Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Dag Almal,
Die windbuks bullpup's het nogal n aantrekking vir my maar teen +R12000 is dit net te rof
Nou wonder ek of dit moontlik sal wees om my Gamo Cfr te verander na n bullpup vir onder R8000
Weet iemand of dit moontlik is en/of dit al gedoen is deur iemand in SA?
Hoor graag van julle

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Ek weet nie of dit moeite werd gaan wees nie. 'n Custom laminate kolf gaan jou romdom R6k kos, dan moet jy nog die sneller met 'n rod vorentoe skuif. Jou visiere/rail moet ook skuif.
Shop rond vir 'n P12 5.5mm bullpup. Myne en almal wie ek ken s'n skiet witwarm. Langste skoot op 'n geveerde pes is 263m. Ons skiet ook gonge tot 200m met hom.
Vir R8k sal jy redelik maklik een kry.
Shop rond vir 'n P12 5.5mm bullpup. Myne en almal wie ek ken s'n skiet witwarm. Langste skoot op 'n geveerde pes is 263m. Ons skiet ook gonge tot 200m met hom.
Vir R8k sal jy redelik maklik een kry.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Dankie Geno - jou somme is beter as myne - P12 is beter roep
Skiet bly maar lekker
- Cor Swanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Ek dink nie ek het al 'n spriger bullpup gesien nie, maar dit is seker nie onmoontlik nie. Maar soos Geno se kyk eerder vir ' P12, beste waarde vir geld.
083 267 7274
corswanepoel@gmail.com
corswanepoel@gmail.com
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Dis bitter goeie .17-7 ballistics
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Geno wrote:Ek weet nie of dit moeite werd gaan wees nie. 'n Custom laminate kolf gaan jou romdom R6k kos, dan moet jy nog die sneller met 'n rod vorentoe skuif. Jou visiere/rail moet ook skuif.
Shop rond vir 'n P12 5.5mm bullpup. Myne en almal wie ek ken s'n skiet witwarm. Langste skoot op 'n geveerde pes is 263m. Ons skiet ook gonge tot 200m met hom.
Vir R8k sal jy redelik maklik een kry.
Daai P12 skiet deur n vinger
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cor Swanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Hi GenoGeno wrote:Cor.
Verkoop jy nog P12's?
Ek is in die proses om nog 'n batch in te bring.
083 267 7274
corswanepoel@gmail.com
corswanepoel@gmail.com
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Hou my asb op hoogte. Katefbessie hier op die forum soek graag een.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cor Swanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Bakgat ek maak so.Geno wrote:Hou my asb op hoogte. Katefbessie hier op die forum soek graag een.
083 267 7274
corswanepoel@gmail.com
corswanepoel@gmail.com
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Geno teen watse spoed skiet jy jou p12 en watse pellets gebruik jy?
Ek nou paar bosduiwe geskiet met geeone pellets. Skiet reg deur die duif dat spartel hul nog vir so minuut of twee siek iets wat dalk meer skade maak
Ek nou paar bosduiwe geskiet met geeone pellets. Skiet reg deur die duif dat spartel hul nog vir so minuut of twee siek iets wat dalk meer skade maak
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Ek skiet 18.13gr 5.5mm JSB's teen 940fps.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cor Swanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am
Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander
Pellet gaan nie regtig 'n verskil maak nie. Skoot plasing op duiwe is baie belangrik. Probeer skiet waar die nek inkom op die bors, of reg van agter tussen die blaaie. Daaie twee plekke is onmiddelik dood. Enige ander plek op die lyf soos nek, kop of op vlerk gaan die voel vir n ruk spartel.LDV wrote:Geno teen watse spoed skiet jy jou p12 en watse pellets gebruik jy?