12Ga

Post Reply
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

12Ga

Post by JJV »

Skiet iemand 12Ga swartkruit? Ek sukkel met wads, wat gebruik julle??? JJ
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: 12Ga

Post by Bass »

JJV praat jy van muzzle loader of swartkruit patroon??
Ek skiet 12ga voorlaaier,as jy info op dit soek sal ek vir jou info gee.
Laat maar weet.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

Hallo dit is 'n Pedersoli voorlaaier, ek het wads (felt) saamgekry maar hulle begin nou min raak, ek sien party het ook gaatjie in die middel?? JJV
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: 12Ga

Post by Bass »

Hallo JJV ek het dieselfde geweer.
My over shot wad is n karton-felt-karton wad wat ek aanmekaar gom en die felt op die kant
met swartkruit lube smeer.
Dan die over shot wad is n gewone karton wad.
Lube is my eie mix of jy kan ook Wonderlube gebruik.
Die size van die punch is n 19mm GROZ punch (no.263).
Die felt koop ek by WRIGHT SEALS & PLASTICS in Kaapstad.
Dikte van die felt is 6mm,die hele wad is 8mm dik.
Hoop dit help,vra maar as jy iets anders wil weet.
Bass
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

Sjoe dit lyk netjies, sal ook vinniger laai as om elkeen een vir een in die loop af te druk! Gaan dit probeer! Skiet egter maar min met nuutste swartkruit prys! Baie dankie JJV
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: 12Ga

Post by Bass »

Dis goedkoper deesdae om met n 375/416 of n 458 met Barnes TSX punte te gaan teiken skiet as om met die voorlaaiers te skiet!!
Bly die info gaan help
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

Iets waaroor ek gewonder het, kn mens dalk 'n slug/bal in loop laai wat nie gechoke is nie? Sal darm like om vlakvark te looi op kort afstand! JJV
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

kan jy slugs in die unchoked loop skiet?????
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: 12Ga

Post by Bass »

JJV ja jy kan n ball uit die CYL en uit die MOD skiet,die ball is heelwat kleiner
as die choke en jy moet 2 patches gebruik om hom lekker styf te laat sit.
Hy sal puik werk vir varke!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

Enige raad oor 'n ligte load om mee te begin en groote vd balle sal baie help asb! JJV
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: 12Ga

Post by Bass »

Ek het 90gr Sannadex Rifle load geskiet met n .690" ball ( 495gr ) bo-op 2 patches wat "geprelube" is met Wonderlube.
Het hom nooit gechrony nie maar die spoed behoort so net oor 1000'/s te wees.
Nie baie met hom geskiet om te kyk hoe akkuraat dit is nie maar op 50m gaan jy tref wat jy moet!
Skiet meer #3 & #5 hael met hom.
Lekker skiet
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

Dankie!!!
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga

Post by JJV »

Vandag my eie gemaak, dankie vir die tip![IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/12/16 ... 2bdc6d.jpg[/IMG]
Post Reply