Amunisie versameling

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Landcruiser
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am

Amunisie versameling

Post by Landcruiser »

Naand ek het n redelike groot patroon versameling van n .22 short tot n 700 nitro en ek't nie n permit of versamelaars lisensie nie, ek is n boer jag baja en is n aktiewe lid van Sajwv met sportskiet, toegewyde jagters en baan offisier status! My vraag as ek lewendige rondtes n gat in kant van doppe boor en kruit uitgooi en slegs die dop, primer en punt oor het Mut ek nog n versamelaars lisensie he?? Ek herlaai self en is wel bewus van hantering en gevaar van lewendige amunisie!! Waardeer byvoorbaat enige raad /hulp!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Amunisie versameling

Post by blaser »

as jy dit so doen het jy nie n permit nodig nie maar of al jou nuwe sa burgers dit verstaan weet ek nie
jy kan die primer ook uitslaan
User avatar
Fishaman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm

Re: Amunisie versameling

Post by Fishaman »

blaser wrote:as jy dit so doen het jy nie n permit nodig nie maar of al jou nuwe sa burgers dit verstaan weet ek nie
jy kan die primer ook uitslaan
Ek het dit ook so. Dalk kan jy die koeëls trek, kruit uigooi en dan 'n "Universal decapping die" gebruik om die primers uit te druk.
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Amunisie versameling

Post by 470rigby »

Ek is bietjie laat hier, maar (enige) waarde wat die patrone gehad het sal sleg benadeel word as jy dit beskadig
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Amunisie versameling

Post by Jake1 »

Jy moet n lisensie hê vir n volledige rondte, enige slagdop en kruit. Ek verwyder slagdop en kruit dan kan hulle niks doen nie maar ja dit sal hulle waarde indien wel beinvloed.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Amunisie versameling

Post by Chris Swart »

Sluit aan by S.A.A.A.C.A

Versamelaar status wat jy deur hulle kry, maak voorsiening vir amunisie versameling ook
Post Reply