Dacron alternatief?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Wat kan n man in die plek van dacron gebruik vir n filler as jy min kruit in die dop gebruik.

Groete
Vossie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Dacron alternatief?

Post by Swede »

Vossie, hoekom soek jy 'n alternatief vir Dacron, dit is seker die beste materiaal om te gebruik en is vrylik beskikbaar.
And as thy days, so shall thy strength be
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Wa sal ek decron in die hande kry meneere. Ek het dit nognooit nodig gehad nie
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Dacron alternatief?

Post by Swede »

vossie1 wrote:Wa sal ek decron in die hande kry meneere. Ek het dit nognooit nodig gehad nie
Gaan na 'n winkel wat garing, materiaal ens verkoop, hulle hou dit aan.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by Flip Nel »

vossie1 wrote:Wa sal ek decron in die hande kry meneere. Ek het dit nognooit nodig gehad nie
Jy behoort dit in enige materiaal winkel te kry, gebruik om kussing etc. optestop
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Dacron alternatief?

Post by Swede »

of soek 'n ou windbreaker baadjie en sny dit oop, dit sit binne in ;D
And as thy days, so shall thy strength be
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Kyk dan nou net die goed is oral om my en ek weet dit nie eers nie.

Thanks manne,as my vrou hard slaap vanaand dan is dit my skuld.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Dankie Ludwig,ek dink ek gaan haar kussing los kan nie te lank gaan sonder liefde nie. Sal maar n materiaal plek opsoek.

Groete
Vossie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by Gawie(13mm) »

Net 'n vraag van my kant. Waarvoor wil jy dit aanwend?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Ek gaan daai 222rem van my laai met so 17gr MP300 en wil net die kruit mooi agter by die primer hou omdat die dopvulling nie so goed is nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by Gawie(13mm) »

vossie1 wrote:Ek gaan daai 222rem van my laai met so 17gr MP300 en wil net die kruit mooi agter by die primer hou omdat die dopvulling nie so goed is nie.
Ek is nie aspris nie, maar wil graag weet hoekom die MP300?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Want ek het baie daarvan en omdat dit soortgelyk is aan 265 behoort dit lekker te werk
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Want ek het baie daarvan en omdat dit soortgelyk is aan 265 behoort dit lekker te werk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by Gawie(13mm) »

Dankie.
Ek het jou ander plasing oor die kruit opgespoor.

Laat weet hoe dit loop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by tripodmvr »

Vossie

Die gewone gebruik is MP200 as jy wil aflaai vir subsoniese ladings. Met S335 kan jy aflaai na so 1600vps. Moet nie te laag gaan met MP300 as jy nie seker is waar om te begin nie.

Plaasvervanger vir Dacron. Ek het al toiletpapier gebruik. Nogal 'n indrukwekkende knakskoot wat lyk asof jy by 'n bruilof is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Dankie Gawie en Oom driepoot,ek het met oom Cassie by Safari gepraat en hy se ek kan veilig by so 17-18gr begin. Ek sal julle op hoogte hou van hoe dit gaan. Moet se ek is maar skrikerig vir dit maar ek het al ou kruit gebruik in my 300h&H en dit het goed gegaan.

Groete
Vossie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by tripodmvr »

Die ou dryfmiddels is nog tops. Skiet S321 wat uit 1986 dateer en hy werk!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Dis waar Oom ek ken n Oom Willie Fulsher wat 30jaar oue kruit na Somchem geneem het om hulle te wys hoe kruit moet werk. Daai groep wat hy geskiet het is nounog daar by Manie hulle. Oom willie is n oud springbok bisley skut.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by tripodmvr »

vossie1 wrote:Dis waar Oom ek ken n Oom Willie Fulsher wat 30jaar oue kruit na Somchem geneem het om hulle te wys hoe kruit moet werk. Daai groep wat hy geskiet het is nounog daar by Manie hulle. Oom willie is n oud springbok bisley skut.
Hy het hier in Vereeniging gebly as ek dit nie mis het nie. Hom nooit ontmoet nie, maar baie het van hom gepraat (mooi dinge).
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by vossie1 »

Dis reg Oom hy het daar gebly,hy bly nou in die Strand daai oom het my herlaai dinge heel omver gegooi. Hy laai met n ou lee single stage press,army patrone wat hy due punt trek en net n 143gr vervang in daai army dop primer en al. Ek kon dit nie glo nie,hy weeg net sy punte.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by tripodmvr »

vossie1 wrote:Dis reg Oom hy het daar gebly,hy bly nou in die Strand daai oom het my herlaai dinge heel omver gegooi. Hy laai met n ou lee single stage press,army patrone wat hy due punt trek en net n 143gr vervang in daai army dop primer en al. Ek kon dit nie glo nie,hy weeg net sy punte.
Lyk my hy glo aan die Lee alternatief!!!!!!! ++>:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Dacron alternatief?

Post by Reloader270 »

Enige "Upholstery" plek sal jou kan help. Decron is die beste. Dit ontbrand skoon.
Post Reply