Herlaai data 303 British
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 303 British
Stem saam Louis,
200gn plus in .303 skiet net baie beter met S355.

- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Herlaai data 303 British
Goeie middag. Ek het nou 'n e-pos gekry met al die replies nie. Maar dankie vir almal se insette. Ja ek het al probeer meet in die verlede maar myne word ook in cm gemeet ;-). Ek moes my vraag eintlik so gestel het. Wat is die minimum tpl vir 215 grn Rhino koeëls as ek met S335 laai. Die maksimum sal deur die magasyn en die minimum van 7.7mm seating-depth bepaal word. Ek laai my 180 grn Sierra punte teen 76.5 mm. ek het ongelukkig nie S355 op die oomblik nie. Iemand het vir my verskillende punte in klein hoeveelhede gestuur. Ek wil net sien hoe groepeer die swaar Rhino en spoed meet.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai data 303 British
Dis baie goeie advies hierdie. Ekself sal dit ook so aanbeveel. S335 gaan dalk net te vinnig wees, met swak dopvulling.Louis Kriel wrote:Killzone, met rhino 215 grns gaan jy minder druk en meer spoed kry as jy S355 gebruik. Met n Winchester dop het ek amper 2350 fps gekry.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Herlaai data 303 British
Dankie Jean. Ek sal dan maar uit stel tot ek S355 in die hande kan kry.
- vratvark
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am
Re: Herlaai data 303 British
Maklikste is om agter op die dop na die stamp te kyk.Killzone wrote:Verskoon as dit al êrens anders gevra was maar, wanneer het die .303 Army rondtes van kordiet na kruit oor geskakel ?
Meeste milsurp is MkVII (Mark7), bekend gestel vir die SMLE in 1910
Die met nitrocellulose is aangedui met 'n "z" agterna bv MkVIIz (m.a.w. sonder z is cordite)
Pasop vir die MkVIII (Mark8) - is spesiaal ontwikkel vir die Vickers.
Hulle is warmer gelaai as die Mk7 en het boat tails gehad.
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling

ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi Kêrels,
Dit is my eerste post op di forum.
Ek het n303 by my pa oorgeneem.Dit was syne in di Spoorweg Polisie. Toe dir Spoorwegblompotte by SAp ingelyf kon hy die geweer vir R50 koop. Dit is 'n MIII wat in 2917 gebou is. My Ouma se broer wat 'n wapensmit in WO IIwas jet die geweer se houtwerk mooi gemaak en
Ek het so 'n paar jaar terug 'n Armtech sintetiese kolf opgesit en eenkeer met hom gaan jag in die Noord Kaap.
Ek het net nooit gevoel die akkuraatheid is daar nie. kan twee skote binne 20mm kry en dan is die vilgende paar skote ni nader as 100mm aan mekaar op 100m nie. dan weer 2-3 skote bymekaar en dan weer 'n los groepering.
Ek het 'n goeie voorraad surplus ammo gehad en meestakl teiken daarmee geskiet en die swak groeperings aan die ou ammo toegeskryf......
Laas naweek het ek gaan sit (na ek die draad sorgfuldig gelees het) en 20 PMP dope gevat en dit twee twee met dieselfde ladings van 37.0 tot 41.5 gr S335 gelaai agter Sierra Matchking 174gr koëls. Ek het ook my kamer lengte gemeet deur 'n Matchking punt los in 'n dop te druk en dan die patron on die kamer te druk totdat die slot kan toemaak. Die patroon was 85mm voor ek dit in die kamer gedruk het en 81.2 tot 82.3 mm as ek dit uitgehaal het (5 keer gedoen)
Omdat die patroon (81mm) te lank is vir magesyn en te min kontak met die dop het het ek die Somchem aanbevole TPL van 77.6mm gebruik op al 20 patrone.
By di skietbaan het ek eers my geweer gezero met 174gr PMP jag ammo en 'n groepering van 120mm op 100m gekry. Die gemiddelde spoed was 2414 fps met min van 2389 fps en 'n maks van 2442 tussen 8 skote.
Toe begin ek die gelaaide patrone skiet en dinge lyk toe nie soos ek verwag het nie......
37 gr 2441 en 2355 fps
37.5 gr 2424 en 2446
38.0gr 2415 en 2430
38.5gr 2460 en 2482
39.0gr 2482 en 2446
39.5gr 2534 en 2559
40.0gr 2559 en 2559
40.5gr 2559 en 2556
41.0gr 2574 en 2599
41.5gr 2609 en 2614
Ek het kleinerige A4 teikens gebruik en groot was my verbasing toe ek telkens die teikens mis skiet. My seun (13) het vir my gespot en aanvanklik wou ek nie glo dat ek telkens LAAG skiet nie. Nou praat ek van LAAGGG soos in 300mm laag met die 38 gr lading en amper 450mm lag met di 41.5 gr op 100m.
Ek kon nie die groeperings check nie want die skote was onder deur die teiken...
Toe ek weer PMP patrone skiet was die skote op die teiken soos voorheen.
Kan iemand help deur te verduidelik wat hier aangaan? Kan die Balistiese Koeff tussen PMP sagte punt koëls en die Sierra Matchkings (beide 174 gr) so 'n groot verskil maak.
Al die primers van die eerste PMP skote regdeur tot die 41.5 gr en weer terug na PMP patrone se slagdoppe was platgedruk maar geen ander tekens dat die druk te hoog is nie.

dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Herlaai data 303 British
Sover my kennis strek kan stadiger spoed hoer skiet as gevolg van meer tyd in die loop en recoil. Of dit soveel kan wees weet ek nie. Maak elkgeval nie saak as jy rezero en jou groepe lyk mooi nie of hoe?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi Dehacked,
Ek is bewus van die feit as dit by handwapens kom maar nie met 'n lang geweer ni.
My begin ladings (37 gr S335) se snelheid ( gem 2380 fps) was laer as die van die PMP 174 gr fabrieks ammo teen 'n gem. van 2418fps.
Al wat ek aan kan dink is die balistiese koeff. van die langer matchking punte wat die verskil maak maar dis darm baie verskil om dit net aan BK toe te skryf oor 100m.
Ek moet dalk prober om 'n paar PMP koëls in 174 gr in die hande te kry en dan weer die toets te doen.

Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Herlaai data 303 British
Hi Thabaraptor
As jy onder Vuurwapens - Herlaai kyk, sal Jy op bladsy 5 'n artikel .303 doppe kry.
As jy onder Voorportaal - Algemeen kyk, sal jy op bladsy 1 'n artikel oupa se 303 kry.
Dit lyk asof hierdie tipe druk tekens algemeen is by 303. Die artikels sal ook help om dit op te los. Jammer ek het nie "link" opgesit nie, sal dit later uitwerk.
Wat ek nie lekker verstaan nie, is dat hoe meer jou spoed is, hoe laer skiet jou geweer. Skiet jy met of sonder teleskoop en is jy seker die probleem le nie eerder by die geweer as die ammunisie nie?
As jy onder Vuurwapens - Herlaai kyk, sal Jy op bladsy 5 'n artikel .303 doppe kry.
As jy onder Voorportaal - Algemeen kyk, sal jy op bladsy 1 'n artikel oupa se 303 kry.
Dit lyk asof hierdie tipe druk tekens algemeen is by 303. Die artikels sal ook help om dit op te los. Jammer ek het nie "link" opgesit nie, sal dit later uitwerk.
Wat ek nie lekker verstaan nie, is dat hoe meer jou spoed is, hoe laer skiet jou geweer. Skiet jy met of sonder teleskoop en is jy seker die probleem le nie eerder by die geweer as die ammunisie nie?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Herlaai data 303 British
Bc sal dit ook mie wees nie. Dalk groep hulle maar net op 'n ander plek. Hoekom kry jy nie net die skote op teiken en kyk jou groepe voor jy dalk jou eie stert jaag.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Bakkies,
Ek sal gaan kyk. Dankie
Ek dink kopspasie is ook iets ek sal aandag aan moet gee.
Dehacked,
Ek het 'n Redfield teleskoop op. Ek sal 'n bietjie die montering ook nagaan.
Ek gaan weer dieselfde ladings laai en die slag op 'n langer & weier teiken skiet.
Wat dink julle van die TPL...... moet 'n mens dit so lank as moontlik maak of moet jy eerder die lugspasie so klein as moontlik kry. hou in gedagte dat die maks TPL wat die kamer kan vat 81mm is.
Met die 41.5 gr lading en 77.6mm TPL was die dop mooi vol met baie min lugspasie tussen poeier en koël.

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Herlaai data 303 British
Wat is jou geweer se loop lengte? 41.5gr S335 klink vir my oor maks lading met 174gr as ek reg onthou is 42gr maks met 150gr koeel in n .303. Baie .303's doen net so 2600fps met 150gr.
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi luan,
ja die 41.5 gr was buite spec maar ek het van onder af begin en elke keer die primer gecheck en daar was nie tekens dat druk te hoog raak nie. 39.5 tot 40.5 het die mees konstante snelheid gegee ~2560fps.
Ek gaan 'n bietjie in daardie area rondspeel met die TPL en sien of ek die akkuraatheid kan verbeter.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data 303 British
Jammer dat ek nou hier sommer inkom. 2560fps met s335 is beslis oor druk. Ek skiet 150gr Sierras teen daai spoed, toevallig ook met 41.5gr S335. Ek dink jy moet eerder mik vir n lading rondom 2500fps of jy moet oorskakel S355 vir die 174gr koele. Ek het 2600 fps gekry sonder druk met 45.5gr S355.ThabaRaptor wrote:Hi luan,
ja die 41.5 gr was buite spec maar ek het van onder af begin en elke keer die primer gecheck en daar was nie tekens dat druk te hoog raak nie. 39.5 tot 40.5 het die mees konstante snelheid gegee ~2560fps.
Ek gaan 'n bietjie in daardie area rondspeel met die TPL en sien of ek die akkuraatheid kan verbeter.
Aan die ander kant, Somchem weet daar is BAIE ou 303's in Suid-Afrika wat se lope uit die 2de WO kom en lyk soos n slagveld van al die "pitting". Hierdie growwe lope verhoog die druk nog meer. Daarom is die ladings vir 303 aan die konserwatiewe kant. As jou geweer se loop mooi blink glad en sonder pitting is, kan jy sekerlik bietjie warmer laai.
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi Louis, welkom hoe meer siele hoe meer vreugde.....
My geweer se loop lyk nog goed maar ek hoor jou.
Ek het nou net die blik S335 oopgemaak so ek sal hom eers moet opgebruik.
Sal een van die dae vir 375 ook laai dan oorskakel na S355.
Ek het sopas uitgevind dat Thor Engineering naby Donkerhoek ( niks met Eskom te doen ni!) naby Pretoria, enkel stadium snellers maak vir die Merk 111. Prys ~ R1600 installasie ingesluit is dit 'n opsie om te ondersoek .
het iemand al van hulle snellers ge-installeer? hoe werk dit?
My geweer se loop lyk nog goed maar ek hoor jou.
Ek het nou net die blik S335 oopgemaak so ek sal hom eers moet opgebruik.
Sal een van die dae vir 375 ook laai dan oorskakel na S355.
Ek het sopas uitgevind dat Thor Engineering naby Donkerhoek ( niks met Eskom te doen ni!) naby Pretoria, enkel stadium snellers maak vir die Merk 111. Prys ~ R1600 installasie ingesluit is dit 'n opsie om te ondersoek .
het iemand al van hulle snellers ge-installeer? hoe werk dit?
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data 303 British
Ek het nie my sneller vervang nie, maar John Brussel het hom ligter gemaak. Ek dink dit was R600. Die creep is uit en hy breek skoon.
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi Louis, welkom hoe meer siele hoe meer vreugde.....
My geweer se loop lyk nog goed maar ek hoor jou.
Ek het nou net die blik S335 oopgemaak so ek sal hom eers moet opgebruik.
Sal een van die dae vir 375 ook laai dan oorskakel na S355.
Ek het sopas uitgevind dat Thor Engineering naby Donkerhoek ( niks met Eskom te doen ni!) naby Pretoria, enkel stadium snellers maak vir die Merk 111. Prys ~ R1600 installasie ingesluit is dit 'n opsie om te ondersoek .
het iemand al van hulle snellers ge-installeer? hoe werk dit?
My geweer se loop lyk nog goed maar ek hoor jou.
Ek het nou net die blik S335 oopgemaak so ek sal hom eers moet opgebruik.
Sal een van die dae vir 375 ook laai dan oorskakel na S355.
Ek het sopas uitgevind dat Thor Engineering naby Donkerhoek ( niks met Eskom te doen ni!) naby Pretoria, enkel stadium snellers maak vir die Merk 111. Prys ~ R1600 installasie ingesluit is dit 'n opsie om te ondersoek .
het iemand al van hulle snellers ge-installeer? hoe werk dit?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Herlaai data 303 British
Behalwe vir die spoed sakie, gaan kyk bietjie die videos van die link wat ek aanheg. Dit sal jou 'n baie goeie idee gee van wat jy kan verwag en wat jy kan doen om jou geweer op standaard te kry. My 303 groep nie sleg nie maar ek het vinnig agter gekom hy gaan nooit soos 'n nuwe geweer skiet nie. Ek glo wel die sneller gaan jou baie help.
https://www.youtube.com/watch?v=iWHWB1C5Epw
https://www.youtube.com/watch?v=EPt7UHBghEc
https://www.youtube.com/watch?v=iWHWB1C5Epw
https://www.youtube.com/watch?v=EPt7UHBghEc
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi Dehacked,
Dankie ek het al die video's gesien en ek het begin om deur die elemente te werk.
Het jy enige waarde daaruit gekry?
Sodra ek my 375 kry is ek lus om weer my houtkof terug te sit op die 303 en die geweer in sy oorspronklike konfigurasie te skiet.
Ek kan onthou dat my Pa 5 skote op 'n 5l verfblik se deksel geskiet het met die einste geweer op 'n afstand van 130 tree en dit met die oop visier so oor die plaasbakkie se tralies.
Daar is mense wat sê dat die 303 meer akuraat is met sy vol lengte houtkolf as daarsonder..... (dis hoekom ouens hulle lope korter maak).
.
Dankie ek het al die video's gesien en ek het begin om deur die elemente te werk.
Het jy enige waarde daaruit gekry?
Sodra ek my 375 kry is ek lus om weer my houtkof terug te sit op die 303 en die geweer in sy oorspronklike konfigurasie te skiet.
Ek kan onthou dat my Pa 5 skote op 'n 5l verfblik se deksel geskiet het met die einste geweer op 'n afstand van 130 tree en dit met die oop visier so oor die plaasbakkie se tralies.
Daar is mense wat sê dat die 303 meer akuraat is met sy vol lengte houtkolf as daarsonder..... (dis hoekom ouens hulle lope korter maak).
.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Herlaai data 303 British
My roer groep soos hy moet so ek waag nie om aan hom te peuter nie. Ek het al moa groepe met hom geskiet maar die norm is nader aan 3-4 duim as jy nie alles 100% reg doen nie. Ek glo wel daar is waarde in wat die man alles se. Kyk net wat se verskil maak bedding op party moderne gewere. Op my 303 kan ek aan die groepe sien as ek die sneller kant toe trek so weereens glo ek daar is waarheid in die man se segoed rondom eweredige druk aan weeskante van die aksie ens. Die klein goedjies raak groot op afstand.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Herlaai data 303 British
Middag Manne
Kan iemand dalk vir my n veilige begin lading gee vir 215gr Rhino's en S355?
Ek skiet PMP doppe en CCI primers.
Dankie kerels!
Kan iemand dalk vir my n veilige begin lading gee vir 215gr Rhino's en S355?
Ek skiet PMP doppe en CCI primers.
Dankie kerels!
-
ThabaRaptor
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 28, 2015 9:36 am
Re: Herlaai data 303 British
Hi Guys,
Thor Engineering had my rifle for a few weeks and Erhard did some magic:
-installed his aftermarket trigger (huge improvement -well worth it)
-cut thread for silencer
-blued al metal and polished bolt
-re assembled the rifle.
( see the attached photo
On my first outing to the range i tried to develop a new load for Sierra Matchking 174gr bullets and was surpised at the results. i loaded 2 rounds per powder load from 36.5 gr to 41.0 in 0.5 gr increments. 39,5gr and 40.0gr S335 powder produced sub 20mm groupings @100m with velocities between 2530 and 2580 fps. i will be developing the sweetspot further and see if i can keep a consistent MOA grouping with the rifle. I have been using PMP Brass and standard large rifle primers. the length of the rounds were 780.0mm and the the bullets just touched the lands.
This is better groupings than I expected from the old lady.
The Thor silencer also worked well reducing noise and recoil. the gun barely jumps from the rest, even with close to max loads.
overall i am very happy with Erhards gunsmithing work and with the rifle.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
minerva10210
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm
Re: Herlaai data 303 British
Hi almal
Ek het hierdie draad gou so bietjie deurgejaag, en sien dat daar lekker baie goeie info hier te kry is, moet dankie se vir al die slim manne se hulp hier vir al ons nuwelinge.
Ek wil graag wel 'n vraag bysit.
Ek het S341, het dit eintlik gekoop voordat ek rerig te veel geweet het van herlaai. 'n Goeie vriend van my het 'n p14 .303, en hy het S335 gehad, so ek het die 341 gekoop sodat ons met beide kruite kan speel vir altwee ons gewere, en in 'n mate net om anders te wees ook haha!
Ek het nou Desember S&O se Sierra special gebruik om vir ons elk 'n pakkie van die 180gr Pro Hunters aan te skaf.
Ek sien dat meeste mense hier die 335 gebruik vir die ligter kant, en 355 vir die 200+, maar sien min S341.
Dan, met TPL, ek weet hoe om dit te meet, so sal dit ook nog doen, maar is daar 'n "rule of thumb" vir wat beter werk vir die Enfields? So na as moontlik op die lands, of 'n 2mm feebore? Beide is voorstelle wat ek al gelees het.
Enige voorstelle vir my op die S341 met die 180 Pro Hunters?

There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!
Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Herlaai data 303 British
S341 is 'n balkruit. Hier is manne wat baie slimmer as ek is ,maar balkruit is baie hitte sensitief. My no 4 mk 1 skiet kleiner as moa met S335 en 180 gr Sierra Pro Hunters. Ek sal hou by S335.
-
minerva10210
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm
Re: Herlaai data 303 British
Aha, klink goed.spekieries wrote:S341 is 'n balkruit. Hier is manne wat baie slimmer as ek is ,maar balkruit is baie hitte sensitief. My no 4 mk 1 skiet kleiner as moa met S335 en 180 gr Sierra Pro Hunters. Ek sal hou by S335.
Sal jy omgee om jou lading te deel? TPL en hoeveelheid kruit?
EDIT: Ek verstaan daar is geen aanspreeklikheid vir ladings nie, wil net 'n idee kry.