Watter varmint kaliber
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Watter varmint kaliber
Manne,
Ek will julle mening hoor oor watter varmint kaliber geskik sal wees vir 'n geleentheidsjagter wat net dan en wan in die veld kom? Ek het reeds 'n 243 en sou graag julle mening wou hoor watter kaliber, scope en konfigurasie geskik sou wees vir iemand wat net by geleentheid in die veld sou wees vir enigiets van makoue, dassies, jakkalse, rooikatte, ens.
Sien uit na julle menings.

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Watter varmint kaliber
Sako
My mening: 22-250 Howa Varminter met 24'' loop. Enige scope met 'n lens van 50mm en groter en 'n vergroting van 6-20.
Kom ons luister wat se die manne. Onthou, hierdie is 'n 6mm forum!!

Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
herley
Re: Watter varmint kaliber
22-250 Tikka ek wag nog net vir my lisensie, sal hopenlik iewers volgende maand reg wees
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Watter varmint kaliber
Manne
Wat van n lekker akkurate 222 rem,ek weet hy is nie heeltemal reg vir n jak op 300m nie,maar hy is meer as genoeg vir jag van kleiner goed soos r/meerkat,waaier stert,s/hase,kraaie,ganse,makoue,ape,dassies ens. 22 250 is great,ekt ook een,so ook 243 waarmee ek jakkies en bokke skiet. Dalk soek sako net iets om meer casual mee te skiet. Dis ander saak as jy skiet vir n lewe of as jou skaap gevang word. Ek moet by se n 222 staan nie trug vir n jakkie nie,baie manne skiet jakke met hom.Sy akkuraatheid s potensiaal is vd beste. Net my 2c soos Francois altyd se.
Jaco

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter varmint kaliber
Jy het mos n 243?? Vat diegeld wat jy op die nuwe roer wil spandeer en koop vir jou n BUL scope met n Varmint kruishaar. Leopold VX3.
As jy nou regtig geld het om te spandeer, koop n 22 - 250 en Ackley hom. O ja, en VX3 op sy rug...
Stef se 2c....

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Watter varmint kaliber
22-250 sal mooi werk.
fredd
fredd
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Watter varmint kaliber
Stef
N 22 250 AI het nie so n moerse scope nodig nie,wel n 308
Nou t ek seker moeilikheid!
Groete
N 22 250 AI het nie so n moerse scope nodig nie,wel n 308
Groete
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Watter varmint kaliber
Sako
Jy kan n 243 laai om omtrend n 22-250 te duplieseer.Watse geweer het jy en wat is jou loop se twist.Stuur vir my jou E-pos adres dan stuur ek vir jou n artikel oor die laai van 243 om soos n 22-250 te skiet.Koop n goeie scope en eksperementeer met herlaai.Probeer Barns TSX punte ,hulle is redelik lank vir hulle gewig en jy behoord hulle maklik in jou geweer te stabiliseer.Die punte kan jy ook met gewone hoeveelheid kruit laai ,is gemaak soos Frontiers

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Watter varmint kaliber
Naant Sako75
Vat daai 243 van jou gee hom n 70-65 gr BT en jy het niks meer nodig.Vat die geld wat jy op n ander geweer sou spandeer en sit n Zeiss op..... of as jy nou regtig wil iets anders he,laat Ackley daai 243.Om nog n geweer te koop vir dan en wan en jy sit met n 243,weet nie so mooi nie
Namib Groete

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter varmint kaliber
Jaco,Rooikat wrote: Manne
Wat van n lekker akkurate 222 rem,ek weet hy is nie heeltemal reg vir n jak op 300m nie,maar hy is meer as genoeg vir jag van kleiner goed soos r/meerkat,waaier stert,s/hase,kraaie,ganse,makoue,ape,dassies ens. 22 250 is great,ekt ook een,so ook 243 waarmee ek jakkies en bokke skiet. Dalk soek sako net iets om meer casual mee te skiet. Dis ander saak as jy skiet vir n lewe of as jou skaap gevang word. Ek moet by se n 222 staan nie trug vir n jakkie nie,baie manne skiet jakke met hom.Sy akkuraatheid s potensiaal is vd beste. Net my 2c soos Francois altyd se.
Jaco
Ek het n Anshutz 222 by my pa gekry die naweek.
Ek moet nou net wag vir my hernuwing van die bevoegdheids kaartjie...
Dan gaan ek die geweer saam met die 30 06 Musgrave en 375H&H op my naam laat sit.
Dan word die 222 Rem bietjie ge herwerk om n varmint kaliber te word wat nog baie jakkalse gaan laat bars met 50gr V Max...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Watter varmint kaliber
Dankie manne,
Net nog 'n klip in die bos : Gesien in die lig dat ek maar 'n geleentheidsjagter is het ek gewonder hoe iets soos 'n ou Sako Varmintertjie in 222 met 'n ou 8x56 sou werk? Mens behoort seker die geweer en scope vir goeie prys te kry en die loop kostes behoort laag te wees en die akkuraatheid goed?

Last edited by Sako75 on Tue Mar 29, 2011 9:52 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Watter varmint kaliber
Vat n 223 dit is soos n 30-06 net bietjie beter as n 308.Nou gaan my gat seker slae ,kry sal dit vat
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter varmint kaliber
Faan
Jy beveel nou n top premuim koeel soos barnes TSX aan vir n persoon wat so bietjie wil rondspeel? Stadig op die voggies my maat!
Onthou die man het aangesluit by die forum om GOEIE RAAD te verkry!
Die 223 gedeelte was nie te sleg nie!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: Watter varmint kaliber
Fanie
Jy gan nie by my slae kry nie!!! My 222 het op pensioen gegaan, nou wag ek vir my 223 (mod 700 SPS Varmint) se liksens. Aansoek le darem al "voor die raad".
Ligte kalibers is koning !!!

Skiet naby....skiet raak !!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter varmint kaliber
.223 Ackley, oeeeee, daai skouertjies is al te pragtig!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter varmint kaliber
Wat meer wil jy he? Dalk 'n 223? Baie bekostigbaar en jy kan jou kinders leer skiet met hom. Heerlik om voor te herlaai.Stefan764 wrote: Jy het mos n 243?? Vat diegeld wat jy op die nuwe roer wil spandeer en koop vir jou n BUL scope met n Varmint kruishaar. Leopold VX3.
As jy nou regtig geld het om te spandeer, koop n 22 - 250 en Ackley hom. O ja, en VX3 op sy rug...
Stef se 2c....
Net my 2c
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watter varmint kaliber
Geno mater kyk daar stem ek saam.Daai skouertjies het die selle uitwerking as n meisie met n mooi lyf
Kry eintlik so n krieweling in my
Kry eintlik so n krieweling in my
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet