons wild uitgegaan nie. Een van die werkers se vir ons die olifante het n swarte doodgetrap iewers. Hoe waar dit is weet ek nie.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH