[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1823: Undefined array key 243 [phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on null [phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on null [phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076) [phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076) [phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076) [phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076) kroon/crown - JARACAL
Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Het die laaste tyd bietjie gesukkel met my roer en toe agter gekom daar's 'n burr op die kroon. Natuurlik van skoonmaakstok terug pluk. So 'n geweer se kroon moet weer op 'n draaibank gesny deur 'n gunsmith.
Die volgende wat ek gedoen het is wel onverantwoordelik , maar omdat dit in elkgeval gesny moes word het ek dit toe met stukkie skuurpampier versigtig en senuweeagtig die burr afgeskuur. Het getoets en skiet weer op 'n tiekie.
Toe ontdek ek die tool oppie internet wat ou kan trips na die gunsmith toe kan spaar. Veral as ou baie skiet en v?r van 'n betroubare smit is.
Dawie
Jy kon ook die duk been van 'n drie punt muurprop gebruik, breek dit uit en smeer bietjie JB borepast op die ronde kant dan sit jy dit in jou boor en met baie lae spoed en ligte druk lap jy die kroon met die ronde kant van die Earth been van muurprop, dit werk uitstekend!
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
mANNE EN MANINNE
wAT SI DIE BESTE GRADE OP N KROON ?
EK WEET NIE, IS DI 7, OF 11 OF 14 OF ID DIT 0 GRADE..
wAT BEVEEL JULLE AAN, DALK KAN TERMINATOR OOK N GRAAD INGOOI 14,5 GRADE OF SO IETS?
jACQUES
Hallo Jacques
Ek het op my gewere wat ek baie skiet met silincers op 'n reguit kroon dit werk goed. Die 11 grade is volgens my die beste al probleem is as jy uitskiet dan brand die carbon vas as jy nie na elke 20 skote of so die kroon ordentlik skoonmaak nie.
Christoff
As jy baie versgtig is kan jy die reamer ,of wat dit ookal genoem,waarmee jy n dop sny gebruik om die kroon skoon te maak,het goei sukses daarmee gehad.