Sprinbok jag in die karoo
-
karooman
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Feb 11, 2014 9:06 am
Sprinbok jag in die karoo
Middag Manne.
Ek het hierdie jaar weer springbokke om te skiet, Dit is in die Victoria Wes distrik,
30/kg uit die veld met net die pens uit.
Indien jy belangstel stuur gerus n Epos na scholtzherman@gmail.com en ek stuur vir jou meer detail.
Groete

- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Met kop, vel en pote aan, is die eetbare vleis nogal aan die duur kant.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Duurder as normaal ja, maar die springbokke is bitter skaars in die Karoo die jaar. Daar is boere wat tot R1500 per bok vra.win270 wrote:Met kop, vel en pote aan, is die eetbare vleis nogal aan die duur kant.
As jy dus 'n goedkoper plekkie het, hou styf vas!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Win270, jy't 'n punt beet. Pryse wat ek onlangs vanuit die Vrystaat gekry het was R25/kg, met net die vel aan, kop, pote en binnegoed uit.
Ek hou nie juis daarvan om die manne se pryse te kritiseer nie, want daar is ouens wat bereid is om dit te betaal.
Hierdie is bloot net my opinie.
Ek hou nie juis daarvan om die manne se pryse te kritiseer nie, want daar is ouens wat bereid is om dit te betaal.
Hierdie is bloot net my opinie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Karooman, watter addisionele koste is daar, bv dagfooie etc en hoeveel slag jou bokke uit (pens uit, kop, vel en pote aan).karooman wrote:Middag Manne.
Ek het hierdie jaar weer springbokke om te skiet, Dit is in die Victoria Wes distrik,
30/kg uit die veld met net die pens uit.
Indien jy belangstel stuur gerus n Epos na scholtzherman@gmail.com en ek stuur vir jou meer detail.
Groete
Danie
Gooi lood!!!!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Manne dit is nou 'n ding wat elke keer kop uitsteek - die kommentaar oor die bokke se pryse. Elke man betaal wat hy wil. As Persoon Z R10 000 vir 'n Nikko Sterling scope wil vra, los hom dat hy daarmee sit. Daar is hoeveel drade waarop ouens algemene pryse van bokke bespreek en dit is goed so, want dan verstaan almal wat deelneem hoe die mark werk en leer iets daaruit.
Kom ons los die kommentaar op die advertensies se pryse.
Kom ons los die kommentaar op die advertensies se pryse.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Nes jy nou jou opinie hier lug, en geregtig is daarop, kan ek myne ook lug. Ek's ook geregtig daarop. Jy kan daarmee saamstem, of nie.Riebeeker wrote:Manne dit is nou 'n ding wat elke keer kop uitsteek - die kommentaar oor die bokke se pryse. Elke man betaal wat hy wil. As Persoon Z R10 000 vir 'n Nikko Sterling scope wil vra, los hom dat hy daarmee sit. Daar is hoeveel drade waarop ouens algemene pryse van bokke bespreek en dit is goed so, want dan verstaan almal wat deelneem hoe die mark werk en leer iets daaruit.
Kom ons los die kommentaar op die advertensies se pryse.
Oor en uit...
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Ek betaal R35/kg vir springbok karkas, waar Prince Albert. Al betaal ek R50/kg sal ek nog steeds by die boer jag! Hoekom, want dit is flippen lekker daar.Karooman jou pryse is reg moenie jou steur aan sekere komentaar nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Manne
Ek wil nie snaaks wees nie maar kop en pote aan gaan bok jou omtrent R600 kos wat glad nie sleg prys is vir Springbok nie. As jy net vir vleis skiet koop eerder 'n bees. Daar is niks fout met jou pryse nie en dis in elk geval nie "bid or buy " nie. Dankie dat jy jou pryse met ons deel.
Groete
Jaco

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Joe Rocket, een van my vermoënde vriende.joe rocket wrote:Ek betaal R35/kg vir springbok karkas, waar Prince Albert. Al betaal ek R50/kg sal ek nog steeds by die boer jag! Hoekom, want dit is flippen lekker daar.Karooman jou pryse is reg moenie jou steur aan sekere komentaar nie.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Ek stem, n sb se kop en pote weeg darem nie baie kilos nie. Laai vmaxe en skiet vir die kop dan score jy R15 per bok.
-
karooman
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Feb 11, 2014 9:06 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Dankie vir almal so kommentaar, persoonlik dink ek springbokke gaan alhoe meer skaars raak, dit raak nou meer winsgewend om skaap in sy plek aan te hou, so dalk oor n paar jaar lees ons net van hulle in die jag tydskrifte.
Groete Herman
Groete Herman
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Karooman, daar was 'n vraag oor daggelde en verblyf, ens. Kan jy dit moontlik gee, asseblief.karooman wrote:Dankie vir almal so kommentaar, persoonlik dink ek springbokke gaan alhoe meer skaars raak, dit raak nou meer winsgewend om skaap in sy plek aan te hou, so dalk oor n paar jaar lees ons net van hulle in die jag tydskrifte.
Groete Herman
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Hier is die pryslys wat Herman vir my gestuur het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Dit lyk vir my baie bilik. Ek gaan beslis nie uit Noord KZN na Vic Wes ry nie, maar as ek nog op Kimberley gebly het sou ek n draai daar gaan maak het vir n lekker springbokskiet.DawieKotze wrote:Hier is die pryslys wat Herman vir my gestuur het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Dawie, wanneer ry ons?DawieKotze wrote:Hier is die pryslys wat Herman vir my gestuur het.
Ek het nie 'n dubbelkajuit of 'n venter nie, maar sal vir my eie drank en bokke betaal, sowel as las vir die petrol.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Kan ek dan maar opklim as julle verby Worcester kom, dan gooi ek die drank in julle kan net sit!
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Ek sal self inval as julle hier verby kom
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Om selfs n bees karkas te gaan koop by n groot handelaar gaan meer as R38/kg kos. Daai springbokke is n bargain!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Dawie en Gawie en Kie.
Ek sal hout bring, laat weet wanneer ons gaan.
Skaapvleis is R50-00/kg en Lam R70-00/kg so ek sal van daai R30/kg lekker wors maak.

Ockert
Amper vergeet ek, lekker wees om Sutterlandse stories om die vuur te gesels.
Amper vergeet ek, lekker wees om Sutterlandse stories om die vuur te gesels.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Dawie kom in!!!!
Moenie nou klein koppie trek nie!
Willem se hout maak mooi, so hy kan braai. Die drank is "ge-orgenaais" en Kingy sal skink. Ek weet nie waar Ockert gaan sit nie, maar ons kan nie die braaier alleen los nie. Ek sal al die gaps invul, maar ek sit niemand in die bed nie.
Moenie nou klein koppie trek nie!
Willem se hout maak mooi, so hy kan braai. Die drank is "ge-orgenaais" en Kingy sal skink. Ek weet nie waar Ockert gaan sit nie, maar ons kan nie die braaier alleen los nie. Ek sal al die gaps invul, maar ek sit niemand in die bed nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sprinbok jag in die karoo
Karooman, grappies op 'n stokkie. Hoeveel man verkies jy by 'n voorsit. Ek dink ons kan 'n Jaracal groep van agt man sommer vinnig vol maak. Watter tye het jy beskikbaar? Jag julle ook Vrydag en Saterdag en hoeveel bokke moet 'n span afhaal?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Gawie, nou maak julle my ook lus!
Vir springbok skiet, nie die drankie nie.
Vir springbok skiet, nie die drankie nie.
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Sprinbok jag in die karoo
Daai jagtrippie klink lekker
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm