Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne :'(
Ek sit nou met n probleem. Het iemand dit ook al onder vind. Dit is dalk n dom vraag, .
As ek lig en scope op 50m of 80m in skiet en woudalk op 200m skiet is my lig se kol te hoog dan sien ek nie vir jak nie.
moet ek my kol grooter maak is die bracket dalk te hoog.
Ek hoor graag.
Groete
Hunter
Last edited by Hunter xxx on Thu Mar 24, 2011 11:16 am, edited 1 time in total.
Ek stel my lightforce op my scope in op plus min 100m, dan is die lig reg genoeg van 30m tot by 350m+. Ek dink min van ons ondervind jou probleem, daarom die afwesigheid van raad. Let wel op, soms skop die recoil van jou geweer die lig uit en is dit moeilik om ver te sien. Dit behoort egter nie te gebeur as jou lightforce op die scope se brackets in diensbare toestand is nie. Na 'n skoot behoort die lig na die oorspronklike posisie terug te keer.

Ek is nie van die slimmers hier nie, maar ek het 'n stukkie te deel.
Op Hendrik se kursus sit hy klem daarop dat jy bo-oor die jakkie moet lig en nie direk op hom nie. Ek wou nie verstaan wat hy s? nie maar het toe dit probeer en dit is opvallend hoeveel meer oog jy optel vir langer voor hy wegkyk. Genoeg tyd om lekker met die dimmer te werk. Nou is die lig so op 100m ingestel effens bo 'n gong met 'n stukkie troktape op en dan maak ek seker ek sien die tape blink. Dit werk vir my.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.