Superbru - Jaracal RWC 15
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
wag vir die Kaptein se approval
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Saam met Dawie staan ons nou op 75.dawiec wrote:wag vir die Kaptein se approval
Manne, onthou om jul keuses voor vannaand se afskop te maak.
Moet nou nie kom huil en sê jy het nie geweet nie. Dit sou lekker wees om 100 man te hê, maar ek is seker dat een of twee man na rustyd vannaand gaan wakker skrik.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
gaan lekker wees om julle geld te vat!

- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Gelukkig sê jy "celebs" en nie "experts" nie, ou Kaplan is een van die groot voorstaanders van sy eie reels interpreteer en nie die reelboek lees en dit wat daar staan blaas nie.Gawie(13mm) wrote:Is die man homself. Jy ken miskien 'n paar spinnekoppe, maar ek ken 'n paar manne wat ken van.FHM wrote:
Wonder wie is so braaf om homself Jonathan Kaplan te heet...?![]()
Nee Pella, ek grap sommer. Superbru laat jou toe om 'n paar celebs se keuses te sien. Dit reflekteer egter nie op ons telkaart nie.
Ek het hom en Werner Swanepoel op gesit vir interessantheid.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Ek sien die houtlepel vir ronde 1 is Grootfontein toe... 
Hy was amper in Tsumeb hoor....
Hy was amper in Tsumeb hoor....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Supacow tel al weer die velle voor die bokke geskiet is.
Ons gee jou die een. As ek nou net die Japs "ge-back" het in plaas van om hul te spot, so ek nou bo-op die mishoop gestaan het
.
Ons laat sak ons koppe ook nou vir 'n minuut van stilte vir ene Mnr. Pille, wat nie net moes toesien hoe die Bokke verloor en hy die houtlepel vat nie, maar sy Blou Kalfies het weer in die hek geduik op Nuweland.
Ons gee jou die een. As ek nou net die Japs "ge-back" het in plaas van om hul te spot, so ek nou bo-op die mishoop gestaan het
Ons laat sak ons koppe ook nou vir 'n minuut van stilte vir ene Mnr. Pille, wat nie net moes toesien hoe die Bokke verloor en hy die houtlepel vat nie, maar sy Blou Kalfies het weer in die hek geduik op Nuweland.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Nouja, nou moet Namibia net nog wen dan het ek 'n comeback of note van 2 weke terug waar ek heel laaste en houtlepel was na rondte 1....
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Supacow het al 3 wat in die koelkamer hang. Die vellestoor raak ook nou bietjie vol. Wil iemand nie bietjie oorvat?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Supacow verneem ook daar is weer fout met die posdiens aangesien Week1 en 2 se pette nogsteeds nie afgelewer is 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Daar hy!!!Supacow wrote:Supacow verneem ook daar is weer fout met die posdiens aangesien Week1 en 2 se pette nogsteeds nie afgelewer is
Jy verdien dit maat!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Van zero tot hero!!!!!!Piet Pille wrote:Nouja, nou moet Namibia net nog wen dan het ek 'n comeback of note van 2 weke terug waar ek heel laaste en houtlepel was na rondte 1....
"Piet Perfek", sou ek sê.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Supacow wil net vir 13mm bedank vir die voortreflike ontwerp van die nuwe geelpet. Sal maar die Jaracal logo soos met Die Bokke op die mou moet dra.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Gedog jy sal daarvan hou!Supacow wrote:Supacow wil net vir 13mm bedank vir die voortreflike ontwerp van die nuwe geelpet. Sal maar die Jaracal logo soos met Die Bokke op die mou moet dra.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Meer iets soos"Piet 'Flash in the pan" Pil"......Gawie(13mm) wrote:Van zero tot hero!!!!!!Piet Pille wrote:Nouja, nou moet Namibia net nog wen dan het ek 'n comeback of note van 2 weke terug waar ek heel laaste en houtlepel was na rondte 1....
"Piet Perfek", sou ek sê.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Goeie blik%$#% ek sien nou eers hoe het Piet geklim met 54 posissies!!!
Jy moet scores lock voor die games, nie as hulle klaar issie!
Baie goed gedoen ou Piet wragtig!
Jy moet scores lock voor die games, nie as hulle klaar issie!
Baie goed gedoen ou Piet wragtig!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
You never know what the ape can does!FHM wrote:Goeie blik%$#% ek sien nou eers hoe het Piet geklim met 54 posissies!!!
Jy moet scores lock voor die games, nie as hulle klaar issie!
Baie goed gedoen ou Piet wragtig!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Nou moet die Biltongboere net daai klomp pynappelvreters trap
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Ek sal darem self erg in my noppies wees as die Biltong boere die eiland manne karnuffel. Ek reken dat as hul by hul strukture bly en die manne nie onder hul velle inkruip nie, my Superbru punte heel skaflik sal lyk na rondte 3.Piet Pille wrote:Nou moet die Biltongboere net daai klomp pynappelvreters trap
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Ek sien superbru het die verkeerde namibia georgia telling op, laat my goed lyk vir n ruk 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Dankie tog, ek dag ek droom.JDKey wrote:Ek sien superbru het die verkeerde namibia georgia telling op, laat my goed lyk vir n ruk
17-16 vir die "Kashvilli's"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
So ons is 3 weke weg!!! Wie gaan bo eindig?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Ek sien daar is 'n paar manne wat die dobbelsteen gegooi het vir die rondte.
Ek het self by een van die wedstryde gewaag en gaan lang trane huil of juig.
Ek het self by een van die wedstryde gewaag en gaan lang trane huil of juig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Eerste verrassing gaan wees Franse teen NZ.en tweede een Argentinia vs Ierland
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Ek kan darem vanoggend glimlag.Gawie(13mm) wrote:Ek sien daar is 'n paar manne wat die dobbelsteen gegooi het vir die rondte.
Ek het self by een van die wedstryde gewaag en gaan lang trane huil of juig.
Die Argentyne het my darem nie "gedrop" nie.
Ek sien die manne wat reeds vir die semi's gekies het is erg verdeeld oor die uitslae. Die tellings lyk ook heel konserwatief, behalwe een lid wat reken die AB'S gaan ons stamp met 70 punte.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: Superbru - Jaracal RWC 15
Daai man het seker dagga gerook.Bokke BO

