Dacron alternatief?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Dacron alternatief?
Wat kan n man in die plek van dacron gebruik vir n filler as jy min kruit in die dop gebruik.
Groete
Vossie.
Groete
Vossie.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Dacron alternatief?
Vossie, hoekom soek jy 'n alternatief vir Dacron, dit is seker die beste materiaal om te gebruik en is vrylik beskikbaar.
And as thy days, so shall thy strength be
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Wa sal ek decron in die hande kry meneere. Ek het dit nognooit nodig gehad nie
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Dacron alternatief?
Gaan na 'n winkel wat garing, materiaal ens verkoop, hulle hou dit aan.vossie1 wrote:Wa sal ek decron in die hande kry meneere. Ek het dit nognooit nodig gehad nie
And as thy days, so shall thy strength be
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Dacron alternatief?
Jy behoort dit in enige materiaal winkel te kry, gebruik om kussing etc. optestopvossie1 wrote:Wa sal ek decron in die hande kry meneere. Ek het dit nognooit nodig gehad nie
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Dacron alternatief?
of soek 'n ou windbreaker baadjie en sny dit oop, dit sit binne in 
And as thy days, so shall thy strength be
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Kyk dan nou net die goed is oral om my en ek weet dit nie eers nie.
Thanks manne,as my vrou hard slaap vanaand dan is dit my skuld.
Thanks manne,as my vrou hard slaap vanaand dan is dit my skuld.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Dankie Ludwig,ek dink ek gaan haar kussing los kan nie te lank gaan sonder liefde nie. Sal maar n materiaal plek opsoek.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dacron alternatief?
Net 'n vraag van my kant. Waarvoor wil jy dit aanwend?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Ek gaan daai 222rem van my laai met so 17gr MP300 en wil net die kruit mooi agter by die primer hou omdat die dopvulling nie so goed is nie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dacron alternatief?
Ek is nie aspris nie, maar wil graag weet hoekom die MP300?vossie1 wrote:Ek gaan daai 222rem van my laai met so 17gr MP300 en wil net die kruit mooi agter by die primer hou omdat die dopvulling nie so goed is nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Want ek het baie daarvan en omdat dit soortgelyk is aan 265 behoort dit lekker te werk
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Want ek het baie daarvan en omdat dit soortgelyk is aan 265 behoort dit lekker te werk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dacron alternatief?
Dankie.
Ek het jou ander plasing oor die kruit opgespoor.
Laat weet hoe dit loop.
Ek het jou ander plasing oor die kruit opgespoor.
Laat weet hoe dit loop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dacron alternatief?
Vossie
Die gewone gebruik is MP200 as jy wil aflaai vir subsoniese ladings. Met S335 kan jy aflaai na so 1600vps. Moet nie te laag gaan met MP300 as jy nie seker is waar om te begin nie.
Plaasvervanger vir Dacron. Ek het al toiletpapier gebruik. Nogal 'n indrukwekkende knakskoot wat lyk asof jy by 'n bruilof is.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Dankie Gawie en Oom driepoot,ek het met oom Cassie by Safari gepraat en hy se ek kan veilig by so 17-18gr begin. Ek sal julle op hoogte hou van hoe dit gaan. Moet se ek is maar skrikerig vir dit maar ek het al ou kruit gebruik in my 300h&H en dit het goed gegaan.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dacron alternatief?
Die ou dryfmiddels is nog tops. Skiet S321 wat uit 1986 dateer en hy werk!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Dis waar Oom ek ken n Oom Willie Fulsher wat 30jaar oue kruit na Somchem geneem het om hulle te wys hoe kruit moet werk. Daai groep wat hy geskiet het is nounog daar by Manie hulle. Oom willie is n oud springbok bisley skut.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dacron alternatief?
Hy het hier in Vereeniging gebly as ek dit nie mis het nie. Hom nooit ontmoet nie, maar baie het van hom gepraat (mooi dinge).vossie1 wrote:Dis waar Oom ek ken n Oom Willie Fulsher wat 30jaar oue kruit na Somchem geneem het om hulle te wys hoe kruit moet werk. Daai groep wat hy geskiet het is nounog daar by Manie hulle. Oom willie is n oud springbok bisley skut.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Dacron alternatief?
Dis reg Oom hy het daar gebly,hy bly nou in die Strand daai oom het my herlaai dinge heel omver gegooi. Hy laai met n ou lee single stage press,army patrone wat hy due punt trek en net n 143gr vervang in daai army dop primer en al. Ek kon dit nie glo nie,hy weeg net sy punte.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dacron alternatief?
Lyk my hy glo aan die Lee alternatief!!!!!!!vossie1 wrote:Dis reg Oom hy het daar gebly,hy bly nou in die Strand daai oom het my herlaai dinge heel omver gegooi. Hy laai met n ou lee single stage press,army patrone wat hy due punt trek en net n 143gr vervang in daai army dop primer en al. Ek kon dit nie glo nie,hy weeg net sy punte.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Dacron alternatief?
Enige "Upholstery" plek sal jou kan help. Decron is die beste. Dit ontbrand skoon.