EK is op soek na 'n "scuba duik silinder" en 'n hervul adaptor om te koop , sodat ek my cz200s pcp luggeweer self kan hervul.
0833787482
of
vrtienie@gmail.com
CZ200s luggeweer
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: CZ200s luggeweer
Kontak die ou. Het nie sy naam nie maar hy maak n lewe daar uit. 0842657160.
Hy is in Pretoria. Sal seker help as jy ook aandui waar jy is.
Hy is in Pretoria. Sal seker help as jy ook aandui waar jy is.
Veiligheid eerste manne!
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: CZ200s luggeweer
Dankie Pierre
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: CZ200s luggeweer
Ek het een met adaptor wat ek seker nooit weer sal gebruik nie maar waar op die aarde woon jy?Tienie wrote:EK is op soek na 'n "scuba duik silinder" en 'n hervul adaptor om te koop , sodat ek my cz200s pcp luggeweer self kan hervul.
0833787482
of
vrtienie@gmail.com
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: CZ200s luggeweer
Henning
Ek is in ellisras
stuur jou kontak nommer dan bel ek jou en onderhandel ons.
Ek is in ellisras
stuur jou kontak nommer dan bel ek jou en onderhandel ons.