Amunisie versameling
-
Landcruiser
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am
Amunisie versameling
Naand ek het n redelike groot patroon versameling van n .22 short tot n 700 nitro en ek't nie n permit of versamelaars lisensie nie, ek is n boer jag baja en is n aktiewe lid van Sajwv met sportskiet, toegewyde jagters en baan offisier status! My vraag as ek lewendige rondtes n gat in kant van doppe boor en kruit uitgooi en slegs die dop, primer en punt oor het Mut ek nog n versamelaars lisensie he?? Ek herlaai self en is wel bewus van hantering en gevaar van lewendige amunisie!! Waardeer byvoorbaat enige raad /hulp!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Amunisie versameling
as jy dit so doen het jy nie n permit nodig nie maar of al jou nuwe sa burgers dit verstaan weet ek nie
jy kan die primer ook uitslaan
jy kan die primer ook uitslaan
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Amunisie versameling
Ek het dit ook so. Dalk kan jy die koeëls trek, kruit uigooi en dan 'n "Universal decapping die" gebruik om die primers uit te druk.blaser wrote:as jy dit so doen het jy nie n permit nodig nie maar of al jou nuwe sa burgers dit verstaan weet ek nie
jy kan die primer ook uitslaan
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Amunisie versameling
Ek is bietjie laat hier, maar (enige) waarde wat die patrone gehad het sal sleg benadeel word as jy dit beskadig
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Amunisie versameling
Jy moet n lisensie hê vir n volledige rondte, enige slagdop en kruit. Ek verwyder slagdop en kruit dan kan hulle niks doen nie maar ja dit sal hulle waarde indien wel beinvloed.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Amunisie versameling
Sluit aan by S.A.A.A.C.A
Versamelaar status wat jy deur hulle kry, maak voorsiening vir amunisie versameling ook
Versamelaar status wat jy deur hulle kry, maak voorsiening vir amunisie versameling ook
