CZ200s luggeweer

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

CZ200s luggeweer

Post by Tienie »

EK is op soek na 'n "scuba duik silinder" en 'n hervul adaptor om te koop , sodat ek my cz200s pcp luggeweer self kan hervul.
0833787482
of
vrtienie@gmail.com
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: CZ200s luggeweer

Post by BRNO (Pierre) »

Kontak die ou. Het nie sy naam nie maar hy maak n lewe daar uit. 0842657160.

Hy is in Pretoria. Sal seker help as jy ook aandui waar jy is.
Veiligheid eerste manne!
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

Re: CZ200s luggeweer

Post by Tienie »

Dankie Pierre
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: CZ200s luggeweer

Post by henning »

Tienie wrote:EK is op soek na 'n "scuba duik silinder" en 'n hervul adaptor om te koop , sodat ek my cz200s pcp luggeweer self kan hervul.
0833787482
of
vrtienie@gmail.com
Ek het een met adaptor wat ek seker nooit weer sal gebruik nie maar waar op die aarde woon jy?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

Re: CZ200s luggeweer

Post by Tienie »

Henning
Ek is in ellisras
stuur jou kontak nommer dan bel ek jou en onderhandel ons.
Post Reply