scope en die wit kol klop nie

Post Reply
Hunter xxx

scope en die wit kol klop nie

Post by Hunter xxx »

Manne  :'( :'( :'(
Ek sit nou met n probleem. Het iemand dit ook al onder vind.
Dit is dalk n dom vraag, .
As ek lig en scope op 50m of 80m in skiet en woudalk op 200m skiet is my lig se kol te hoog dan sien ek nie vir jak nie.
moet ek my kol grooter maak is die bracket dalk te hoog.
Ek hoor graag.
Groete
Hunter
:) :)
Last edited by Hunter xxx on Thu Mar 24, 2011 11:16 am, edited 1 time in total.
Hunter xxx

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Hunter xxx »

Ek reken almal se ligte werk ek sal seker maar n nuwe gil gaan koop. ;D
Dankie vir die help.
Groete
Hunter
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by foxripper »

Miskien is daar n groot geheim betrokke  ;)

Sal graag wil hoor wat se die manne, ek ken net lig op stoel en nie op geweer nie.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Louis102 »

XXX

Ek stel my lightforce op my scope in op plus min 100m, dan is die lig reg genoeg van 30m tot by 350m+.  Ek dink min van ons ondervind jou probleem, daarom die afwesigheid van raad.  Let wel op, soms skop die recoil van jou geweer die lig uit en is dit moeilik om ver te sien.  Dit behoort egter nie te gebeur as jou lightforce op die scope se brackets in diensbare toestand is nie.  Na 'n skoot behoort die lig na die oorspronklike posisie terug te keer.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Gerhard »

Louis102 wrote:
XXX

Ek stel my lightforce op my scope in op plus min 100m, dan is die lig reg genoeg van 30m tot by 350m+.  Ek dink min van ons ondervind jou probleem, daarom die afwesigheid van raad.  Let wel op, soms skop die recoil van jou geweer die lig uit en is dit moeilik om ver te sien.  Dit behoort egter nie te gebeur as jou lightforce op die scope se brackets in diensbare toestand is nie.  Na 'n skoot behoort die lig na die oorspronklike posisie terug te keer.

Louis

Doen presies die selfde as Louis
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Hunter xxx

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Hunter xxx »

Louis
Baie dankie ek sal so maak en kyk of dit by my werk.
H.
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by foxripper »

Dimmer is dan obviously hier n "Moet" ..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Gerhard »

foxripper wrote: Dimmer is dan obviously hier n "Moet" ..
Beslus...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Ponkie »

[/quote]
Beslus...
[/quote]

Beslis Gerard!! ;)

'n Stukkie gr12 Afrikaans! ;D ;D

Trek sommer net jou been hoor!

Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: scope en die wit kol klop nie

Post by Christo »

Ek is nie van die slimmers hier nie, maar ek het 'n stukkie te deel.

Op Hendrik se kursus sit hy klem daarop dat jy bo-oor die jakkie moet lig en nie direk op hom nie. Ek wou nie verstaan wat hy s? nie maar het toe dit probeer en dit is opvallend hoeveel meer oog jy optel vir langer voor hy wegkyk. Genoeg tyd om lekker met die dimmer te werk. Nou is die lig so op 100m ingestel effens bo 'n gong met 'n stukkie troktape op en dan maak ek seker ek sien die tape blink. Dit werk vir my.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply