Goeie dag,
Ek het 'n ou GecadoMod 50 by my Pa gekry, maar die veer is moeg. Het die geweer mooi gemaak, dit oor "ge-blue" ensovoorts. Nuwe teleskoop gekry, nuwe veer by 'n man in Pretoria wat met windbukse werk gekry. Als weer mooi aangemaak gesit, maar jinne daai windbuks skiet is vreeslik, 'n teleskoop bly nie op geweer nie, al het die die skroef wat vertikaal inskoef mount teleskoop mount vas te hou, buig hy dit. Natuurlik is die teleskoop ook nou moeg. Die veer is te sterk en verkeerd. Hoe sal ek nou te werk gaan om die regte veer in te kry wat nie teleskope sal breek nie? Ek het op gunsparesuk gekyk, sien hulle het vere, maar eks bang dit gaan ook my teleskoop breek.
Enige advies sal waardeur word.
Oja die veer wat oorspronlk daarin was, is glo ook nie regte een nie, wat my Pa kan van onthou het. So het nie 'n verwysing om van te werk nie.
Groete
Morne
Raad asb vir nuwe veer vir Gecado Mod 50
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Raad asb vir nuwe veer vir Gecado Mod 50
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad asb vir nuwe veer vir Gecado Mod 50
Morne, waar is jy in die wereld? Ken 'n geweersmid hier in die Vaaldriehoek wat net windbukse doen. Kan jou sy kontakbesonderhede gee as jy belangstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Raad asb vir nuwe veer vir Gecado Mod 50
Morne, as ek mag inchip. Ekt ook 1 van daai windroertjies. Wou al n teleskoop op hom sit maar sien dat hy nie 'slots' ophet om ringe te monteer nie, hoe't jy gemaak om die teleskoop te monteer?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Raad asb vir nuwe veer vir Gecado Mod 50
Die geweer het slots opgehad, my Pa sê sy Pa dit so gekoop, so ek net 'n gaatjie geboor wat die vertikale skroefie inskroef wat help dat teleskoop nie skuif nie.andre007 wrote:Morne, as ek mag inchip. Ekt ook 1 van daai windroertjies. Wou al n teleskoop op hom sit maar sien dat hy nie 'slots' ophet om ringe te monteer nie, hoe't jy gemaak om die teleskoop te monteer?
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Raad asb vir nuwe veer vir Gecado Mod 50
More,tripodmvr wrote:Morne, waar is jy in die wereld? Ken 'n geweersmid hier in die Vaaldriehoek wat net windbukse doen. Kan jou sy kontakbesonderhede gee as jy belangstel.
Ek is van Pretoria.
Ek het met in verbinding getree in Bloemfontein, hyt glo die regte veer vir my. Maar sal gaaf wees die persoon van vaaldriehoek ook vir my te stuur.
Baie dankie,
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
