Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die naweek het mooi afgesluit met 'n paar lekker vangste tot laat in die nag, Kabeljou het mooi geloop, baie was nie size wat jou heeldag besig hou, maar daar het 'n paar mooies uitgekom.
Ek was ook gelukkig met 3 ordentlike steenbras. ;D
Ons het gemiddeld so 60 vis getrek waarvan 34 bakkie kon ry.
Ek het daar by Louis se spot ook 'n lekker Kabeljou gekry.
Ralph se eerste Kabeljou vir die naweek
My eerste vir die naweek
Reggy se eerste vir die naweek
My steenbras
Vissies
Raven
Last edited by Raven on Tue Feb 08, 2011 12:06 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Daai keppies is 'n wenner, hulle het mooi gewerk toe ons so bietjie in die nag vang, en was baie handig toe die jong haai kom hallo gese het.
Ek wil graag eendag 'n grote vang, want nadat my lyn so lekker gesing het met 'n grote wat my leader lyn afgebyt het, wil ek eendag die storie reg doen.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ralph wrote:
Henties kort nog net 'n paar oulike girls wat kan help aas aansit!
Ralph
Het jy 'n ding vir "oulike girls" wat se hande na rooiaas en pilchard vrot? Nog min "oulike girls" gesien wat weet hoe om aas aan te sit - vertrou nie eers my eie vrou daarmee nie (alhoewel sy dit beter as baie manne kan doen) Maar ...... "I catch the drift!"