338 Lapua Herlaai data - help asb

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Thaba308
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Wed Aug 22, 2012 6:03 pm

338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Thaba308 »

Goeie more menere.

Het hulp nodig asb!

Savage 338 Lapua Mag, 111 LRH. Is daar enige iemand wat herlaai data het vir die Savage met 250gr Sierra Game Kings? Begin lading is 78,5 en eindig op 87,2 (S385). Ek gaan myself bankrot skiet net om n lading te ontwikkel!

Loop lengte is 26", 1 in 9" twist.

Enige hulp of aanduiding sal waardeer word!

Ek hoor graag van julle.

Dankie!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Eugene »

Thaba, ek het 'n soortgelyke geweer en skiet die 250gr Lapua Scenars. Ek gebruik 85gr S385 (Lot 14) met 'n Federal 215 primer en Norma doppe vir 'n spoed van 2830 ft/s. My koeels is egter ge-moly coat en ek glo die Scenars se koper mantel is dalk effens dunner/sagter as die SGK, wat laer druk tot gevolg gaan hê...
Aim small, miss small
User avatar
Thaba308
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Wed Aug 22, 2012 6:03 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Thaba308 »

Dankie Eugene!

Wat is jou "jump"?

Het jy al 300 gr probeer? Oom Kassie het vir my gesê die 26" loop is dalk net te kort om die 300 gr te stabiliseer?

Hoe lyk jou groepering op die 250's?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Eugene »

Ek het die beste resultate met 'n 0.2mm jump gekry. Groepe was onder 1/2 moa op 100m.

Ek het nog nie 300gr koele probeer nie, net 285gr en ek voel ons het 'n stadiger kruit nodig vir optimale gebruik van swaarder koeels.
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Capt. Yoda »

Thaba308 wrote:Dankie Eugene!

Wat is jou "jump"?

Het jy al 300 gr probeer? Oom Kassie het vir my gesê die 26" loop is dalk net te kort om die 300 gr te stabiliseer?

Hoe lyk jou groepering op die 250's?

Sal like om te weet hoe die loop lengte n invloed op n koel se stabiliteit het? Dalk kan iemand ons mooi verduidelik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Ben »

Eerste keer wat ek daai een hoor...... :confused:
"Failure is NOT an Option"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by JPS »

Dit sal heel moontlik te doen het met die spoed wat verkrygbaar is vir die koeël met korter loop vs. Die langer loop.....
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Capt. Yoda »

Met n 1/9 twist 26" loop behoort hy alles tot en met n baksteen 100% te stabiliseer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by JPS »

Dit is verseker so, maar sit help ook nie jy gooi baksteen na iemand op spoed wat hy die ding kan vang en teruggooi na jou toe nie ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Capt. Yoda »

hahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by Aceofspades »

Dit moet net 'n mooi baksteen wees, as sy hoeke afgebreek het sal hy nie stabiliseer nie.
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by offroad junkie »

Die Lapua rak ammo, 300gr skiet moer goed in daai 111LRH. Ek het ook ene. Skiet clover leaf op 100m(swart teiken) maar daai ammo is duur.

Ek laai die Hornady match 250gr op 84.9gr S385 met 90mm TPL en is sub MOA......maar kan nog beter. Ek het ook met 81gr goeie groep gekry op 100m(oranje teiken). Daai 1 flyer het ek getrek. Sommer geweet toe ek sneller trek dit was poef skoot....//uploads.tapatalk-cdn.com/20170616/a6b0546ce12434fdd2abeb8d66fda9da.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170616/fd763f9e5a4542d712184f7ac833c0fe.jpg

Sent from my SM-T535 using Tapatalk
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by offroad junkie »

Ek het laas naweek so paar toets rondtes gaan skiet.

Ek dink vir nou gaan ek hom so los en kyk wat maak hy op 300m, 500m en 750m en kyk hoe groep hy daar ver. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201709 ... 8b6cc8.jpg[/IMG]

Sent from my SM-T535 using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by JPS »

offroad junkie wrote:Ek het laas naweek so paar toets rondtes gaan skiet.

Ek dink vir nou gaan ek hom so los en kyk wat maak hy op 300m, 500m en 750m en kyk hoe groep hy daar ver. //uploads.tapatalk-cdn.com/20170927/f5fa1c0e9277e9753917bd09bd8b6cc8.jpg

Sent from my SM-T535 using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by tripodmvr »

Offroad, ek het nie jou dopvolume nie, so ek kan nie bevestig dat jy op Node 5 is nie, maar jy is naby daaraan. Het jy ook die Savage met die 26 duim loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by offroad junkie »

tripodmvr wrote:Offroad, ek het nie jou dopvolume nie, so ek kan nie bevestig dat jy op Node 5 is nie, maar jy is naby daaraan. Het jy ook die Savage met die 26 duim loop?
Ja. Die savage long range hunter 111 met 26" loop. Ek dink die dop volume is 115.5gr

Sent from my SM-T535 using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by tripodmvr »

Die berekening toon dat 83.8gr vir trompspoed van 2809vps die regte looptyd gee vir node 5. Druk voorspel is 61K psi. Jy is dus in die nodeband en daarom die koele bymekaar. Wees net versigtig in warm weer en as jy aanpassings boontoe maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Herlaai data - help asb

Post by offroad junkie »

tripodmvr wrote:Die berekening toon dat 83.8gr vir trompspoed van 2809vps die regte looptyd gee vir node 5. Druk voorspel is 61K psi. Jy is dus in die nodeband en daarom die koele bymekaar. Wees net versigtig in warm weer en as jy aanpassings boontoe maak.
Dankie tripodmvr, ek sal nie hoër gaan met ladings nie. Sal nou net TPL verander en kyk wat groepering maak maar ek is meer as tevrede met hoe hy nou skiet. ;)

Sent from my SM-T535 using Tapatalk
Post Reply