12Ga
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: 12Ga
Hallo JJV ek het dieselfde geweer.
My over shot wad is n karton-felt-karton wad wat ek aanmekaar gom en die felt op die kant
met swartkruit lube smeer.
Dan die over shot wad is n gewone karton wad.
Lube is my eie mix of jy kan ook Wonderlube gebruik.
Die size van die punch is n 19mm GROZ punch (no.263).
Die felt koop ek by WRIGHT SEALS & PLASTICS in Kaapstad.
Dikte van die felt is 6mm,die hele wad is 8mm dik.
Hoop dit help,vra maar as jy iets anders wil weet.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: 12Ga
JJV ja jy kan n ball uit die CYL en uit die MOD skiet,die ball is heelwat kleiner
as die choke en jy moet 2 patches gebruik om hom lekker styf te laat sit.
Hy sal puik werk vir varke!
as die choke en jy moet 2 patches gebruik om hom lekker styf te laat sit.
Hy sal puik werk vir varke!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: 12Ga
Ek het 90gr Sannadex Rifle load geskiet met n .690" ball ( 495gr ) bo-op 2 patches wat "geprelube" is met Wonderlube.
Het hom nooit gechrony nie maar die spoed behoort so net oor 1000'/s te wees.
Nie baie met hom geskiet om te kyk hoe akkuraat dit is nie maar op 50m gaan jy tref wat jy moet!
Skiet meer #3 & #5 hael met hom.
Lekker skiet

- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: 12Ga
Vandag my eie gemaak, dankie vir die tip![IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/12/16 ... 2bdc6d.jpg[/IMG]