338 Lapua Herlaai data - help asb
- Thaba308
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Aug 22, 2012 6:03 pm
338 Lapua Herlaai data - help asb
Goeie more menere.
Het hulp nodig asb!
Savage 338 Lapua Mag, 111 LRH. Is daar enige iemand wat herlaai data het vir die Savage met 250gr Sierra Game Kings? Begin lading is 78,5 en eindig op 87,2 (S385). Ek gaan myself bankrot skiet net om n lading te ontwikkel!
Loop lengte is 26", 1 in 9" twist.
Enige hulp of aanduiding sal waardeer word!
Ek hoor graag van julle.
Dankie!

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Thaba, ek het 'n soortgelyke geweer en skiet die 250gr Lapua Scenars. Ek gebruik 85gr S385 (Lot 14) met 'n Federal 215 primer en Norma doppe vir 'n spoed van 2830 ft/s. My koeels is egter ge-moly coat en ek glo die Scenars se koper mantel is dalk effens dunner/sagter as die SGK, wat laer druk tot gevolg gaan hê...
Aim small, miss small
- Thaba308
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Aug 22, 2012 6:03 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Dankie Eugene!
Wat is jou "jump"?
Het jy al 300 gr probeer? Oom Kassie het vir my gesê die 26" loop is dalk net te kort om die 300 gr te stabiliseer?
Hoe lyk jou groepering op die 250's?
Wat is jou "jump"?
Het jy al 300 gr probeer? Oom Kassie het vir my gesê die 26" loop is dalk net te kort om die 300 gr te stabiliseer?
Hoe lyk jou groepering op die 250's?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Ek het die beste resultate met 'n 0.2mm jump gekry. Groepe was onder 1/2 moa op 100m.
Ek het nog nie 300gr koele probeer nie, net 285gr en ek voel ons het 'n stadiger kruit nodig vir optimale gebruik van swaarder koeels.
Ek het nog nie 300gr koele probeer nie, net 285gr en ek voel ons het 'n stadiger kruit nodig vir optimale gebruik van swaarder koeels.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Thaba308 wrote:Dankie Eugene!
Wat is jou "jump"?
Het jy al 300 gr probeer? Oom Kassie het vir my gesê die 26" loop is dalk net te kort om die 300 gr te stabiliseer?
Hoe lyk jou groepering op die 250's?
Sal like om te weet hoe die loop lengte n invloed op n koel se stabiliteit het? Dalk kan iemand ons mooi verduidelik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Eerste keer wat ek daai een hoor...... 
"Failure is NOT an Option"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Dit sal heel moontlik te doen het met die spoed wat verkrygbaar is vir die koeël met korter loop vs. Die langer loop.....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Met n 1/9 twist 26" loop behoort hy alles tot en met n baksteen 100% te stabiliseer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Dit is verseker so, maar sit help ook nie jy gooi baksteen na iemand op spoed wat hy die ding kan vang en teruggooi na jou toe nie 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
hahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Dit moet net 'n mooi baksteen wees, as sy hoeke afgebreek het sal hy nie stabiliseer nie.
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Die Lapua rak ammo, 300gr skiet moer goed in daai 111LRH. Ek het ook ene. Skiet clover leaf op 100m(swart teiken) maar daai ammo is duur.
Ek laai die Hornady match 250gr op 84.9gr S385 met 90mm TPL en is sub MOA......maar kan nog beter. Ek het ook met 81gr goeie groep gekry op 100m(oranje teiken). Daai 1 flyer het ek getrek. Sommer geweet toe ek sneller trek dit was poef skoot....//uploads.tapatalk-cdn.com/20170616/a6b0546ce12434fdd2abeb8d66fda9da.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170616/fd763f9e5a4542d712184f7ac833c0fe.jpg
Sent from my SM-T535 using Tapatalk
Ek laai die Hornady match 250gr op 84.9gr S385 met 90mm TPL en is sub MOA......maar kan nog beter. Ek het ook met 81gr goeie groep gekry op 100m(oranje teiken). Daai 1 flyer het ek getrek. Sommer geweet toe ek sneller trek dit was poef skoot....//uploads.tapatalk-cdn.com/20170616/a6b0546ce12434fdd2abeb8d66fda9da.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170616/fd763f9e5a4542d712184f7ac833c0fe.jpg
Sent from my SM-T535 using Tapatalk
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Ek het laas naweek so paar toets rondtes gaan skiet.
Ek dink vir nou gaan ek hom so los en kyk wat maak hy op 300m, 500m en 750m en kyk hoe groep hy daar ver. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201709 ... 8b6cc8.jpg[/IMG]
Sent from my SM-T535 using Tapatalk
Ek dink vir nou gaan ek hom so los en kyk wat maak hy op 300m, 500m en 750m en kyk hoe groep hy daar ver. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201709 ... 8b6cc8.jpg[/IMG]
Sent from my SM-T535 using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
offroad junkie wrote:Ek het laas naweek so paar toets rondtes gaan skiet.
Ek dink vir nou gaan ek hom so los en kyk wat maak hy op 300m, 500m en 750m en kyk hoe groep hy daar ver. //uploads.tapatalk-cdn.com/20170927/f5fa1c0e9277e9753917bd09bd8b6cc8.jpg
Sent from my SM-T535 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Offroad, ek het nie jou dopvolume nie, so ek kan nie bevestig dat jy op Node 5 is nie, maar jy is naby daaraan. Het jy ook die Savage met die 26 duim loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Ja. Die savage long range hunter 111 met 26" loop. Ek dink die dop volume is 115.5grtripodmvr wrote:Offroad, ek het nie jou dopvolume nie, so ek kan nie bevestig dat jy op Node 5 is nie, maar jy is naby daaraan. Het jy ook die Savage met die 26 duim loop?
Sent from my SM-T535 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Die berekening toon dat 83.8gr vir trompspoed van 2809vps die regte looptyd gee vir node 5. Druk voorspel is 61K psi. Jy is dus in die nodeband en daarom die koele bymekaar. Wees net versigtig in warm weer en as jy aanpassings boontoe maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb
Dankie tripodmvr, ek sal nie hoër gaan met ladings nie. Sal nou net TPL verander en kyk wat groepering maak maar ek is meer as tevrede met hoe hy nou skiet.tripodmvr wrote:Die berekening toon dat 83.8gr vir trompspoed van 2809vps die regte looptyd gee vir node 5. Druk voorspel is 61K psi. Jy is dus in die nodeband en daarom die koele bymekaar. Wees net versigtig in warm weer en as jy aanpassings boontoe maak.
Sent from my SM-T535 using Tapatalk