Probleem olifante!!!

Post Reply
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Probleem olifante!!!

Post by Eduard Venter »

Daar het vanmiddag 2 olifante deur die draad deurgebreek. Wil hulle so gou as moontlik verwyder voor hulle skade maak. Watse wettige opsies het ons? Hulle moet so gou as moontlik af. Skiet sal die maklikste wees. Hoe kry mens permit so gou as moontlik?

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by tripodmvr »

Natuurbewaring Limpopo - of waar is jy? (geen wonder ek hamer altyd so dat 'n persoon se profiel darem die streek wys waarin hy bly)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by Eduard Venter »

Ja oom Tripod dwaalboom in Limpopo. Bel mens hulle of hoe maak mens?
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Probleem olifante!!!

Post by Smitstertjies »

Hier is al hulle telefoon nommers

Probeer maar met een van ons mense daar praat.

NATURE CONSERVATION

HEAD OFFICE, POLOKWANE

NAME TELEPHONE CELLULAR FAX E-MAIL
Permit Office 015-291-3727 015-295-5018
Jack Seakamela 0152907175 082-446-7019 seakamelatj@ledet.gov.za
James Baloi 0152907172 079-493-6190 baloirj@ledet.gov.za
Alder Chimanzia 015-290-7176 071-858-4345
Patricia Maesela 0152907084 071-688-3685 015-295-3979
Deon Von Wielligh 015-290-7081 082-802-1242
Sam Makhubele 015-290-7000 082-904-5874
Lutricia Ledwaba 0152907168 0716883712

REGIONAL OFFICES IN LIMPOPO

CAPRICORN

POLOKWANE
NAME TELEPHONE CELLULAR FAX E-MAIL
Anton Van Wetten 0152974149 082-904-5859 086-620-2626
Rosina Rammai 0152973839 073-081-1265 086-620-2684
Lyle Wiggins 0152974149 0836287610 0866504010
VHEMBE
Cendra Malivhoho 0828889853
LOUIS TRICHARDT
Tiny Sinden 0155160002 082-904-5870 015-516-0089
Alan McMurtrie 0155160066 082-904-5812 015-516-0089
MUSINA
Leon De Jager 015-534-2307 082-904-5862 015-534-0123
Rina 015-534-3235
MOPANI
Themba Khambani 082-446-7016
TZANEEN
Mr. Mametja 015-307-1195 082-459-0108 015-307-1196
KLASERIE
Mametja 015-793-2471 082-459-0108 015-793-2572 Bert Howard 0152932574 0828024189
PHALABORWA
Dirk De Klerk 082-801-0013
WATERBERG
MOKOPANE
Loffie Malherbe 015-491-8011 015-491-8140
NYLSTROOM
Gerhard De Beer 014-717-5383 082-809-8862 014-717-5200
LEPHALALE
Ronnie Haywood 082-809-8864 014-763-1733 Elsie 014-763-2886 082-568-3998
Kenva Mboweni
THABAZIMBI
Jan Ntlama 082-888-9861
Elias Nkuna 082-888-9852
SEKHUKUNE
GROBLERSDAL
Johannes Mahlaela 015-633-5890 082-801-1494 015-633-5153
ORIGHSTAD
Daniel Manamela 0828011495
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by Eduard Venter »

Baie dankie waardeer
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Probleem olifante!!!

Post by Dawie Malan »

Die eienaar van die olifante moet in kennis gestel word want hy is verantwoordelik vir die skade of terugplaas van waar hulle vandaan kom. Die diere kan nie geskiet word nie en jy sal ook nie so gou n skadepermit kry nie. Onthou dat n dier, soos die olifante, wat geeien kan word nie jou eiendom is soos bv n koedoe wat oor die draad gekom het nie.

Groete

Dawie
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by kopskoot »

Laat ek hulle vir jou kom platskiet. Ons kan later omverskoning vra
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by Eduard Venter »

Dankie dawie gaan eers met natuurbewaring praat en hoor wat hulle se. Dink daar is n redelike kans dat hulle self sal uitbreek deur die aand. Sal dit eintlik verkies
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by Marc »

kopskoot wrote:Laat ek hulle vir jou kom platskiet. Ons kan later omverskoning vra
Raakvattertjie ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Probleem olifante!!!

Post by Hingsding »

Kopskoot laat weet as ek moet kom "back up " vir jou... ek help graag ;)
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by kwagga »

Eduard Venter wrote:Daar het vanmiddag 2 olifante deur die draad deurgebreek. Wil hulle so gou as moontlik verwyder voor hulle skade maak. Watse wettige opsies het ons? Hulle moet so gou as moontlik af. Skiet sal die maklikste wees. Hoe kry mens permit so gou as moontlik?

Groete
Jaag hulle terug met 'n helikopter! Ek neem aan hulle kom van Bots kant af?
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by Baasvark »

Kopskoot ek bring my 22-250 vir backup!!!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Probleem olifante!!!

Post by Eduard Venter »

Olifante het die draad gebreek en is uit na ander plaas toe. Al skade wat ons het is 2 dele van die wildsheining wat af is. Hopelik het daar nie van ons wild uitgegaan nie. Een van die werkers se vir ons die olifante het n swarte doodgetrap iewers. Hoe waar dit is weet ek nie.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Probleem olifante!!!

Post by Finfan »

Eduard Venter wrote:Olifante het die draad gebreek en is uit na ander plaas toe. Al skade wat ons het is 2 dele van die wildsheining wat af is. Hopelik het daar nie van ons wild uitgegaan nie. Een van die werkers se vir ons die olifante het n swarte doodgetrap iewers. Hoe waar dit is weet ek nie.
Bly jyt reggekom, hoop maar vir jou part jyt nie wild verloor deur die draad nie.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Post Reply