MyL 108 tot by Myl 68

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

MyL 108 tot by Myl 68

Post by Raven »

Die naweek het mooi afgesluit met 'n paar lekker vangste tot laat in die nag, Kabeljou het mooi geloop, baie was nie size wat jou heeldag besig hou, maar daar het 'n paar mooies uitgekom.
Ek was ook gelukkig met 3 ordentlike steenbras.  ;D
Ons het gemiddeld so 60 vis getrek waarvan 34 bakkie kon ry.
Ek het daar by Louis se spot ook 'n lekker Kabeljou gekry.

Ralph se eerste Kabeljou vir die naweek
Image

My eerste vir die naweek
Image

Reggy se eerste vir die naweek
Image

My steenbras
Image

Image

Image

Vissies
Image

Raven
Last edited by Raven on Tue Feb 08, 2011 12:06 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
herley

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by herley »

My Maat
Dit lyk somma lekker maar ek sien dan nerens n 061 in jul hande nie, glo as julle meer gehad het sou die grotes ook wou kom proe ;D
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Raven »

Bradley,,

Haha...ek dink ons het genoeg 061's gehad vir die naweek.

Image
Image

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
herley

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by herley »

so iets is beter en ek sien julle het sommer medisyne ook saam gehad" jaggermeister" ;D ;D ;D
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Ralph »

Die medisyne was so baie eks sommer nou nog siek!  :laugh:
Shoot more, shoot more often!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by BLOK »

Mooi gedoen Raves

So warm soos ek nou kry weet ek nie waarvoor is el die luste nie daai bier of die visvang

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Louis102 »

Raven wrote: .... Ek het daar by Louis se spot ook 'n lekker Kabeljou gekry ...
Raves, wetie van watter Louis jy hierbo praat nie, maar my spot is mos lekker groot - van Henties tot Ugab-mond en as dit moet weerskante toe ook!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Biker »

Aitsa!
Hoop daai kabeljoutjies het bietjie gegroei in April. Dit is as hulle darem terug gegooi was.
Groete Biker
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Raven »

Louis,

Daar waar die kabeljoue laasjaar so lekker geloop het op die laaste dag  ;)

Biker,
As hy nie 40cm is nie dan gooi ons terug, altyd.  :police:
Raven wrote: Ons het gemiddeld so 60 vis getrek waarvan 34 bakkie kon ry.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Stefan764 »

Hel ou Raves dit lyk lekker jong!!

En die Jaracal kepsies lyk smart!!

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Raven »

Stef,

Daai keppies is 'n wenner, hulle het mooi gewerk toe ons so bietjie in die nag vang, en was baie handig toe die jong haai kom hallo gese het.
Ek wil graag eendag 'n grote vang, want nadat my lyn so lekker gesing het met 'n grote wat my leader lyn afgebyt het, wil ek eendag die storie reg doen.

Image

Image
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Hunter xxx

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Hunter xxx »

Raven

Ons het alles in die Land van jag tot visvang bierdrink lekker skaap vleis, wat wil n man nog he.

Mooi photos van die ys kas. :D

Hunter
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Raven »

Hunter xxx

"land of milk and honey"  ;)

R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Geno »

Raven wrote: Hunter xxx

"land of milk and honey"  ;)

R
Dis reg Raves, hou aan om ons te skop as ons le......
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Raven »

;D  ;D  ;D
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Ralph »

Henties kort nog net 'n paar oulike girls wat kan help aas aansit!
Shoot more, shoot more often!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Louis102 »

Ralph wrote: Henties kort nog net 'n paar oulike girls wat kan help aas aansit!
Ralph

Het jy 'n ding vir "oulike girls" wat se hande na rooiaas en pilchard vrot?  Nog min "oulike girls" gesien wat weet hoe om aas aan te sit - vertrou nie eers my eie vrou daarmee nie (alhoewel sy dit beter as baie manne kan doen)  Maar ...... "I catch the drift!" 

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: MyL 108 tot by Myl 68

Post by Francois Marais »

Louis

Jy dink vi altyd so mooi "BUITE DIE BOX" wens ek kon dit so sonder moeite regkry....... ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply