Ek luister graag.
Jakkals Koors
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Jakkals Koors
Goeie dag almal en baie dankie vir 'n wonderlike en insiggewende forum hier. Ek het al so 'n paar keer daar in die Upington omgewing gejag maar kon/kan dit net vakansies doen. Ek het wel een groot probleem en dit is jakkals koors.
Ek kry die vreeslikse bewerasie as daai 2 ogies so nader kom. Is daar iets wat mens kan drink (Nie uit bottel uit) om jou darem bietjie rustiger te maak?
Ek luister graag.
Ek luister graag.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Jakkals Koors
Gernie
Die ou naam is PURBLOCKA of so iets. Soos ek verstaan is hy nou van die mark, en ek het nie die nuwe een se naam nou in my kop nie (het van dit by die huis, maar is nou op kantoor). Die goed werk vir agt ure lank en het geen newe effek nie, en jy mag ook bestuur as jy dit gebruik. Vra jou huis-dokter vir 'n voorskrif. Party aptekers gee dit sommaar sonder voorskrif. Dit is ook gelukkig lekker goedkoop.
Jy raak nog opgetens as jakkie inkom, maar bewe nie so nie. Jy is egter lekker rustig as jy daai goed inhet.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Ambessa
Re: Jakkals Koors
Hallo Caller
Ambessa
Dit klink al te veel soos om boom te rook...Caller wrote:Die ou naam is PURBLOCKA of so iets...
...Jy is egter lekker rustig as jy daai goed inhet.
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Jakkals Koors
My 2 sent...
Ek dink almal kry jakkals koors tot 'n mate, die graad verskil net. Dit gaan met tyd en met selfdissipline oor na iets positiefs naamlik beheersde opgewondenheid.
As jy nie "draks" wil gebruik nie vat vir jou 'n botteltjie water saam vat 'n slukkie haal diep asem en praat met jouself, in jou kop natuurlik, probeer jouself kalmeer. Ek dink daai "opgewondenheid" is waaraan jagters verslaaf raak. Daar's niks met jou verkeerd nie, dit beteken maar net dis 'n muse "thrill" wat jy moet tem.
Ek skiet al jarre en vang myself gereeld nog dat my hartjie "over-rev" en my bo lippie opkrul en soos 'n hasie begin asem haal, dan kos dit maar net weer met self praat. Dis deel van die pret, daai adrinalien "rush" as daai blikskottel inkom
......moet net nie ophou skiet nie, want dis wat gebeur met te veel ouens!!!
Hoekom byvoorbeeld wag ouens vir ure deur yskoue aande agterop 'n bakkie?
.......vir sy adrinalien "FIX" 
Dawie
Ns. As jou toerusting reg is en jy daarmee vertroud is gee dit ook bietjie gerustheid by.
Ek dink almal kry jakkals koors tot 'n mate, die graad verskil net. Dit gaan met tyd en met selfdissipline oor na iets positiefs naamlik beheersde opgewondenheid.
As jy nie "draks" wil gebruik nie vat vir jou 'n botteltjie water saam vat 'n slukkie haal diep asem en praat met jouself, in jou kop natuurlik, probeer jouself kalmeer. Ek dink daai "opgewondenheid" is waaraan jagters verslaaf raak. Daar's niks met jou verkeerd nie, dit beteken maar net dis 'n muse "thrill" wat jy moet tem.
Ek skiet al jarre en vang myself gereeld nog dat my hartjie "over-rev" en my bo lippie opkrul en soos 'n hasie begin asem haal, dan kos dit maar net weer met self praat. Dis deel van die pret, daai adrinalien "rush" as daai blikskottel inkom
Hoekom byvoorbeeld wag ouens vir ure deur yskoue aande agterop 'n bakkie?
Dawie
Ns. As jou toerusting reg is en jy daarmee vertroud is gee dit ook bietjie gerustheid by.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Jakkals Koors
Gernie,
ek ken daai pienk pilletjies Pur-bloka, dit onderdruk arenalien en maak jou sodoende minder bewe. Ek het dit egter nog nie tydens jakkals jag gebruik nie. Ek raak te opgewonde en vergeet gewoonlik van daai tipe goed, solank ek die fluitjie en die geweer in die hand het kan die jakkalse maar inkom.
My teorie is nog altyd dat ons almal bewe, jy moet net weet wanneer om die knoppie te druk....
Jannie
ek ken daai pienk pilletjies Pur-bloka, dit onderdruk arenalien en maak jou sodoende minder bewe. Ek het dit egter nog nie tydens jakkals jag gebruik nie. Ek raak te opgewonde en vergeet gewoonlik van daai tipe goed, solank ek die fluitjie en die geweer in die hand het kan die jakkalse maar inkom.
My teorie is nog altyd dat ons almal bewe, jy moet net weet wanneer om die knoppie te druk....
Jannie
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Jakkals Koors
Dankie Manne
Ek sal bietjie van daai stoffies kry, glo dit sal dan beter gaan.
Ek sal bietjie van daai stoffies kry, glo dit sal dan beter gaan.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
tafjak
Re: Jakkals Koors
Gernie
Omkyktwak werk nie lekker nie, lag vreeslik as jy hulle miskiet.
Taffie

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals Koors
Gernie
Party ouens spring van geboue af, of van kranse af, met valskerms, ons skiet jakkalse, alles om dieslefde rede, hulle noem dit ADRENALIEN.

Mooi bly
Francois

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Jakkals Koors
Is so, is so. Janjak is ok reg, jy kan maar bewe - die "trick" is om beheersd te bewe... 
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Jakkals Koors
Willjak
Vertel bietjie hoe werk onbeheersd bewe. Ek het al probeer die sneller druk tussen die hartkloppe deur sonder sukses.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Jakkals Koors
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Jakkals Koors
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Jakkals Koors
Gernie,
so van bewe bestuur gepraat. Daars n skietdag op Sabie Saterdag en ek weet van n papier jakkals op die spyskaart. Ek sal jou e-pos as jy belangstel om te gaan.